Kommentaar

Winnie – ’n storie om te vertel

Diana Ferrus 2018-04-10 Baie dankie Selena, Elizabeth en Euodia. Julle kommentaar word hoogs gewaardeer. Groete, Diana.

Afrikaanse vertalings in die kollig tydens Vertaalslag 2018, Amsterdam

Claude Möller 2018-04-10 Kan ek maar asb vir Ina Zorgman 'n stywe drukkie gee? Ek wil elke woord in hierdie artikel, indrink en indink.

Grondonteiening: ’n ander perspektief

Chris 2018-04-10 Nie meer lus vir hierdie land nie. Dit is aaklig,aaklig, aaklig!

’n Onderhoud met bekroonde navorser Cilliers van den Berg

Naòmi Morgan 2018-04-10 Wat hiérdie leser tref, is Cilliers se keurige Afrikaans. Dit sou tragies wees om 'n navorsingsmedium wat tot so 'n vlak ontwikkel is, te moet verloor, want die navorser verloor dan sy grootste oortuigingskrag. 'n Mens sou hoop dat diegene wat oor taalbe

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

Tessa 2018-04-10 My seub neem Tegniese Wetenskap en Tegniese Wiskunde enige van daardie vraestelle?

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Joni 2018-04-10 Dankie, die vraestelle help darem baie vir my kinders om te oefen vir hulle toetse.

Fokusberoep: Onderwyseres

Yvette 2018-04-10 As ’n mens deeltyds leer vir ’n jaar en voltyds by ’n skool werk kry jy dan ’n onderwysgraad of ’n diploma? Moet ’n mens drie jaar voltyds leer by ’n onderwyskollege of ’n universiteit om ’n graad te kry?

Calvinistiese wortels

F C Boot 2018-04-10 Angus Waar is die 'hel' waarna toe die ander gaan?

Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal-toets: Lien se lankstaanskoene

Gerald Rodrick Isaacs 2018-04-10 Baie dankie die inligting help verskriklik baie.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Basil de waal 2018-04-10 Ek soek Lewensvaardigheid Graad 6 vraestelle

Bybels vir Afrika!

MAGRITH 2018-04-10 Hallo, ek is opsoek asb na iemand wat ons kan help met skenkings van Bybels, ons hou ’n vrouedag by ons kerk en wil graag Bybels skenk, maar kan dit nie bekostig om te koop.

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, Skryfstuk

Jumari Mills 2018-04-10 Ek probeer die afrikaans eerste taal graad 8 aflaai maar bly vir my error wys... help asb

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Emma 2018-04-10 Hi ek is opsoek na Creative Art gr8 question papers asseblief

Litigating multilingualism

Theodorus du Plessis 2018-04-10 Die gesplete tong metafoor is besonder gepas! Niks illustreer die voortspruitende praktyk seker beter as die grondwethof se gesplete uitspraak in die Kovsie-saak nie. (Waar van ons voorste regters sommer ook ontpop het as toegepaste taalkundiges wat alles

RSG se Briewe van Antoniem

James Bouchet 2018-04-10 Algemeen oor RSG se program met Lynette Francis. Wat het julle al bereik met al die debatte en besprekings?

Twee jaar vir die k-woord

Theodorus du Plessis 2018-04-10 So bewerkstellig ons groter eenheid met die diktatoriale bewind van Egipte wat een van hulle populêrste sangeresse, Sherine Abdel Wahab, in Februarie vanjaar ses maande gevangenisskap opgelê het oor 'n grappie wat sy omtrent die Nyl gemaak het.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2018-04-10 Hallo Linda, hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en is alles beskikbaar om gratis afgelaai te word. Groete, Naomi Meye

Suidoosterfees 2018: ’n onderhoud oor die Fantastiese 15!-kunsuitstalling

Anne-Ghrett 2018-04-09 Hallo Marieta. Nee, hulle is nie my ouers nie. Groete.

Calvinistiese wortels

Angus 2018-04-09 Beste Hans, Vir my is daar geen verskil tussen Shinto, hindoeïsme, Calvinisme, of watter geloof jy ook al wil noem nie. Aanhangers van die goed glo in die bonatuurlike: spoke, geeste, engele duiwels, gode en tokkelossies. Almal verkondig dat jy gode moe

Calvinistiese wortels

Hans Richardt 2018-04-09 Angus, ek het weer na Hervormde kerk toe gegaan. Lekker verrassing gehad met jong vroue-predikant. Ons gesels oor die preek in kerk, vra vrae en stel probleme. Dis anders as destyds toe ou omie die geloofsbelydenis afgerammel het, die dominee dogma gepre

Wie is die Afrikaner?

Twee-oog Wese Krimpvarkietjie van Wonderland 2018-04-09 Gestel u is 'n eenoog-wese van die buitenste ruimte en besoek as spioen Moeder Aarde. Gestel u moet aan u Meester van die Buitenste Ruimte die volgende terug rapporteer: 1) Hoe definieer die mens wetenskaplik die begrippe "bruin" en "liefde"? 2) Hoe def

Bybel in Kaaps: Die tien plae (deel 2)

Hannatjie 2018-04-09 Da is ma net EEN GOD. Hei wat wonnewekke doen.

