Kommentaar

Wat is rassisme? Vir Jan Rap

Jan Rap 2018-10-31 Reusedwerg, jy stel dit so mooi. Eienaardig dat Dirk niks oor aaklige rassisme sê waar dit by die uitsluit van 'n witvel kom nie . . . maar hy sal wel 'n antwoord hê as jy hom druk daarvoor; hy sal sê dis payback; ons verdien dit. Maar eintlik, EINTL

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Gogo Debruin 2018-10-31 Onthou net dat die meeste mense wat die kerk verlaat dit nie uit oortuiging doen nie. Hulle "fade" eintlik net as gevolg van traak-my-nie-agtigheid of algemene slapheid: as mens Saterdagaande tot watter tyd kerjakker kan jy baie maklik in die gewoonte kom

Om te luister: Drome, babas en honde – II

Lizané 2018-10-31 Gedroom van 'n ou groot huis, maar ons mag nie op die pad ry nie. Ons draf na die huis en binne is dit vervalle; die matte alles oud en verwese. Daar is baie vertrekke en soos ons stap word die vertrekke al hoe meer. Dan vind ons 'n kamer waar 'n babakot

Wegholtreffer Die reuk van appels vier sy 100ste vertoning by die Fugardteater

Dirk 2018-10-31 Is Mark Behr oorlede? Het dit nie besef nie. Hierdie werk is dan 'n gawe eer aan sy skyfwerk. Hy het soveel potensiaal gehad, maar het toe gevlug toe die kombuis begin warm word. Na die vleispotte van Amerika.

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Jean Oosthuizen 2018-10-31 Paul, 1. Die debat oor die duiwel is nog lank nie afgehandel nie en duur steeds voort in die NG Kerk. Ek skryf breedvoerig daaroor in die boek. 2. Dis korrek dat tradisionele kerke se lidmaatgetalle in veral Westerse lande konstant besig is om te daal.

Kanarie: ’n dorp is ’n plek in jou kop

Jaco 2018-10-31 Solank ons net nie ons 'journey regret' nie. Dit het ons gebring waar ons nou is.

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-10-31 Pail, dit wat die kerk oor enige iets te sê gehad het in die verlede is vandag irrelevant ja. Ook hulle opinies oor gode en die duiwel en die Bybel.

Kanarie: ’n dorp is ’n plek in jou kop

Adriaan van der Wart 2018-10-31 Pietermaritzburg.

Kanarie: ’n dorp is ’n plek in jou kop

Izak de Vries 2018-10-31 Terloops Jaco: Is Germandt dus familie van jou?

Kanarie: ’n dorp is ’n plek in jou kop

Izak de Vries 2018-10-31 Jaco, ja. Ons is daardeur, en dis dalk wat ons nou daarmee maak wat tel. Die verlede is gedaan. En dis hoekom ek Kanarie salueer (ek is nou natuurlik opsetlik). Kanarie maak deure, kaste en woorde oop na soveel van ons se stories en die dorpe wat steeds i

Ons kombuistaal, Afrikaans

Francois Meyer 2018-10-31 Lieflike gedig, Estelle!

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings VI

Catherine Wilkinson 2018-10-30 Baie mooi gedig, Coen Vollgraaff!

Bijn ons gek te weise?

Gerhard Scheepers 2018-10-30 In party films word tronke uitgebeeld as gewone menskultureelgedrewe omgewings, die gewone in miniatuur, maar waar ook "politici/aasvoëls" die reëls neerlê en die gesag uitoefen. In die tronke is die proses duideliker, want daar is meer eenvoud. Hier b

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Paul Roos 2018-10-30 Ek wil net noem: (1) Wat ds TM Burger gesê het, is nie meer relevant nie, agv tydsverloop ens. Byna niemand onthou hom as 'n voormalige president nie. Dis soos wanneer mense die Roomse kerk veroordeel omdat hulle mense op brandstapels verbrand. Daardie f

