Suzette Kotze-Myburgh2018-10-04Baie mense doen die Franse Camino per fiets, maar ek weet nie van die Via Francigena (Italiaanse Camino) nie. Lees gerus die WEG-blog wat Gerda Engelbrecht in Mei vanjaar daaroor geskryf het.
Domeritus Danie Malan2018-10-04Dalk is die uwe nou ietwat mosterd na die maal, want dit lyk asof die taaldebat of in reses is of 'n gestadige dood gesterf het met Jaco Fourie se reaksie op 12 Julie 2017. Kan ek dit heropen met die vriendelike versoek dat deelnemers aan die debat nie oo
Baas2018-10-04Ag julle almal is oningelig. Jul is seker dieselfde tipe mense wat sal stry dat alkohol beter is vir mens as kannabis. Gaan doen jul eie navorsing en hou op glo wat in groot media se opskrifte staan. Die plant is al vir 1000'e jare gebruik vir verskeie me
Prof WJ du Plooy2018-10-04By ’n groot tersiêre hospitaal het n baba van twee dae positief getoets vir kannabis (dmv passiewe oordrag borsvoeding of sekondêre rook). Die groot nadeel is dat cannabis baie vetoplosbaar is en dring die ontwikkelende breinselle in met al die die ge
kla-kous2018-10-04Ek stem saam met alles wat Van Velden sê, maar my vraag is waar was die medici toe die saak aangehoor is? Daar is nou feitlik niks aan te doen nie. Dit is nie asof die kwessie skielik opgeduik het nie. Sedert regter Davis se agteroorleun om dagga te wett
Pieter2018-10-04Eensydige artikel wat net op een kant van die muntstuk fokus. Jammer vir die wie se familie negatief beïnvloed is deur die gebruik van dagga, maar dit het net 'n onderliggende probleem uitgewys, dis definitief nie die plant se skuld nie. Ek ken persoonli
Cherize Oosthuizen2018-10-03Sal graag wil weet in watter mate Ferdinand beïnvloed is deur Herman Stander se boek Recce. In die boek word daar oor baie soortgelyke situasies geskryf.
Lina2018-10-02Dankie vir hierdie artikel. My gesin en my lewe is verwoes deur hierdie "onskadelike" dwelm. My man en seun ly nou albei aan skisofrenie. Ek is so onsteld oor hierdie oningeligte besluit van die regering. Glo my, ek het die donker kant gesien en mens wil
Elize Muller2018-10-02As a retired mental health care practitioner with 27 years of experience, this fills me with dread and a feeling of impending disaster.
In our practice we dealt on the daily basis with what the toxic mixture of mental illness and cannabis leads to! It di
gerhard2018-10-02Die gebruik van dagga (kannabis) vir medisinale doeleindes moet wetenskaplik teenoor die potensiële mediese en maatskaplike risiko’s opgeweeg word.
Die artikel fokus op die moontlike mediese probleme wat daar met dagga gebruik kan gaan en ignoreer i
Willem H. Oosthuizen2018-10-02Sover my kennis strek, is daar nog nie ’n standaard-ortografie vir Kaaps nie. Indien daar wel een is, wil ek net weet hoe ’n mens tussen die kort en lang ie-klanke onderskei (bv Hy het sy liewe verloo, teenoor: Liewe Kate, sal djy daa is?). Myns insie
Eben2018-10-02My vrou het my geskei. Die laaste dag wat ons in die hof moes wees het sy verkeerde info gegee; sy het gesê Vrydag maar ons is die Woensdag geskei. Sy wou nie die helfte van my goed hê nie. Sy was oneerlik in die huwelik en het swanger geraak by 'n ande
Nina2018-10-02Danie, ek hoor wat jy sê oor die gebruik van dagga onder skoolgaande kinders.
Tog kan enige Jan Rap en sy maat nege-uur in die oggend by sy plaaslike drankwinkel instap en 'n kas bier en "carton" sigarette koop sonder dat enigiemand 'n oog knip of die h
Anna2018-10-02Ek is amper 75 en glad nie fiks nie, maar wil sooo graag ‘n camino gaan stap. Verkieslik in Italië. Ek wil dit nie alleen doen nie. My man sukkel om te loop, maar hy is bereid om my te vergesel. Sal hy dit op ‘n bromponie (of selfs ‘n fiets) kan do
Martin2018-10-02Ek was siende blind tot ek uit die bloute Chanette se boeke ontdek het, en toe al vyf haar Jojo-boeke in 'n kort tydperk gelees het.
