Graad 11: Wiskunde, vraestel 2 en memorandum

  • 9

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskunde.

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 9

Kommentaar

    • Hallo Frieda, jy hoef nie by LitNet op 'n spesiale manier te registreer om toegang tot ons vraestelle te verkry nie. Jy kan op 'n skakel klik om 'n gratis PDF- of Word-dokument af te laai (afhangende van die formaat waarin die vraestel beskikbaar is). Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle wat spesiaal deur kundiges vir LitNet opgestel of ons verkry toestemming om dit te deel. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Avatar
    Catherine van Aarde

    Goeie dag

    Ek asb net seker maak die twee vraestelle wat tans vir Gr 11 Wiskunde op die stelsel aflaaibaar is, is dit kwartaal 1 en 2 se werk?

    Waar kan ek nog vraestelle en antwoord blaaie kry vir 'n Gr 11 leerling asb?

    Groete

    • Hallo Cathy, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. As daar dus in een vraestel nie voorbeelde van oefeninge oor 'n sekere gedeelte van die jaar se werk is nie, sal daar moontlik in die volgende vraestel oefeninge wees wat sommige ander aspekte van die jaar se werk dek. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top