Waarom tog die groot bohaai?

  • 6
 

En dit alles omdat dit gelyk het of Brancroft 'n stukkie geel skuurpapier in sy onderbroek wou druk? Hy het maar net probeer om De Kock uit te kry.

 

Angus
  • 6

Kommentaar

  • Lankal gatvol geraak vir krieket, eintlik nie net krieket nie maar vir alle "sport". Dis glad nie meer sport nie, dis 'n bleddie job. Wanneer jy nie wen nie, word jy geag jy doen nie jou effen job reg nie en daarom kom al hierdie onheilighede te voorskyn. En dit nogal in 'n sport wat daarop roem dat dit in 'n "gentlemanly" en "fair" atmosfeer gespeel word.
    Se gat! Daar's nie meer iets soos sportmangees nie! "Money has no sentiment my brother!"
    By jou werk werk dit net so, dit word as normaal beskou dat om bevorder te word of om 'n salarisverhoging te kry, moet jy die ander ou se gat behoorlik toesteek, vertrap en bedonner.
    Van ons eie "sportmanne" is al skuldig bevind aan soortgelyke onsmaaklikhede. Dan word die game boonop afgeskop met 'n land se volkslied. Niemand speel my die volkslied wanneer ek vir werk opdaag nie. Dan nog die "doping" - wag laat ek my bek hou anders word ek dalk hiervan af ge-"ban".
    Skoon en eerbare groetnis.

  • En... nogal skerp van Angus en Reusedwerg hierbo.
    Wonder net hoe daar aan die splinter gekom is.

    Cheers!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top