Kommentaar

Kompetisie: Hoe maak jy jou kind lief vir lees?

Estha Singeling 2018-04-12 Strokiesprente bly 'n groot gunsteling om 'n kind aan die lees te kry. Gelukkig is die nimlike Asterix boeke nou ook in Afrikaans beskikbaar. Beplan 'n skattejag met leidrade wat hulle moet ontsyfer uit Afrikaanse kinderboeke. Kinders is mal oor skattejag

Aan wie behoort die woorde?

Gogo de Bruin 2018-04-12 Haai nee, gaan lees die artikel weer maar hierdie keer sonder enige vooropgesette idees. Dalk verbaas dit jou om te sien wat daar staan.

Ek is opsoek na werk op die internet

Dewals 2018-04-12 Ek soek na werk waar ek van die huis kan doen, want stilsit en niks doen is nie 'n opsie in ons daaglikse lewe nie. Ek wil hard werk om iets te bereik.

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Petro Smal 2018-04-12 Jy praat nou agter mnr Gerrie Nel aan mnr Arnold de Beer.

Grondonteiening: ’n ander perspektief

Mary Sadler 2018-04-12 Alma Moodley se brief verdien my goue ster.

Nessun dorma

Christo Meyer 2018-04-12 Die verhaal het aan my hart geruk. Uitstekend geskryf!

Kompetisie: Hoe maak jy jou kind lief vir lees?

Mary Sadler 2018-04-12 Amper omtrent al wat ek sien is: "Vertaal deur - " Nie dat ek iets daarteen het dat kinders aan verskillende kulture blootgestel word nie, dis goed, maar waar is ons eie kinderboekskrywers dan?

Kompetisie: Hoe maak jy jou kind lief vir lees?

Debbie Stander 2018-04-12 My dogtertjie, wat kognitief gestremd gediagnoseer is, hou daarvan as Mamma stories lees. Sy sal self ook probeer lees as die bladsye vir haar kleurvol en interessant lyk. Sal bitter graag wil wen vir haar.

Winnie – ’n storie om te vertel

Frances-Ann Douglas 2018-04-12 Pragtig mense wil die punt insien dat sy mens was en boonop so jonk. Haar vasberadenheid het vir ons deure oopgemaak wat ek glo vandag nog gesluit sou gewees het. Mag sy in vrede rus; soos u sê die vrede wat sy nooit gegun was nie.

Aan wie behoort die woorde?

Francois Meyer 2018-04-12 Baie dankie vir hierdie insiggewende rubriek, Desmond!

Kompetisie: Hoe maak jy jou kind lief vir lees?

Alida Janse van Vuuren 2018-04-12 Nommer 3, 7, 9 Ouma lees elke dag en daarom moet Michell (11 jaar) ook lees en Larochell (4 jaar) vat elke aand ’n boek en lees vir ons twee stories. Michell het vinnig geleer dat hoe meer sy lees, hoe minder tyd spandeer sy aan huiswerk en leerwerk. S

Hoe om 'n draak se toorn te tem: ’n kinderboekresensie deur ’n tienjarige

Mariana Nel 2018-04-12 Uitstekende ressensie! Welgedaan Aden. Jy sal dit nog ver bring in die lewe. Ek het die ander dag 'n stuk gelees wat sê: "Huiswerk maak 'n mens nie slim nie, lees maak jou slim!"

Van Wyk Louw se "slotreëls"

Angus 2018-04-12 Kyk, ek stry nie sommer met Joan Hambridge nie, maar hierdie keer kon ek sweer sy is verkeerd. Ampie sal nie so 'n fout begaan nie, en Van Wyk Louw sal nie so 'n anglisisme toelaat in sy werk nie. Liewer maar my Tristia afstof en self kyk, en jou werklikw

Calvinistiese wortels

F C Boot 2018-04-12 Beste Angus Jy was mos nie altyd 'n ateïs nie en behoort dus in staat te wees om die vraag te beantwoord al glo jy nie in dit wat jy gaan sê nie.

Knysna-brande

hanneke jordaan 2018-04-12 In die siel getref!

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

LitNet 2018-04-12 Hallo! As jou navraag handel daaroor dat jy op soek is na hersieningsmateriaal vir 'n graad 7-leerder, is hier 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg

Strafoplegging vir dummies

kla-kous 2018-04-12 "Wanneer regsprekende beamptes vonnis oorweeg, is hulle veronderstel om na minstens drie goed te kyk". Eintlik vier goed: Die vonnis moet gepaard gaan met 'n graad van genade ("measure of mercy"). In die 70s is 'n program van stapel gestuur om die regsb

Twee jaar vir die k-woord

Juan Olivier 2018-04-12 Die regering het een stap nader aan fascisme beweeg. Die uitspraak is ʼn skande vir die land.

