Dit is wat tans gebeur met die voortdurende populistiese idees wat voortdurend deur media gedryf word.
Mobkrasie? Gaan alles in 'n demokrasie net oor meerderheid-opinies?
Dit is wat tans gebeur met die voortdurende populistiese idees wat voortdurend deur media gedryf word.
Mobkrasie? Gaan alles in 'n demokrasie net oor meerderheid-opinies?
Kommentaar
Uiters relevant vraag!
Ons moet net 'n lekker Afrikaanse woord kry.
Ek dink mobkrasie werk goed vir klippe gooi, buitebande brand en die etnosentrisme van regstel-aksie en BBBEE. Voeg hierby nasionalisering en jy het niks anders as 'n mobkrasie, waarin die wie wedersydse respek verloor het vir ander, die hardste skreeu.
Hans mens is nooit te oud om te leer nie. Dit is 'n baie goeie beskrywing van die "staatsbestel" wat tans in bewind is. Mens kan dan ook van Oglojustici praat wat in elk geval al lank reeds deur die massas bedryf word. Die slagspreuk van die donker jare was mos, "the piepôl shall govern".
Reusedwerg, ek moes gisteraand lang draai deur Suid-Vrystaat op slegte paaie ry, om oglokrasie in Noordwes mis te ry.
Sal nuwe skokbrekers moet insit in ou karretjie.
Is mense werklik vry in hierdie land van dwelms, prostitusie en swak dienstelewering deur kleptokrate ...