Ou Vrydenker Regsvark2018-10-10"Die kurrikulum moet derhalwe steeds getransformeer word tot ’n inklusiewe terrein waar almal welkom voel."
Sterkte met die grootse dekolonialisasie en transformasieprojekte in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme, wat dit ook al beteken
Elkarien2018-10-09Louise, jou verhaal verdien 'n plek in 'n bundel en behoort wyer gelees te word. Jou taalgebruik is treffend en die opbou en afloop van die spanning getuig van tegniese vaardigheid.
Martie2018-10-09Kan iemand help. My man het n rezotomy gehad toe 'n rug-operasie. Nou swel hy vreeslik; het geen gevoel in sy regterbeen nie. En soms is hy rooi soos hy swel ook sy lyf. Ek's bekommerd. Help asb.
Pieter de Jager2018-10-08Daar sal altyd onkruid in die kerk bly. Onkruid word deur die duiwel in goeie grond gesaai en groei saam met die goeie saad. Dit is 'n risiko om dit te probeer verwyder omdat in die proses die kind saam met die badwater uitgegooi kan word. Ons kan die so
Wilma Olinsky2018-10-08My kind is gay, ek sou nie 'n ander kind in sy plek wou hê nie. Elke vrou op aarde se droomman. Mens verwar soms gay wees met spring van een man na die ander, wat van die mans wat elke dag hul eggenote verneuk? En dit soms met 'n man want niemand wou hul
Lidia Theron2018-10-08Hanno Niem, ek is baie bly dat die gebruik van Canabis vir jou verligting gebring het.Dis nou, as ek al jou groot woorde reg verstaan het. Dit verander steeds weinig aan die onomkeerbare skade aan my gesin. Sterkte met jou verdere studies.
LitNet2018-10-08Hallo Ilse, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Die indeks is ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbe
LitNet2018-10-08Hallo Anne, jy kan gerus op die skakels klik om die vraestelle oop te maak en af te laai. Hier is 'n indeks waar nog vraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete
LitNet2018-10-08Hallo Wilna, dankie vir jou navraag. Jy kan op Google maps soortgelyke kaarte genereer. Kyk ook onderaan vraag 6, want daar is 'n skakel by - hiervandaan kan jy die oorspronklike kaart bereik. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Niekie Rust (ook vriend van Marie Heese)2018-10-07Ek is 'n 77 jarige boer, en gedurig besig met lesse leer. Hierdie werk is 'n ware inspirasie en ondersteuning om die werklikheid van die lewe te hanteer. UITSTEKEND en dankie Elsa.
WILNA SMIDT2018-10-07KAN IEMAND MY ASSEBLIEF HELP MET GR 11 WGL SE OEFENVRAESTEL VRAAG 6. DIE KAART IS BAIE ONDUIDELIK. EK WIL NET DIE BRON KRY SODAT EK MY EIE KAART KAN GEBRUIK IN DIE KLASTOETS VIR EERSKOMENDE WOENSDAG.
Veronica Venter2018-10-06Ek het in die Huis 9 Singletonweg, Fynnlands, Durban gewoon toe ek in Std 9 was in 1977. Dit was die huis waar inligting oor die meisies later heen gelei het. Sterkte met jou boek. Ek hoop julle vind iets uit.
Ulrike2018-10-06Sjoe, goeie film. My skoon weemoedig gemaak. Baie goeie toneelspel en kamerawerk. Lekker om vir 'n slag die storie nie uitgespel te kry nie, dit speel net af voor jou en jy kan soveel daarvan raaksien soos wat jy wil (of nie).
Antjie2018-10-06Dankie vir jou skrywe.
Dagga rook onder tieners in openbaar is skokkend. Hul rook in hul skooluniforms op straat en slinger rond onbewus van wat om hul aangaan. Dagga rook is 'n dwelm wat vele lewens verwoes, ek weet ek ken sulke gevalle, meeste jongmen
F C Boot2018-10-06Waarom die skrywer als uitmekaar trek as die opskrif dit duidelik maak dat die artikel geskryf is uit 'n mediese oogpunt. Dit word wel deeglik uit 'n mediese oogpunt deur 'n artikel gepubliseer deur die Mayo kliniek onder https://www.mayoclinic.org/drugs-
Christelle Wessels2018-10-06In die werksplek, watter maatreëls kan werkgewers nou toepas om te voorkom dat hul personeel nie onder die invloed van dagga is wanneer hul kom werk nie? Want nou kan die persoon mos bloot sê dat hy dit verlede naweek by die huis gerook het?
Hanno Niem2018-10-06Ek lei aan lewenslange, onomkeerbare komplikasies van 'n endoskopiese torakale simpatektomie, waarvan ek nie ingelig is voor die operasie deur die sjirurg nie. Die uitval van die hele insident was enorm en dit het my lewe en kwaliteit van lewe onherroepli
Juan Olivier2018-10-06“Kruger issued an ultimatum and together with Steyn attacked British territory in Natal and the Cape - the Brits did not start the war;”
What an idiotic statement. The British started the war. The Boers only used a pre-emotive strike against an impen
JesusIsDieHere2018-10-05Die mens wat nie die Gees van God het nie, aanvaar nie die dinge van die Gees van God nie. Vir hom is dit onsin. Hy kan dit ook nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel moet word.
1 KORINTIËRS 2:14 AFR83
Jy, klein stippeltjie in die heelal e
Lidia Theron2018-10-05Ek stem 100% met jou saam. My man is reeds as skisofreen gediagnoseer - sonder dat hy ooit dagga gerook het. My jongste dogter en haar lewensmaat rook dit beide. Hulle het my enigste kleinkind en ek vrees dat hy dit dalk ook sal begin rook.Al my vermaning
LitNet2018-10-05Hallo Anette, hier is in 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestu
Anette van Tonder2018-10-05More ek soek graag 11 vraestell vir die volgende vakke
Afrikaans , Engels , Lewens orientering , Rekenaars (Cat)
Landbou tegnologie, Wiskunde geletterheid
Dankie word waardeer
prof du Plooy2018-10-05Om pedanties te wees: Om te Google of op te lees is nie navorsing nie.
Ons werk en sien die pasiente: Die "oningeligtes" sal beter verstaan as hulle die skade aan pasiente sien.
Die feit dat iets 1000e jare gebruik is beteken nie dit is reg of goed
Sus2018-10-04Dit is juis die swakkeres in die gemeenskap wat weerloos staan teen al die aanslae, so reg van duiwel uit die hel! As cannabis dan so 'n groot bydrae tot die mediese behandeling van sekere toestande kan bring, hoekom word agterplaasbedrywe dan gewettig en
Barco Smit2018-10-04Dawie,
Die onlangse verandering in wetgewing het my aangespoor om navorsing te doen en sodoende hopelik die dagga kwessie beter te verstaan. Alhoewel ek nog nie veel nader is aan 'n opinie nie is dit wel duidelik dat die kwessie heelwat komponente het wa
Pieter Prins2018-10-04Die gebruik van dagga in skole gaan bitter baie probleme veroorsaak soos dit reeds gebeur en dit sal net erger raak want nou sal daar nie meer daarteen opgetree kan word nie.
Dirna2018-10-04Baie mooi kleurvol en prakties beskryf en baie geluk op jou prestasie wat dit beslis is suster!
Die Camino het nou gewis hoër op my doelys opbeweeg en my voete juk!