US Woordfees: WoordTROfees – nominasies vir 2018

  • 4

Die kortlys van nominasies vir vanjaar se US Woordfees WoordTROfee-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n trofee sal ontvang, word aangekondig tydens ’n spesiale geleentheid op 18 April.

Die genomineerdes (in alfabetiese volgorde), is:

Toneel: Beste speler

Rehane Abrahams (Womb of Fire)
Bianca Flanders (The Demon Bride)
De Klerk Oelofse (Nêrens, Noord-Kaap)
Wilhelm van der Walt (Klippe wat val)

Toneel: Beste byspeler

Elize Cawoord (Buite land)
Ephraim Gordon (Die dans van die Watermeid)
Kopano Maroga (Buite land)
Dawid Minnaar (Koninkryk van die diere)

Toneel: Beste regisseur

Marthinus Basson (Melk & vleis)
Lara Bye (Die reuk van appels)
Sara Matchett (Womb of Fire)
Philip Rademeyer (Klippe wat val)
Nico Scheepers (Nêrens, Noord-Kaap)

Toneel: Beste teaterstuk

Die reuk van appels
Klippe wat val
Melk & vleis
Nêrens, Noord-Kaap
Womb of Fire

Toneel: Beste Woordfeesdebuut

Curse of the Starving Class 
Klippe wat val

Ons
The Demon Bride

Beste opkomende kunstenaar(s)

Ensemble (Liefde is rooi)
Lana Scott (Dip-Thunk)
Carla Smith (NRNNSA)
John Swart (teks: Logos)

Kontemporêre musiek: Beste musiekgedrewe produksie

Amanzi – chant vir my dorsland
Ballades 2
Rooidag – NP van Wyk Louw getoonset en gesing
Verflenter die vers

Kontemporêre musiek: Beste solo-kunstenaar

Elvis Blue (Saam)
Karin Hougaard (Grepe)
Sima Mashazi (My Miriam Makeba Story) 

Kontemporêre musiek: Beste groep

Afrika, my verlange/Afrique mon désir
Gesnaarde gedigte
Unforgettable

Klassieke musiek: Vokaal

Conroy Scott (Elijah)
Stellenbosch Libertaskoor (Elijah)
Stellenbosch Universiteitskoor (etensuurkonsert)

Klassieke musiek: Instrumentaal

Erik Dippenaar (Orkesleier: Camerata Tinta Barocca)
Signum Quartet
Tim Kliphuis Trio

Visuele kunste: Beste aanbieding

Marinda du Toit (ID)
Manyatsa Monyamane (Ongetiteld)
Nhlanhla Nhlapo [Self (and) I]

Woordkuns

Cry, Our Beloved Country. Met/sonder apologie
Die kuns van verdwyn
Fotostaatmasjien

Beste tegniese prestasie

Beloofde land/Promised Land (ontwerp van poppe)
Die koninkryk van die diere (kostuum- en maskerontwerp: Marthinus Basson)
Die kuns van verdwyn (klankbaan: Paul Riekert)
Eeufeeskonsert (klankmeng: Johan Griesel)
The Demon Bride (klankontwerp: James Webb)

  • 4

Kommentaar

  • (Grepe) Tien uit tien! Karin Hougaard is met een woord briljant! Mees betowerende solo-kunstenaar om ’n mens vasgepen te hou vir ’n volle uur en ’n half.

  • Annora Eksteen

    Dit klink ook na allesoorweldigend-wónderlike kuns. Ek kan nie wag om gesond te word, dat ek weer kan produksies bywoon. Báie geluk aan die kunstenaars. Dit wil gedoen wees.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top