
LitNet het lesers gevra vir raad oor hoe om jou kinders aan te moedig om te lees en ’n liefde vir lees by hulle te kweek. Hier is die volledige kompetisie-inligting.
Lees hier van die raad en wenke wat ontvang is.
Altesaam 56 inskrywings is ontvang, en 10 wenners is deur middel van ’n gelukstrekking bepaal. Hier is die gelukkige wenners van die boekpakkies, geborg deur NB-Uitgewers en Protea Boekhuis.
Boekpakkie 1
Die wenner is Nadene Liebenberg.

- Die koning – Dick Bruna, vertaal deur Amelia de Vaal (Protea)
- Diere – Dick Bruna, vertaal deur Amelia de Vaal (Protea)
- Ek kan lees – Dick Bruna, vertaal deur Amelia de Vaal (Protea)
- Die eier – Dick Bruna, vertaal deur Amelia de Vaal (Protea)
- Rond, vierkantig, driehoekig – Dick Bruna, vertaal deur Amelia de Vaal (Protea)
- Die appel – Dick Bruna, vertaal deur Amelia de Vaal (Protea)
Boekpakkie 2
Die wenner is Ilzé Basson-Eva.

- Hasie soek slaapplek – Julia Donaldson en Axel Scheffler, vertaal deur Philip de Vos (Protea)
- Posman Beer – Julia Donaldson en Axel Scheffler, vertaal deur Philip de Vos (Protea)
- Soek vir Henna Hen – Julia Donaldson en Axel Scheffler, vertaal deur Philip de Vos (Protea)
- Vos se sokkies – Julia Donaldson en Axel Scheffler, vertaal deur Philip de Vos (Protea)
Boekpakkie 3
Die wenner is Ianthe Walters.

- Lillie die heksie en die moeilike draakeksamen – Knister, vertaal deur Amelia de Vaal (Protea)
- Die storie van ontdekkingsreise – Anna Claybourne, vertaal deur Amelia de Vaal (Protea)
- Bible detective – Peter Martin en Peter Kent (Protea)
Boekpakkie 4
Die wenner is Adriana Theunissen.

- Lillie die heksie in Lilliput – Knister, vertaal deur Amelia de Vaal (Protea)
- Die storie van sterre en planete – Louis Stowell en Peter Allen (Protea)
- Jesus detective – Peter Martin en Peter Kent (Protea)
Boekpakkie 5
Die wenner is Anél Lubbe.

- Saartjie: Omnibus 6 – Bettie Naudé (Human & Rousseau)
- Trompie: Omnibus 6 – Topsy Smith (Human & Rousseau)
- Nina en die crazy klere – Elizbè van der Colff en Chris Venter (Tafelberg)
Boekpakkie 6
Die wenner is Nadia de Jongh.

- Die olifantjie wat aan die slaap wou raak – Carl-Johan Forssén Ehrlin en Sydney Hanson, vertaal deur Marietjie Delport (Human & Rousseau)
- Padda en die vreemdeling – Max Velthuijs, vertaal deur Carla Lang (Protea)
- Padda is verlief – Max Velthuijs, vertaal deur Carla Lang (Protea)
- Paddington – Michael Bond, vertaal deur Amelia de Vaal (Protea)
Boekpakkie 7
Die wenner is Christa Otto.

- Die prinses met die lang hare – Annemarie van Haeringen, vertaal deur Amelia de Vaal (Protea)
- Ink – Ingrid Mennen en Irene Berg (Tafelberg)
- Hanli die hasie – Mandy Stanley, vertaal deur Amelia de Vaal (Protea)
- Liewe Heksie en die sterretjieskombuis – Verna Vels en Vian Oelofsen (Human & Rousseau)
Boekpakkie 8
Die wenner is Nadia van der Westhuizen.

- Wolf! Wolf! – André Bouchard (Protea)
- Ernst, meester van die wêreld – André Bouchard, vertaal deur Amelia de Vaal (Protea)
- Tirannosourus sot – Julia Donaldson, vertaal deur Philip de Vos (Protea)
- My slaaptydgebedjies – Wendy Maartens en Vian Oelofsen (Lux Verbi)
- Haas Das se Nuuskas: episode 1 – Louise Smit en Vian Oelofsen (Human & Rousseau)
Boekpakkie 9
Die wenner is Nanette Botha.

- Ses blinde muise en ’n olifant – Jude Daly, vertaal deur Elsa Sulke (Tafelberg)
- My pappa is vol aapstreke – Dianne Hofmeyr en Carol Thompson, vertaal deur Elna van der Merwe (Tafelberg)
- Leer hoe laat dit is – Éditions Caramel, vertaal deur Kobus Geldenhuys (Human & Rousseau)
- Die krokodil wat vir water gegril het – Gemma Merino, vertaal deur Kobus Geldenhuys (Human & Rousseau)
- Die beer en die klavier – David Litchfield, vertaal deur Marietjie Delport (Human & Rousseau)
Boekpakkie 10
Die wenner is Anel du Plooy.

- Verrassing! Verrassing! – Niki Daly, vertaal deur Kobus Geldenhuys (Tafelberg)
- Die apies se dieretrein – Rosamund Haden en Tony Pinchuck, vertaal deur Kobus Geldenhuys (Tafelberg)
- Sneeuwitjie en Kwaaitjie die dwerg – Steve Smallman en Neil Price (Human & Rousseau)
- Jy is nie lelik nie, Eendjie – Steve Smallman en Neil Price (Human & Rousseau)
- Bennie Boekwurm vertel lekker stories 2 – Louise Smit en Johann Strauss (Human & Rousseau)


Kommentaar
Waar kan ons sien wat hulle raad was?
https://www.litnet.co.za/hoe-maak-jy-jou-kind-lief-vir-lees-ouers-deel-hul-wenke/