Dirk Vercuil2018-04-07Uitstekende stuk Luna! Ek het al ligjare gelede Elbie Adendorff jou lof persoonlik hoor besing toe hulle nog Dorpstraatteater gehad het. Die minste wat ons in Estcourt kon doen is om ons huis oop te stel vir enersyds 'n kunstenaar en andersyds die geleent
André Badenhorst2018-04-06Dis seker die naaste wat ‘n akademiese artikel aan literatuur sal kom. Dis asof dit so móét wees: In Afrikaans. Of liewer, óp Afrikaans ... vir die onwaarskynlike “ná Afrikaans”. Dit sal die bleddie dag wees!
Reusedwerg2018-04-06Angus, ek is 'n Afrikaanssprekende Durbaniet en probeer die suiwerste Afrikaans besig. Hans, jy moenie van Nongoma praat nie, ek is daar in die St Benedicts Hospitaal op 'n jeugdige ouderdom as sieklike brugbaba gebore. Ek is al 'n wit Zoeloe genoem. My n
Johanna Fourie2018-04-06Die melodielyn in hierdie verhaal roer mens se hartsnare. Wonderlik goed saamgestel. Cleo se fyn aanvoeling kan vergelyk word met vlindersagte vingers oor harpsnare.
Ek het lanklaas 'n kortverhaal so geniet.
Angus2018-04-06Beste Hans,
Waar de joos het ek beweer dat jy moet skaam wees oor jou assosiasie met Orania? Ek wil self Orania toe trek. Dalk is ek dan jou buurman, en dan kan ons so om 'n braaivleisvuurtjie 'n knertsie maak en lag oor die mensdom se Russofobie. Sal mi
Amanda Adams2018-04-06Carin terwyl ek dit lees het daar soveel emosies deur my gegaan. Daar is geen twyfel nie dat jy suksesvol gaan wees. Jy het nooit toegelaat dat seer en pyn jou kreupel maak nie, maar ’n wit lelie wat floreer in die modder. ’n Goeie voorbeeld van "Coll
Roux Botha2018-04-06Wonderlik dat die twee artikels in Afrikaans verskyn het. Helgard se antwoorde op die vrae is eerlik en gee die kern van die stand van sake in die Natuurwetenskappe (en ook wyer) weer.
Hetta Pieterse2018-04-06Crucial to realise that single-language instruction harms, and does not aid transformation. The excluded languages are kept out of academic discussions, thus halting their integration. Is this perhaps leading to lower tolerance among languages, too?
Annalize Burger2018-04-05Wat van outeursreg is van toepassing op aanhalings met volle verwysing na en erkenning aan die outeur en die werk se titel? Ons sien honderde "prentjieboodskappe" op die sosiale media met aanhalings uit liedjies of literêre werk. Is dit toelaatbaar, en i
Chris Marnewick SC2018-04-05Hoe ouer ek word, hoe minder verstaan ek wat om my aangaan.
In die 1980s het ek 'n hofsaak gehad met Justice Poswa (nou 'n regter) as opponent. Sy getuies het na witmense verwys as amabhunu wat die tolk as Boere getolk het. Toe ek beswaar maak en daarop
Johann Basson2018-04-05Ek het Harry Booyens se publikasie gelees: "AmaBhulu - The Birth and Death of the Second America". Uitstekende deeglik nagevorste werk. Sterk aan te beveel. Gee nuwe perspektiewe.
Volg ook gerus die onderhoud wat Mel Ve en Karin Smith op CCN met Harry Bo
Angus2018-04-05Elna, Cornelius en Kobus het laaankal verkas. Laas toe ek van hulle gehoor het, het hulle twee sit en bier drink na kerk in 'n kroegie in Popokatapetl.
Marina Steenkamp2018-04-05Dieselfde hier, Ek het die laaste keer kon luister toe Tiaan geskiet is. Ek wil ook weet wat daarna gebeur het. Hoop maar ek kry die boek iewers te koop.
Suenel Bruwer-Holloway2018-04-04Johann, jou boekkeuses laat my glimlag. 'Animal Farm' en 'Lord of the Flies' is altyd vir my moeilike boeke om met leerlinge te behandel in letterkunde, maar dit is altyd die moeite werd. Helene se boek is 'n uitdaging en daar is baie weerstand, maar sove
Angus2018-04-04As dit dan moet, sou ek sê Standaardafrikaans lê in Durban. Die Afrikaanssprekendes hier is so bewus van hulle taal, dat hulle nie eens hulle motors start nie. Hulle knormoer hom.
Marius2018-04-04Ons politici en aktiviste is besig om politieke speletjies te speel waarin die emosionele snare van rassisme en grond getokkel word. Die rassegroepe word lekker teen mekaar opgesweep, sodat hul politieke munt daaruit kan slaan. Met al hul lyfwagte, gebrek
ELNA KUPKE2018-04-04Cornelius lees maar net wat staan in God se Woord. Die homoseksueel is baie gou om te sê die kind van God oordeel. Sodra jy God se Woord aanhaal word jy onmiddellik uitgekryt as JY OORDEEL, dit is dan God wat oordeel, dit is Sy Woord.
Naòmi Morgan2018-04-04Dankie Catherine vir jou weldeurdagte, wyse antwoorde. Dit sal ook nuttig wees vir studente wat literêre vertaling doen. Au bon plaisir!