Bioniese arm met gevoel

  • 7

Navorsing is voortdurend besig om prostetiese  arms, hande, voete en bene te maak wat met kunsmatige intelligensie geïntegreer word met mense dmv sensors en miniatuur rekenaars ingeplant onder die vel, in spiere en senuwees. 

Raed-na-gael en Angus,  skeptici bestaan oral, maar dis mens se "ewolusie" in rekenaartegnologiese eeu ...

  • 7

Kommentaar

  • Beste Hans,
    As jy my naam so ydellik tik, lyk dit mos vir my asof jy meen ek is een van die skeptici. Ek stem saam dat dit evolusie is: die mens pas hom aan by omstandighede. Dit lyk my ook of jy nie die Darwinistiese evolusieteorie mooi verstaan nie. Dit wil my so voorkom aan die trant van jou skrywe. Gaan lees tog nou maar Darwin se Origin of Species; daar sal jy agterkom dat daar 'n verskil is tussen kunsmatige en natuurlike evolusie. Eersgenoemde is "mensgedrewe", terwyl laasgenoemde aangedryf word deur natuurlike seleksie.
    Groete,
    Angus

  • Hans Richardt

    Reusedwerg, hul installeer bioniese kamera-oog. Selfs 'n ingeboude gehoorapparaat met skotteltjie op kop. Nano-robotte om bepaalde siektes te genees.
    Menslike ewolusie vs natuurlike ewolusie?

  • Dit laat my dink aan die ou wat sy maat vra, waarvan maak hulle glasoë? Is jy onnosel sê sy vriend. Natuurlik glas, hoe de hel dink jy sal iemand deur iets anders as glas kan sien.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top