Kanarie: ’n dorp is ’n plek in jou kop

Jaco Geldenhuys 2018-10-30 Izak het oor my ook geskryf. Oor my godsdienstige huis in 'n klein dorpie, oor my ontnugteringe. Sy wonder oor ds Coetzee was ook my wonder. ek was ook 'n ds Coetzee. Kanarie het met my gepraat, vir my gesê ek moes dalk baie meer na myself geluister h

Ons kombuistaal, Afrikaans

Charles 2018-10-30 Baie oulik hoor! Neem 'n tema waaroor ons Afrikaanses na al die eeue nog baie ontsteld en sensitief oor is, en wat ons nie eintlik welgeval nie, en verander dit in 'n bitsige en oulike verering van ons taal se wortels. Spot as't ware en parodieer die w

Soek dringend woorde van lied

Ansa Rossouw 2018-10-30 Kontak Chris Brits op Cradock. As ek reg is het hy die lied geskryf. Hy sing dit ook self. 082 908 3011

Kanarie: ’n dorp is ’n plek in jou kop

Izak de Vries 2018-10-30 Dit is altyd makliker om terug te kyk en beter te verstaan, Adriaan. Terloops: Jou naam lui 'n klokkie, dalk 5-Sein? Pietermaritzburg? Of is ek verkeerd?

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-10-30 Johannes dit is geensins 'n onregverdige stelling nie. Die kerk se belydenis het vir honderde jare niks verander nie en die kerk steur hom ook nie aan enige kritiek nie.

Lyk my ons is Engels

Jeanette 2018-10-30 Ai Jan Rap, persoonlik dink ek Afrikaans sal beter vaar as daar nie so oordrewe daaraan adverteer word nie. Amper soos "The lady protests too much". Taal is 'n lewendige organisme - sal voortbestaan en die mense wat dit praat,sal dit laat groei. Om fanati

Uit die kussings lig

Sarah Engelbrecht 2018-10-29 Net 'n paar absoluut onvergeetlik paragrawe! Die kussing, die narsisis en die verontmagtigde, 'n spel tot die dood. Ek dink dit is 'n briljante stukkie skryfwerk. Dankie.

Kanarie: ’n dorp is ’n plek in jou kop

Adriaan van der Wart 2018-10-29 Baie waar en goed geskryf! Ek was ook daar, in pers drapeer. Ons was stil geskreeude bandiete in diens van 'n stelsel. Toé het ons dit nie geweet nie. Vandag verstaan ons wat ons toé nie geweet het nie.

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

F C Boot 2018-10-29 Pleks daarvan om te argumenteer oor die NG Kerk moet elkeen eerder die vraag afvra, waar pas ek in in Jesus se boodskap, wat te vinde is in Mat 25 verse 31 - 46.

Die daggadebakel: uit ’n mediese oogpunt

Elsabe Pepler 2018-10-29 Ek is verstom dat 'n persoon wat gekwalifiseer is in joernalistieke opleiding kan wegkom met so 'n ongebalanseerde, eensydige, subjektiewe, ongefundeerde teks. Geen statistiek in die sge absolute feite nie - dis “sweeping statements” op die heel ergst

Kavanaugh, vroueregte en die toekoms van protes

Caron Viljoen 2018-10-29 Weereens ek spreek my sterk uit teen die siening dat Judge Kavanaugh enigsins betrokke was by Ford se aantygings. Dis uiters twak die aantygings wat in die artikel gebruik word en sekerlik kon iemand soos Bill Cosby of die Katolieke priesters eerder aange

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Jean Oosthuizen 2018-10-29 Paul Roos in antwoord op jou vrae: 1. Die “belaglike” debat waaroor jy navraag doen is in die NG Kerk gevoer toe ds TM Burger wat later president van Transvaal geword het deur die kerk aangekla is. Lees meer daaroor in die boek. 2. Ek verstaan nie

’n Gevaarlike tyd om ’n joernalis te wees

Johnnes Comestor 2018-10-29 Ek verwelkom Wasserman se waarneming dat uitdrukkingsvryheid plaaslik eerder ingekort as verbreed word. Maar uitdrukkingsvryheid sluit die reg op kritiek op die hoofstroom-inligtingsmedia in. Dit is wat Trump doen. In Amerika is hierdie media, asook die v

