Raaisel twee

  • 2

Beskou twee mense, dieselfde agtergrond, kan selfs gesinslede wees, selfde IK, selfde graad van opleiding maar hulle het uiteenlopende politieke sienings.  Hoe werk dit?

Jan Rap

  • 2

Kommentaar

  • Dagsê
    Uiteenlopende karma sal ek sê ... indien ek verkeerd is moet ons maar die Gode (geen spelfout; dat hoofletters gebruik nie, want myns insiens is al die Gode geregtig op gelyke behandeling) soos die God, Allah, Brahma en al die ander Gode nader vir advies.
    Groete

  • Jan ek dink dit gaan hier oor skuldgevoel. Wie van die twee het die grootste skuldgevoel. Dit laat my dink aan 'n Churchill-gesegde: "if you are 20 and not a liberal, you have no heart. If you are 40 and not a conservative you have no brain."

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top