Ongetiteld

Hloni 2018-04-09 So pragtig, ek wens ek het alles verstaan, maar wat ek het was baie mooi!

Afrikaans vs streeksdialekte in Nederland en Vlaandere

Hans Richardt 2018-04-09 Reusedwerg, jy skryf jy het nog inyoni in jou? Dis mos wat Zoeloes lafhartigheid noem ... Ek is so jammer om te hoor jy het jou terugslag in lewe in Nongoma gekry ... maar so het Piet Retief ook mos na dronk partytjie.

Russophobia in the New Cold War

Hans Richardt 2018-04-09 Reusedwerg, SA-media is op die wa met "rooi gevaar"! Ek vat liewer Nadia en Vodka, as vetkoek en regstel-aksie soos Piet Ore ... Wragtig, die politieke korrektheid-ideologieë is nou met pantie vol planne, nie net agter plase aan nie! Ek is teen geforsee

Russophobia in the New Cold War

Angus 2018-04-09 Beste Hans, Veels geluk met jou goeie Engels. Jy kwalifiseer om in Orania eiendom en koesisters te koop. Groete, Angus

Afrikaans vs streeksdialekte in Nederland en Vlaandere

Angus 2018-04-09 Beste Hans, Sien jy nou? Reusedwerg is my getuie. Aansitter laat my dink aan jare gelede: my ma kon tog so lekker skaapboud, aartappels, rys en blomkool voorsit, en dan was ons almal aansitters aan tafel. Ek het nog nooit iemand met pienk oë gesien nie.

Blou is nie ’n kleur nie deur Carin Krahtz: ’n resensie

Net nog ñ ouers 2018-04-09 Kan iemand my asb verduidelik hoekom hierdie boek as jeuglektuur geklassifiseer word? Ek as ouer het dit gelees; in vandag se lewe is daar nét te veel bronne wat jong tieners se onskuld steel.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Lucas 2018-04-09 There are people commenting here that obviously haven't lived a single day in a faith home. I want to tell about my faith home experiences and SR teaching that I came across over the years. I lived and worked in different faith homes for more than 25 ye

Die beste 15 in ATKV-Tienertoneel 2017

Nelda Opperman 2018-04-08 Spyt ek het dit gemis! Klink opwindend!

Wie is die Afrikaner?

SSteenkamp 2018-04-08 Ateïs. Sjoe, ek sluk swaar.

’n Onderhoud met bekroonde navorser Cilliers van den Berg

Minda van Zijl 2018-04-08 Ek het 'n groot probleem met d woord "horrelpoot". Ja, ek weet dit was algemene gebruikstaal vir 'n sekere fisiese defek, maar voel nog altyd dis 'n vieslike woord, net soos kruppel. Indien jy nie self die gebrek het nie, kan jy nooit weet wat dit is om p

Suidoosterfees 2018: ’n onderhoud oor die Fantastiese 15!-kunsuitstalling

Marieta Scheepers 2018-04-08 Anne-Ghrett, is jy dalk Alma en Kestell se dogter? Dan is ons bloedfamilie!

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Ou Mal Vlakvark van Mengelmoesfontein 2018-04-08 MENGELMOES BINNE DIE KOPHOLTE Binne die soogdier Homo sapiens sapiens se kopholte is daar ’n mengelmoes van goeters: atome, molekules, proteïene, bloed, hormone, elektroniese bedrading, vloeistof kanale, chemise en fisiese prosesse, databasisse, dinkp

Calvinistiese wortels

Hans Richardt 2018-04-08 Angus, jy en jou Shinto ... Ek sal hou by Calvinisme.

Afrikaans vs streeksdialekte in Nederland en Vlaandere

Hans Richardt 2018-04-08 Angus, dankie tog, jy ontneem Stellenbosch van hul troontjie ... Daar is ’n ander woord vir knormoer, aansitter. Ek sukkel nog met pienk oë ... Ek het nog ’n probleem met sommige sg tegniese terme in Afrikaans. Vir my sal 'n Afrikaanse handleiding

Nessun dorma

Estelle Neethling 2018-04-08 'n Manjifieke kortverhaal - een van die heel moeilikste genres!

Nog net 9: ’n teaterresensie

Chalmane Lucia Horne Kruger 2018-04-08 Carin is 'n uitmuntende aktrise! Ek sal graag weer en weer hierdie talentvolle jong vrou se opvoerings wil bywoon. Die vervaardigers en draaiboekskrywers asook die regisseur het hulself heeltemal oortref met hul bydra tot ons Afrikaanse kultuur en taalver

Winnie – ’n storie om te vertel

Euodia Naanyane-Bouwer 2018-04-07 Wow aunty D! U het soveel passie nie net vir skryf, maar vrouwees.
Top