Kommentaar
Uit Ouma se uitsetkis: Nico Moolman gesels met Naomi Meyer oor sy selfpublikasies
bart terblanche 2018-11-09 Ek het jou boek "UIT OUMA SE UITSITKIS" by iemand gesien. Waar is dit te koop en teen watter prys? Bart Terblanche
Kanarie ’n uitdagende grensverskuiwing: ’n filmresensie
Elmarie 2018-11-09 Verrassend en deernisvol uitgebeeld. Die fliek het "die ou generasie" met nuwe simpatie laat kyk na mense wat "anders is as wat die samelewing vereis." Mense met oogklappe moet wegbly van die fliek. Ook mense wat one track minded is. Ontstellend eerlik.
Lig maar elke klip op, anders sal hulle uitroep: oor die gevare van sekondêre navorsing – met besondere verwysing na Skepelinge deur Karel Schoeman, en ’n tereggestelde slaaf
francois verster 2018-11-09 Kla-kous, die foute in die boek, en die aanvallende opmerkings daarin, asook die oningeligte kommentare agterna, soos dat Schoeman onteenseglik die grootse skrywer in Afrikaans was, asook die beste navorser oor die VOC-tydperk, kan nie onbeantwoord gelaat
Ontlaering: ’n Herverbeel van die pedagogiek van Afrikaanse letterkunde
Riku Lätti 2018-11-09 Hello LitNet Dankie vir alles, regtig alles. Julle is 'n pilaar in hierdie tye. Ek wil net graag reageer op (ek weet dis Andries Bezuidenhout se woorde (dalk)), maar hulle noem dat die Wasgoedlyn besig is met ontlaerringsgesprekke. Wel, ons is lankal
Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 2
Heidi Malan 2018-11-09 Hi kan julle dalk help met November vraestelle vir Graad 7's asb? Baie dankie!
Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk
F C Boot 2018-11-09 Beste Barend Dit sal help as jy meer spesifiek is,bv wat die sg valshede betref.
Hoe die ander kant lewe
Chris Erasmus 2018-11-09 Dit is deesdae ongelukkig die norm om almal en alles te blameer vir jou eie mislukkings en tekortkomings. Ek was knorrig oor die nuwe bedeling. Ek het ook op 'n stadium jammergat kwaad houding ingeslaan. Ek het na deeglike selfondersoek, hand in eigere bo
Antwoord op Dirk se kommentaar op my brief van 6 November 2018
Dirk Rigter 2018-11-09 Ja Jan, en die man in die maan stem in Maanland, die muise stem in Kaasland, die feetjies en Rooikappie stem in Sprokiesland, en les bes, die witmense stem in Witland ...
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018
Amelia Myburgh 2018-11-09 Die woord mag dalk GRONDONTEIENING (sonder vergoeding) wees.
Ithisisi yokuqala yesidanga sobugqirhalwazi ngolwimi lwesiXhosa: udliwano-ndlebe noGqr Nompumelelo Kapa
JC (Koos) Oosthuysen 2018-11-08 Ngxatsho, Gqirhalwazi! Phil' ud' ukhokhobe! Kusezandleni zethu, thina esisixabisileyo isiXhosa, ukuthi siya kutshona, kusuke kuthethwe ulwimi lwasemzini, okanye isiXhosa siphuhliswe, sibe nako ukusetyenziswa nakwiindidi eziphakamileyo zemfundo nokuba z
Oor grense: ’n Lewe in die media in ’n tyd van verandering – ’n resensie
francois verster 2018-11-08 Uitstekend geskryf, dankie Martie!
101 Detectives: Stories, and an interview with Ivan Vladislavić
Sunandini Banerjee 2018-11-08 A correction: Ivan Vladislavic has not worked with me on a book titled A Labour of Moles. The book for which I created 12 digital collages is entitled A Loss Library. Published by Seagull Books, and available here: https://press.uchicago.edu/ucp/books/boo
Hoe die ander kant lewe
Anita Savvas 2018-11-08 'n Treffende waarheid wat onomwonde en sonder haat vertel word. Diep indruk gemaak.C Louis Leipoldt’s orientation
Marie Viljoen 2018-11-08 Ag dankie tog vir sobere denke, mnr. Johannes Comestor. Miskien is dit beter as ons almal 'n bietjie wyer lees en dieper dink, soos u gedoen het. Aan andere: Leipoldt was 'n diep geestelike denker. Waardeer sy werk en gedigte en hou tog maar op om te s
Breyten Breytenbach (1939–2024)
Breyten Breytenbach 2018-11-08 Suné - ("lieflike Suné: is dit jy?"), Nee, ou Bassie is nie vergeet nie. Ons dra almal 'n klomp sogenaamde 'dooies' saam met ons. Miskien sou mens kon sê jy bereik self daardie oorstap-portaal wanneer die vrag te veel of te swaar word. Sebastiaan, m
Koors deur Deon Meyer, 'n LitNet Akademies-resensie-essay
Willem Botha 2018-11-08 Sal in die toekoms eers sy goed scan voor ek weer een koop. Anders as al sy vorige boeke staan die een my nie aan nie en het ek hom toegemaak op bl 95.