Lyk my ons is Engels

Johnnes Comestor 2018-10-29 Jan, jou benadering is reg: Vergelyk hoe Afrikaans behandel word met hoe daar met Engels omgegaan word. 'n Voorbeeld ter aanvulling: Waarom word die voorletters van mense met Afrikaanse vanne soms/dikwels Engels uitgespreek, maar in Engels word die voorle

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

LitNet 2018-10-29 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is kundiges wat spesiaal vraestelle vir ons opstel, of ons verkry toestemming om vraestelle te deel. Blaai deur d

Jeanne Goosen (1938–2020)

Melinda Bekker 2018-10-28 Jean Goosen se prontuit-vertel is verruklik. Ek wens ek kon haar ontmoet. Melinda.

Lig maar elke klip op, anders sal hulle uitroep: oor die gevare van sekondêre navorsing – met besondere verwysing na Skepelinge deur Karel Schoeman, en ’n tereggestelde slaaf

kla-kous 2018-10-28 Daar is 'n koda agterin die boek: "Die boek is saamgestel uit histories en wetenskaplik verantwoorde tekste, wat egter op suiwer subjektiewe en onwetenskaplike wyse gebruik is om ’n bepaalde siening van die verlede oor te dra, verweef met insidentele p

Die daggadebakel: uit ’n mediese oogpunt

JP vd Merwe 2018-10-28 Ek lees die artikel en sien net 'n eensydige oogpunt. Wat van bv my broer wat COPD het, net twee jaar gegee word om te lewe en op intensiewe doktersbehandeling, op 18 maande weke in hospitaal lê want mediese behandeling werk nie, longkapasiteit onder 16%

Breyten Breytenbach se The 81 ways of letting go a late self in Kaapstad te sien

Susan Reyneke 2018-10-28 Breyten het vir jare in Wellington gewoon en was ons skool se hoofseun. Sy ouers se woonhuis/losieshuis huisves die Breytenbach-museum. Maak asb 'n ekstra aantekening by sy geskiedenis. Daar is slegs melding van Bonnievale. Breyten het met vele besoeke

Afrikaans, African languages and indigenous knowledge systems - the connection

Vee Kay 2018-10-28 The author is on point. But I do not support developing our indigenous languages separately; would not be economically feasible nor is it a desirable choice. It is better and easy to group them as language clusters and then harmonise, standardise then dev

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Paul Roos 2018-10-28 (1) Ek haal aan: "Maar binne die kerk woed daar gedurig ’n stryd oor Satan. En selfs oor of hy ’n stert het of nie." Ek sou graag wou hoor van stawende feite, wie 'n belaglike debat gevoer het; amptelik, binne die kerk, oor die stert? (2) Wêreldwyd

Willem Pelser van RSG se eie keuse

Andries Mynhardt 2018-10-27 Speel asb vir ons Andries en Gerrrida Mynhardt van Pennington in KZN Mantovani se verwerking van "Village Swallows". Dit is nou op "U eie keuse". Sal dit werklik waardeer. Baie dankie.

Salutatio Terrae VII – ’n mening

Elizabeth 2018-10-27 And so the pieces of our puzzle of humankind fall in place! Where may we read the comments by others?

Salutatio Terrae VII – ’n mening

Elizabeth 2018-10-27 A catching name, Chris Harbinger ... Salutatio Terrae VII provides a unique and thought provoking insight about who we could be, where we come from, the role of flooding possibly across the universe and further afield ... think Noah and the Ark, the City

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Frank Ehmke 2018-10-27 Sondag na Sondag sê ons in die Nederlandse Geloofsbelydenis ..."en ter helle neergedaal het". Nêrens in die Bybel lees mens dat Jesus ooit in die hel was nie. Hy het wel helse pyn en hartseer ter wille van ons verduur. Die Gereformeerde Kerk het nou hie
Top