Kommentaar

Angus se profesie laat land gons

Julius 2018-05-04 Die mees sinvolle en korrekte inset van al die kommentare wat gelewer is: "Julle sal die waarheid ken en die KENNIS van die waarheid sal julle vrymaak."

Oor Die ware naarheid

Jan Rap 2018-05-04 1 Zhi nee, die regte uitspraak is Renaissance en Bibi sê Whenaissance, soos die Engelse, wat verkeerd is, en nie soos die Afrikaners, Italianers, Spanjaarde en Russe se korrekte uitspraak van die Franse woord nie. Sy kan dit op Frans probeer maar die mee

Oor Die ware naarheid

Dirk Rigter 2018-05-04 Zhi, Versigtig maar met jou beskuldiging van die "verkragting" van Afrikaans, as jy self agter die deur staan (by wyse van spreke), met jou "skrynende" skande. Dis skreiende skande. En daai groot woord "renaissance” is toe Frans en nie Italiaans nie

Soos een wat op verlossing wag

Carma Shaw 2018-05-04 Baie dankie, Anna Dos Santos. Ek waardeer jou kommentaar sommer baie :-)

Soos een wat op verlossing wag

Carma Shaw 2018-05-04 Baie dankie, Ilse. Ek waardeer baie :-)

Graad 11: Wiskunde, vraestel 1 en memorandum

LitNet 2018-05-04 Hallo Hennie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Jy is welkom om deur te blaai om te sien of jy kry waarna jy soek. Groete, Naomi

Deurmekaarlaai

Ilse 2018-05-04 Mooie eenvoud.

Soos een wat op verlossing wag

Ilse 2018-05-04 Aangrypend.

Afrikaans vs streeksdialekte in Nederland en Vlaandere

Jan Rap 2018-05-04 Hoe weet Bettina Wyngaard dit?

Afrikaans vs streeksdialekte in Nederland en Vlaandere

Jan Rap 2018-05-04 Twak, Angus. 'Knormoer' is 'n selfstandige naamwoord.

Wonderlus: ’n filmresensie

Francois 2018-05-03 Ek het die prent baie geniet! Net een punt van kritiek: dialoog tussen karakters, by meer as een geleentheid, was soms pynlik lank! Goeie redigering kon die fliek met 15 minute verkort het. OK, daar was toe nie skinny dipping in die plaasdam nie - meer ko

Oor Die ware naarheid

Zhi 2018-05-03 Laat mens nogal besin oor hoe Afrikaans vandag verkrag word. Dat ons nou so deur ons eie mense verkleineer moet word en skuldig moet voel oor onse aksente! Skrynende skande seg ek vir jou! 1 Wat is nou die korrekte uitspraak van daarie Italiaanse cum Lat

“Dans met my broer ...”

Alvida Van Zyl 2018-05-03 Uitstekende gevoelsbeskywings oor verskillende onderwerpe van kos,skryf en sex. En dan ... Dans met my broer! Klimaks.

Op die spel 3: ’n onderhoud met Elsa-Marié van der Watt

Colette Pretorius 2018-05-03 Goeie werk, Elsa-Marie. Jy het baie goed gedoen. Ek het teen my eie verwagting in self 'n episode van seisoen 2 gewen, en ek weet hou senutergend dit voor die kameras is. Jy het baie oulik en professioneel oorgekom.

Russophobia in the New Cold War

Hans Richardt 2018-05-03 Angus, my verhouding op LitNet het geen invloed op my lewensbesluite nie, gelukkig nie. Politieke korrektheid-ideologieë staan my nie meer aan nie, veral die populêre media 1 van geforseerde etniese amalgamasie. VRYHEID van keuse en assosiasie?

Soos een wat op verlossing wag

Anna Dos Santos 2018-05-03 Ek ruik Afrika. Dankie dat jy hart en sintuiglik skryf.

Soos een wat op verlossing wag

Carma Shaw 2018-05-03 Baie dankie, Elza. Ek waardeer jou lees en kommentaar :-)

Soos een wat op verlossing wag

Elza Lorenz 2018-05-03 Kragtig en aangrypend...

Pharos Afrikaansgids deur Nicol Faasen: ’n resensie

Nico M Ferreira 2018-05-03 Wat 'n heerlike plat-op-die-aarde resensie! Maar nou wonder ek net: die titel van die publikasie lyk/klink darem nie reg nie: Pharos Afrikaansgids? Hoekom nie eerder Pharos Afrikaanse gids nie?

Oor Die ware naarheid

Reusedwerg 2018-05-03 Dit klink asof jy ook die pot twak (kan nie nou aan ander meer gepaste woord dink nie) gekyk het. Ek sal die argument aanvaar dat almal se humor nie dieselfde is nie, maar daar is min goed so irriterend as iemand wat 'n "intelligente" grappie wil maak en

Soos een wat op verlossing wag

Carma Shaw 2018-05-03 Ek waardeer dit baie, Manti. Groot dankie vir jou kommentaar :-)

Soos een wat op verlossing wag

Carma Shaw 2018-05-03 Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar, Adri. Ek waardeer dit regtig baie. :-)

Graad 11: Wiskunde, vraestel 1 en memorandum

Hennie 2018-05-03 Ek soek Gr11 Tegniese wiskunde vraestelle asb.

