Charles2018-10-26Die skrywe mis heeltemal die punt: joernalisme (gesonde en geloofwaardige) is DOOD.
Die media is nie meer onpartydige, onafhanklike en geloofwaardige instellings wat die WAARHEID ontbloot nie, maar bevooroordeelde propagandiste en verspreiders van haatli
ria goossenaerts2018-10-26Graag info! Ik wist niets van dit congresgebeuren in Gent. Heb destijds enkele keren Wannie Carstens als spreker uitgenodigd.
Joost Nijsen2018-10-26Dank voor al deze informatie Yves! Eén vraag: dat nummer van ZACHT LAWIJD zal toch oktober 2019 verschijnen, lijkt me, niet zoals hierboven gesteld oktober 2018? Oh en nog een primeur: we brengen najaar 2019 tgv zijn 80ste verjaardag een keuze uit zijn l
Marleen Raats2018-10-26Ek het gisteraand gesit en blaai deur DSTV Catch Up en op die fliek afgekom. Kon nie eers wegloop om tee te gaan maak nie, so was ek geboei van begin tot en met die einde. Was een van die treffendste flieks wat ek in 'n lang ruk gekyk het. Diaan Lawren
LitNet2018-10-26Hallo Myra, ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by die vraestelle wat jy hier sien. Dit word wel spesiaal deur deskundiges vir ons opgestel, so ons doen dit wanneer dit moontlik is. Hou LitNet dop vir nuwe inhoud. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbest
LitNet2018-10-26Hallo Charlize, ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Die vraestelle op LitNet word spesiaal deur deskundiges vir ons opgestel, of ons moet toestemming kry om vraestelle van ander bronne te deel, dus vind dit plaas wanneer dit moontlik is. Groete,
Charles2018-10-26Dit klink of jy baie verbitterd is, maar dit is nie 'n rede om teen jou taal en kultuur te agiteer en Afrikaners en hul taal op satiriese wyse te bespot en parodieer mbt oa Orania se opregte en eerbare strewes en bona fides nie.
Ek kon die wêreld se red
Johnnes Comestor2018-10-26Barend skryf: "Dit is egter duidelik dat die kerk nie daartoe in staat is om ag te slaan op enige pleidooi nie." Dit is 'n oordrewe stelling soortgelyk aan die van Juliana Claassens, wat in Oosthuizen se boek aangehaal word, dat die kerk zero verdraagsaam
Anton Vorster2018-10-25Baie dankie, Yves. Danksy die fenomenale ondersteuning van mense soos jy het nuwe deure vir onderhandeling oopgegaan. Daar vind tans gesprekke met die universiteit se topbestuur plaas. Ek gee meer inligting sodra daar iets is om te rapporteer!
Chris Marnewick SC2018-10-25Ek vind dit moeilik om te verstaan waarom hierdie saak uigesaai word. Daar is ook verskeie hofsake wat die grense van kruisverhoor neerlê, oa Gidi, Tshona en Azov. En daar word dit duidelik gestel dat dit die hof se plig is om die getuies – insluitende
Chris Marnewick SC2018-10-25Lees maar wat Regter Nantes Castel in Redelike Twyfel (by Protea) dink van die regstreekse uitsaai van hofsake. Die idee dat getuies, advokate en self 'n regter "normaal" gaan optree as die kameras op hulle gerig word is 'n waansin. Kyk maar na die optred
Charlize2018-10-25Hello almal,
Ek is dringend opsoek na gr11 Eindeksamen vraestelle. Geografie , Lewenswetenskappe , RTT , LO en Wiskunde (let wel ek het klar die op LitNet gebruik)
Barend van der Merwe2018-10-25Die kerke is al dekades gelede gewaarsku dat hulle belydenis hersien moet word in die lig van nuwe wetenskaplike ontdekkings. Dit is egter duidelik dat die kerk nie daartoe in staat is om ag te slaan op enige pleidooi nie. Die ou soenofferteologie werk mi
LitNet2018-10-25Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan enige vraestel hier gratis aflaai en jou kind kan dit gebruik. Hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurd
LitNet2018-10-25Hallo Myra, die vraestelle wat ons op ons webwerf laai, word deur kundiges vir ons opgestel, of ons verkry toestemming om dit op LitNet te laai. Blaai deur die indeks om te sien of daar die vraestelle is waarna jy soek en hier is nog ander skoleinhoud ook
Georges Lory2018-10-25Indrukwekkend tekst oor Antjie. Maar wat van die vertaling van haar werk in Frans, "Country of my Skull" en twee bundels van haar gedigte?