Hoe die ander kant lewe
F C Boot 2018-11-08 Navorsing in 2015 het getoon dat daar ongeveer 1 Miljoen huishulpe in Suid Afrika was. Dit was toe ongeveer 8 % van die totale arbeidsmag. Onlangs het ongeveer 30 000 weens die verslegtende ekonomiese omstandighede hul werk verloor. Jou oplossing is dus
Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe 2018-11-08 Johannes jy het nie mooi gelees nie. Ek het dit tog duidelik gestel dat ek verwys na die belydenisgeskrifte van die kerk wat vir eeue lank onveranderd bly en ook nooit sal verander nie. Dieselfde ou valshede oor die Bybel, oor Jesus ens ens word steeds ma
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
LitNet 2018-11-08 Hallo! Ons het 'n indeks van vraestelle wat spesiaal deur kundiges opgestel word, en beskik dus nie noodwendig oor sulke spesifieke vraestelle soos die soort waarna jy op soek is nie. Ons vraestelle help wel met algemene hersiening per graad en van sekere
Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2
LitNet 2018-11-08 Hallo Shannon, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Blaai gerus daardeur en laai gratis af wat kan help. Ons voeg so gereeld moontlik
Hoe die ander kant lewe
Riaan 2018-11-08 Eugene jy sê dit self. Dit “was die norm” met beklemtoning op dit wat in die verlede gebeur het. So waarom dan 'n hele relaas skryf oor iets wat 'n norm was maar duidelik nie meer nie?
Tien vrae: Verlorenkop deur Celesté Fritze
Eunice Visser 2018-11-08 Geluk Celeste, van my Vissie en Dokkie. (Vergeet-My-Nie 1978-1981)
Boererate was dikwels baie gevaarlik
RICHARD LYONS 2018-11-08 Mense as jy nie eens is met rate nie moenie daarvan gebruik maak nie.Elje mens dink hy doen goed.Los aftakelinge en beproef of los rate
Hoe die ander kant lewe
Oupagrootjie Kreool Petrus Erdvark *1928 †Nognie 2018-11-07 Me Wyngaard, 'n uitstekende rubriek. Pitkos vir selfondersoek en verbetering. 'n Oplossing is 'n wet wat die stelsel van huishulpe en tuinhulp eenvoudig heeltemal verbied. Elke gesin, ongeag identiteit, moet dan sy eie tuin versorg en kinders self groot
Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2
Shannon 2018-11-07 Help My Ek Soek Graad 6 Wiskunde Vraestelle
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
desiree' stoltz 2018-11-07 Ek is opsoek na Noordwes Provinsiale Assesserings vraestel vir Lewensvaardigheid 2016 graad 6, groot asb.
Hoe die ander kant lewe
Eugene van Rooyen 2018-11-07 Wat het swak taalgebruik en mense in Londen met hierdie onderwerp te doen Doktor? Daar word soos gewoonlik weggeskram van die punt wat bespreek word.
Hoe die ander kant lewe
F C Boot 2018-11-07 Beste Eugene Jy het seker in 'n ander tyd groot geword. Uit https://www.litnet.co.za/van-armblankes-tot-voorheen-bevoordeeldes-2005/ "Van armblankes tot voorheen bevoordeeldes 2005" se slot kan jy lees: “Daar word soms gesê dat die Afrikaners met ras
Repliek op Dirk Rigter se kommentaar onderaan my brief van 31 Oktober 2018
Dirk Rigter 2018-11-07 Jan, Jy is besig met semantiese gimnastiek. Jou stelling ...“hier” is nie een land nie... is so laf, 'n mens kan eintlik nie daarop sinvol reageer nie. Behalwe om maar weer eens vir jou daarop te wys dat die grense van Suid-Afrika reeds teen 1910 vol
Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk
Johnnes Comestor 2018-11-07 Barend, op 26 Oktober het ek die volgende stelling van jou as oordrewe bestempel: "die kerk nie daartoe in staat is om ag te slaan op enige pleidooi nie." Jou reaksie op 30 Oktober is dat dit geensins 'n onregverdige stelling is nie. Jy beweer dit in die
Die P-woord is ’n Kaapse vetaling vannie V-woord.
Lizelle Botha 2018-11-07 Hi daar! Dit IS 'n Kaapse woord! Die Kaap was mos eers Hollands ... Hehe!
Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk
LitNet 2018-11-07 Hallo! Ons vraestelle is meestal in Afrikaans beskikbaar. Hier is 'n indeks van nog vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Brugbouers deur Rudi Buys: ’n lesersindruk
Charles 2018-11-07 Ag, ons redeneer want dis lekker en konstruktief, en omdat ons passievol is oor ons taal:) Groete Barend.
Hoe die ander kant lewe
Dr AJ 2018-11-06 Wat 'n eng opinie vol veralgmenings en swak taalgebruik! Die vertaling van 'n 'fad' is 'n geit. Die growwe veralgemenings is so erg, dis verstommend. Al gehoor van werkskepping en werkgeleenthede? Al ooit gepraat met van die wit bediendes in Londen? Daar
Brugbouers deur Rudi Buys: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe 2018-11-06 Jy moet my tog eendag vertel van hierdie verenigde front van wit en bruin. Is dit nou onder die DA wat hulle so verenig?
Brugbouers deur Rudi Buys: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe 2018-11-06 Die Noord-Kaap het amper geen mense nie. Dis nou nie juis 'n magtige provinsie nie. Maar wat, as dit is soos jy sê dat alles vir Afrikaans hunky dory is, waaroor redeneer ons dan nou eintlik? Klink 'n glasie pienk sjampanje! Groete.
Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk
Elouise Prince 2018-11-06 Goeiemiddag kry n peroon die graad 9 vraestelle en memos in engels ook