“Dans met my broer ...”

Eleen Cilliers Joubert 2018-05-02 Die inhoud van hierdie kortverhaal is verrassend, interessant en ongewoon. Mens wonder (terwyl jy al hoe vinniger lees) of die einde weer voorspelbaar gaan wees ... maar die gedagtes van die skrywer rondomtalie jou met ’n tagtigers-atmosfeer van partyt

Soos een wat op verlossing wag

Mantie Smith 2018-05-02 Pragtige en vernuftige gebruik van natuurbeelde om die smagting na uitkoms te beskryf.

“Dans met my broer ...”

Rozaan 2018-05-02 Dit het ek nou baie geniet!

Soos een wat op verlossing wag

Adri Croukamp 2018-05-02 Dis 'n sterk gedig wat 'n ongelooflike smagting vasvang. 'n Lieflike uitbeelding vir my van 'n Afrika-droogte.

Oor Afrikaans

Stuiwer 2018-05-02 Ek haat hierdie direkte vertalings van Engelse spreekwoorde die meeste en weereens is dit omroepers en joernaliste wat in die slaggat trap. Hulle ken nie Afrikaans nie en dis nie hoe 'n taal groei nie; dis hoe 'n taal vergaan en 'n ander taal word. Die f

Afrikaans vs streeksdialekte in Nederland en Vlaandere

F C Boot 2018-05-02 Beste Hans Nee ek praat nie so nie,dit is jou naamgenoot in Nederland wat so praat,maar ek moet erken dat sekere 'oppositie' se 'zondigheid' plaaslik hul ook ' n 'opgefokte oppositie' maak want hul ' heeft nogal wat verantwoordelijkheid op zich genomen

Die Romeinse invloed op Europese beskawing

Hans Richardt 2018-05-02 "Zhi" val heeltemal bus mis,"hul" was verwysing na Romeine. Moenie jou obsessie myne maak nie ...

Spanners

Hans Richardt 2018-05-02 Angus, is die snaakse manne van Boksburg dan nou "klepstoters"? Nie meer "tappits" nie?

Die Romeinse invloed op Europese beskawing

Zhi 2018-05-02 Dat die Romeinse beskawing noord eerder as suid versprei het is verstaanbaar. In die noorde was die Germaanse barbare net "oorkant die riviere" (Ryn en Donou). Weens die aard van die land (https://www.quora.com/Why-did-Germanic-peoples-not-develop-a-compl

FC Boot se "kinderlik-eenvoudige" Uitverkiesingsleer

Jerrie Conradie 2018-05-02 Ek het sommer bietjie gekyk na van die skrywes ivm die uitverkiesing. Na my beskeie mening word daar geargumenteer oor 'n saak, terwyl daar ander feite is wat geen aandag geniet nie – so asof die redenaars oor 'n kleiner punt redeneer sonder om al die f

Stofvinger

Klaas 2018-05-02 Baie dankie Henk vd Merwe,ek waardeer dit baie.

Antjie Krog (1952–)

Sulaiman Martheze 2018-05-02 Dear Antjie - Congratulations on being awarded the Gouden Ganseveer. You richly deserve the honour. Thank you for highlighting the contributions of slaves from Indonesia to the Afrikaans language, a language which Apartheid stigmatised forever in the mi

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

Jordan 2018-05-01 I love this series. Can't wait for the next episode each week ... Hope there is another season.

Baaikaap

Llewellyn 2018-05-01 Nooit geweet daars nóg mense wat baai kaap met suiker en asyn gebruik as eno nie ... ek noem dit 'n "spons" ... resep van my oorle ma gekry. Dit werk soos 'n bom.

’n Taalplan vir Afrikaanse skole: ’n reaksie

Wilhelm Fourie 2018-05-01 Dis 'n baie geldige punte wat Danie van Wyk hier aanraak. Nogtans is ek seker dat Theuns Eloff alle Afrikaanssprekendes hierby wil betrek. Hy het ook onlangs op RSG genoem dat privaatskole nie die eerste stap is nie. Hy wil graag Afrikaanse skole (veral i

Die Romeinse invloed op Europese beskawing

Zhi 2018-05-01 Dalk het "hulle" in die suide nie die soort "beskawing" van die Romeine nodig gehad nie?

Die Romeinse invloed op Europese beskawing

Hans Richardt 2018-05-01 Reusedwerg, waarom het die Romeine nie in Afrika ingevaar nie? Daar moes goeie rede gewees het waarom hul nie verder as hedendaagse Sudan suid gewaag het nie.
Top