LitNet2018-11-20Hallo Chantelle, van LitNet se kant af bied ons graag oefenvraestelle aan wat lesers gratis kan aflaai en wat kan help om sekere vakke se inhoud te oefen en vas te lê. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litne
Chantelle2018-11-19Goeie naand hoe kan ek my seun help dat hy wiskunde makliker verstaan asb. Hy nou graad 9. En finansies het ek nie om hom ekstra klasse te laat loop nie ek is tans werkloos .
André Badenhorst2018-11-19Jip, die buk-Afferkaner hoog-gepoepholdes, maar laat ons nou nie fikseer op daardie gekheid wat homself opvreet nie.
Breyten Breytenbach, die here weet, jy word gehoor.
Jan Rap2018-11-19Nee Joao, die meeste Afrikaners stel NIE in die taalstryd belang nie, vandaar die benoude oproepe wat hier en daar na vore kom om die taal te red.
Mr K2018-11-19Natuurlik het god gelieg want dis ’n mensgemaakte konsep. Yahweh bestaan nie so ook nie die duiwel adam@eva noag en al die ander mities in die bybel nie. Kyk na al die bybellande vandag nou glo julle regtig die nonsens wat daai mense duisende jare terug
Michiël Geldenhuys2018-11-19Jean se Boek. Julle gesprekke het my gedwing om die boek te koop en te lees.
My seun, Franz - gay en 'n begaafde musikant/orrelis, was 'n paar jaar gelede by die Streek-sinode in Port Elizabeth as musiekbediener betrokke. Hy was in sy "dignity" geskok oo
Izak de Vries2018-11-19Johann, ek het nooit hierdie vraag gesien nie. Klaarblyklik het sy dit as kind reeds in Engels geskryf, en/of sy het dit later vir haar seuns oorgeskryf. Die seuns het in Engels en Spaans grootgeword.
Barend van der Merwe2018-11-19FC ek het geen begrip van die hemel en die hel nie want ek dink nie daar is sulke plekke nie. Behalwe as ons nou praat van die hemel waar die wolkies ronddryf en die vliegtuie vlieg.
Groete.
Rosemary2018-11-19Ek kan nie dink dat God so ondermyn word nie. Wil net vir jou sê dat sonder God, sou jy nie bestaan nie.
Ek het respek vir almal se opinie, ek glo dat jy mag glo en dink wat jy wil. God is net heeltemal 'n ander saak. Ek staan op vir my God en ek sal g
F C Boot2018-11-19Beste Barend
Jy praat van bygelowe en vals doktrine sonder om enigiets as voorbeeld te gebruik.
Dit is duidelik dat jou begrip van 'hemel' en 'hel' op bygelowe en vals doktrines baseer is.
LitNet2018-11-19Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

LitNet2018-11-19Hallo Rochelle, daar is nie vraestelle vir al die vakke op LitNet beskikbaar nie, want elke vraestel word spesiaal deur kundiges vir ons opgestel en moet dus versoek en op die vakgebied toegespits, daargestel word. Ons voeg egter soveel moontlik nuwe inho

LitNet2018-11-19Hallo Heidi! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ivonne Coetzee2018-11-18Wonderlik, Nathan! Talent soos joune uiteindelik beloon. Sopas "Wit issie 'n colour nie" klaar gelees, gelag en gehuil. Ek is so dankbaar daar is steeds toekoms en 'n nuwe vooruitsig vir jou in jou beroep in die kunste. Dat jy sowaar maar net vir 'n ruk k
André Badenhorst2018-11-18Dankie vir die vasvang van die tydelike. 'n Briljante stuk oor kunsvorme (of liewer uitdrukkings) in daardie feesmomente waardeur die goue draad van VERLIES so treffend loop.
En dan hoe die belewenis van die waarnemer/verteller/resensent uitloop op ie
Pieter2018-11-18Ja-nee kyk, die "valse vriende" van Nederlands en Afrikaans kan òf hoofbrekens òf baie taalgenot verskaf! Die Nederlanders vind Suid-Afrika seker baie amusant met seker van ons woorde! Moet liefs nie van 'n "aftrekplek" praat as ons Nederlandssprekendes
Pieter2018-11-17Uitstekende film! Uit my maag gelag aan begin en oë vol trane geskiet! Ek daag veral die ouer generasie (mense wat diensplig gedoen het en dié van die ou establishment wat nog leef) om Rosebank, Brooklyn of Waterfront (waar die Cinema Nouveau-teaters is
Dirk Laurie2018-11-17Dit help ook om Delamaine du Toit se prosa-vertaling van Divina Commedia en verklarende aantekeninge (ses dele, insluitend. uitgegee deur Zebra-publikasies en die skrywer, 1990, 1998, 2002) byderhand te hê.
Dirk Laurie2018-11-17Ek het in 2004 'n brokkie uit Huppelkind, in Afrikaans, maar darem met 'n Engelse vertaling, ingesmokkel as 'n aanhaling aan die begin van 'n hoofstuk in 'n gevorderde wiskundeboek, geskryf saam met drie medeouteurs uit Duitsland, Switserland en die VSA.