Alors, Mme Terblanche, on oublie de mentionner la langue de ses ancêtres?
Cordialement.
Johann Basson2018-10-25En wie is 'n perfekte mens?
En wie het alle data, inligting, kennis en wysheid in pag?
En wie het die perfekte formule vir die oplossing van alle probleme?
Ek wie is 'n perfekte lid van welke perfekte kerk?
En wie kan eerste met klippe gooi wat self i
willem kuiper2018-10-25Ek is uit Nederland. Ons het al jarelange ervaring met vrye dagga. Nie die skokkende berigte oor mense wat ly onder hierdie dwelmmiddel. Alkohol en tabak is ongesonder as dagga. Ons het ook ervaring met kontrole vir die kwaliteit met hierdie dwelmmiddel.
Doenjounavorsing2018-10-24Ek dink jy het nie 'n idee waarvan jy praat nie, die ding is groter as wat jy dink dit is. Dit gaan nie net oor om 'n klomp dagga-koppies happy te hou sodat hulle kan rook sonder om toegesluit te word nie, dit vorm alles om die wettige verklaring van hemp
Reusedwerg2018-10-24Die blaam vir apartheid op die blanke in Suid Afrika is soos die Duitsers se blaam vir die Jode se "slagting". Hoe meer minderwaardig jy voel en agterkom jy jaag aan, hoe meer soek jy verskonings en afleiers. Hoe is die Afrikaners nie in die land deur die
Louise Brits2018-10-24Dalk sou ek ‘n teenoorgestelde siening as my eie wou lees as die sin oor die ‘ontploffing van kennis’ nie daar was nie. Dit laat my te veel dink aan God se waarskuwing na Adam en Eva se val (met verwysing na kennis van goed en kwaad). Die kerk hoef
Ben Lottering2018-10-24Jy is reg. Ek rook nie en gebruik dagga-olie al vir lank. Dit werk vir my en my spesifieke kwale. Om die skrywer te kan bekostig raak feitelik onmoontlik. En hier is ek. 'n Onverslaafde nugterdenke mens.
Andre Theron2018-10-24Dames en here,
Dit is eerstens nie dagga nie. Dit is Kannabis. In jou verstand/brein is daar ‘n stelsel bekend as die die Endokannoboïde stelsel wat verantwoordelik is vir die effektiewe funksionering van jou senustelsel en immuniteit stelsel. Die eks
F C Boot2018-10-24Rassisme is so oud soos die berge. 'n Mens kry 'n redelike goeie oorsig van betrokke wetgewing onder https://www.sahistory.org.za/article/apartheid-legislation-1850s-1970s.
Dit het dus begin lank voor die NP aan bewind gekom het. Die vraag wat almal tot
Wonderaar2018-10-23Liza Smit se boek:
The 13-year-old was furious because she had heard grownups talking about the NP being responsible for the murders. Pik Botha, a close friend of her father’s, she says, was also at the funeral and she recalls him telling her there:
Johann Basson2018-10-23Geagte Me Smit,
As kreool-Afrikaner my dank vir hierdie goed nagevorsde insiggewende, leersame, verrykende en opbouende artikel.
Ria Bezuidenhout2018-10-23Goeie middag, ek is 'n desperate mamma. Kortliks ek is die voog van 'n dogtertjie sedert sy 6 wke oud is en is vandag al 13jr. Sy sukkel verskriklik met haar wiskunde en ek het hulp nodig. Enige November vraestelle wat ek haar kan help, Ek het noueers op
HM2018-10-23Ek is n aanklaer, en ek vind dit skokkend dat slagoffers so geviktimiseer en ge-objektiveer word. Daar is net geen empatie vir mense en hul families wat benadeel is nie. My hart gaan uit na daardie jong vrou wat, in die bestel waar sy veronderstel is om b