Winnie – ’n storie om te vertel

Magriet 2018-04-12 Raakgevat! My ervaring van stories is hetsy die vertellings van familie, vriende, openbare figure, politici, joernaliste ens is dat daar altyd twee kante van 'n saak is. Soos 'n egskeidingsadvokaat altyd gesê het "Daar is altyd sy kant van die saak en da

’n Leeftyd later deur Marthie Prinsloo-Voigt: ’n resensie

Cornelia 2018-04-11 My ma het jou geken. Sy was Cornelia Botha. Ons het ook baie boeke en notas oor Angola.

Sosiale media en die gebruik van internet-inhoud

Heste Stock 2018-04-11 Baie dankie. Ek wil graag weet. Die gebruik van 'n internetprentjie op 'n besigheidskaartjie, hetsy dit 'n kar of bees of vliegtuig is, kan 'n "raad" of organisasie jou dagvaar vir die gebruik van die noem dit maar produk. Bv 'n boer wat 'n prentjie van '

Aan wie behoort die woorde?

Salomé Malherbe 2018-04-11 Wat n lieflik verbeeldingryke verhaal rondom ’n baie ernstige tema ... die besitreg van woorde. Onmiddellik anders as die skrywer wat die storie eintlik as ’n dekmantel gebruik om die daders van apartheid-rassisme weereens met ’n woordspies te verwo

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

unita 2018-04-11 Graad7 leerder

’n Onderhoud met bekroonde navorser Cilliers van den Berg

Johannes Comestor 2018-04-11 Dankie, Naomi. Ek voeg by: Universiteite behoort studente en dosente aan te moedig om artikels, verhandelinge en proefskrifte in Afrikaans te skryf en publiseer en lesings en toesprake in Afrikaans te lewer.

Calvinistiese wortels

Angus 2018-04-11 FC Boot, Jy moet vir die Calviniste vra waar die hel is. Dis hulle wat dink dat die nie-Calviniste hel toe gaan; dis nie wat ek dink nie. Ek is 'n ateïs en vir my bestaan die hel en die hemel en die duiwel en gode nie. Trouens, jy moet dit vir elke ge

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

LitNet 2018-04-11 Hallo Tessa, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gerus af wat van

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2018-04-11 Hallo Basil, hierdie is die indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, Skryfstuk

LitNet 2018-04-11 Hallo Jumari, ek het die skakel getoets en dit werk beslis. Hier is die PDF-dokument, dalk duur dit net 'n rukkie om dit oop te maak as die internetspoed in jou omgewing op 'n gegewe tyd stadig is: https://www.litnet.co.za/assets//images/skole/Kuber_Skryf

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2018-04-11 Hallo Emma, hierdie is die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by as dit waarna jy op soek is nie, hier beskikbaar is nie. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Winnie – ’n storie om te vertel

Diana Ferrus 2018-04-10 Baie dankie Selena, Elizabeth en Euodia. Julle kommentaar word hoogs gewaardeer. Groete, Diana.

Afrikaanse vertalings in die kollig tydens Vertaalslag 2018, Amsterdam

Claude Möller 2018-04-10 Kan ek maar asb vir Ina Zorgman 'n stywe drukkie gee? Ek wil elke woord in hierdie artikel, indrink en indink.

Grondonteiening: ’n ander perspektief

Chris 2018-04-10 Nie meer lus vir hierdie land nie. Dit is aaklig,aaklig, aaklig!

’n Onderhoud met bekroonde navorser Cilliers van den Berg

Naòmi Morgan 2018-04-10 Wat hiérdie leser tref, is Cilliers se keurige Afrikaans. Dit sou tragies wees om 'n navorsingsmedium wat tot so 'n vlak ontwikkel is, te moet verloor, want die navorser verloor dan sy grootste oortuigingskrag. 'n Mens sou hoop dat diegene wat oor taalbe

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

Tessa 2018-04-10 My seub neem Tegniese Wetenskap en Tegniese Wiskunde enige van daardie vraestelle?

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Joni 2018-04-10 Dankie, die vraestelle help darem baie vir my kinders om te oefen vir hulle toetse.

Fokusberoep: Onderwyseres

Yvette 2018-04-10 As ’n mens deeltyds leer vir ’n jaar en voltyds by ’n skool werk kry jy dan ’n onderwysgraad of ’n diploma? Moet ’n mens drie jaar voltyds leer by ’n onderwyskollege of ’n universiteit om ’n graad te kry?

Calvinistiese wortels

F C Boot 2018-04-10 Angus Waar is die 'hel' waarna toe die ander gaan?

Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal-toets: Lien se lankstaanskoene

Gerald Rodrick Isaacs 2018-04-10 Baie dankie die inligting help verskriklik baie.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Basil de waal 2018-04-10 Ek soek Lewensvaardigheid Graad 6 vraestelle
Top