Ongelooflike leeservaring, alles gebeur met 'n doel, daar word geen onnodige draaie gegooi om haar boeke so lekker dik te
Philippus Janse van Rensburg.2018-10-01Ons wat kan lees, en gelees het, en boeke het, kan help deur wat ons gelees het en vir ons waarde het, oor te dra deur ons vermoë om presies te onthou, op te knap en dan oor te dra. Soos in die ou tyd, moet ons storievertellers word, kinders en jongmense
Reinette Rautenbach2018-10-01Ek is n bib-tannie. Innige simpatie met die boekloses. Maar sekuriteit is ’n wesenlike probleem. Baie plattelandse biblioteke het net een of twee personeellede aan diens. Ek was al in bitter ongemaklike situasies met gebruikers. Harde kriminele het my a
Bonita2018-10-01So trots op jou Pieter. Sien jou een van die dae in die Kaap. Ek wil gaan klippe optel op die strand en elkeen kry 'n naam dan staan ek met my rug na die see toe en gooi my seer en verlede klip in die see sodat die see die seer diep binne die oseaan kan
Francois Malherbe2018-10-01Die Tsjeggiese komponis Bohuslav Martinu het 'n aangrypende werk geskryf vir soliste, koor en orkes op die tema van die Gilgamesj Epos.
Dankie vir die goeie artikel!
Suzette Kotze-Myburgh2018-10-01Mariana, die beste sal wees as jy Brierley se boek koop en daarvolgens beplan - omdat daar op omtrent enige afstand slaapplek beskikbaar is, kan jy jou roete volgens jou eie behoeftes uitwerk. Andersins, as jy nie self die beplanning wil doen nie, kontak
Adinda Vermaak2018-10-01Anzil, jy is iemand uitsonderlik! Baie, baie dankie vir wat jy met jou geesdrif en dryfkrag en inspirasie vir so baie mense doen - en ook vir Afrikaans.
LitNet2018-10-01Beste CJ, jy mag deelneem, maar indien jy een van die wenners is, moet die prysgeld in ’n Suid-Afrikaanse bankrekening gedeponeer kan word. Vriendelike groete, Liné Enslin, Assistentproduksiebestuurder
F C Boot2018-10-01Die “aarde” was nie altyd die “aarde” waarop ons tans woon nie. Dit het nie oornag
tot stand gekom nie, al wil dit uit die skeppings verhale anders blyk. Dit is baie duidelik dat ons planeet baie lank onbewoonbaar was en onderhewig aan hewige bom
Harriet2018-10-01Dit was nou regtigwaar 'n "moet lees"-onderhoud!! Het dit so geniet om te lees. Ek lees gereeld sy skrywes en waardeer sy unieke skryfstyl. Ek sien daarna uit om sy boek te lees. Dankie Herman Lategan, vir jou menswees.
LitNet2018-10-01Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai hierdeur en kyk watter van die
Gustaf Claassens2018-10-01"Dis wetenskaplik bewys dat lesers minder geneigd is om wette te oortree. Anders gestel: daar is ’n direkte verhouding tussen leesvaardigheid en misdaad," sê Bettina.
Nou wonder ek net hoe beskryf mens diegene in 'n munisipaliteit wat biblioteke slu
Domeritus Danie Malan2018-09-30Die groot struikelblok in hierdie jarelange debat is dat ons nog net ten dele begryp soos in 'n dowwe blinkgevryfde koperplaat (1 Kor 13: 12) . Verder werk die kreasionis met geloof in die onsienlike drie-maal heilige God terwyl die natuurwetenskaplike sl
F C Boot2018-09-30Reusedwerg
Die Ekurhuleni Metroraad neem nou die voortou en gaan volgens beriggeweing die eerste wees om vier stukke grond sonder vergoeding te onteien.
Die grond is volgens die Metro onbenut.