Charles2018-11-06Heel erg bedankt, het was heel interessant!
Fleming en Afrikaners, broers die door bloed en strijd gebonden zijn!
Wat is Afrikaans nog meer van de taal die wordt gesproken door het Nederlandse en het Vlaamse volk? Dit is standaard onze taal!
Love
Eugene van Rooyen2018-11-06Riaan en FC. Dit is nie veralgemenings nie. Indien dit wel so was, was dit die uitsondering. Die goed waaroor gepraat word was die norm.
Charles2018-11-06#straight red ticket.
Die "demokrate" (nou sosialiste in alles maar naam) gaan kry wat hulle toekom. Hopelik gaan hulle dan die weg van die Whigg Party nl disintegrasie volg; OF dit kan 'n wekroep vir hulle wees dat hulle, hul huis in orde moet kry en we
Barend van der Merwe2018-11-06Die Bybel is geen god se woorde nie. Daar is nie eens so iets soos god nie. Dis net maar ou verhale uit antieke Israel. En gediggies en so aan.
Nou ja groete daar. Ek sien nie die punt van redeneer oor die saak met mense wat nog dink die Bybel moet soo
LitNet2018-11-06Hallo Cariena! Hierdie is die indeks waar al die vraestelle op een plek aangetoon word. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hou ons vraestelle-afdeling dop vir nog hersieningsmateriaal wat bygevoeg mag word: https://www.litnet.co.za/category/nota
Jan Rap2018-11-05Hoe het ons (dit sluit die universiteite, skole, hospitale, munisipaliteite in maar VERAL wat betref die universiteite) in hierdie gemors beland? Daar MOES 'n vyfde kolonne gewees het.
Neville Botha2018-11-05Ronel, nee Pat het haar nie uit die see gered nie, dit was n ander insident. Sy vrou Bettie het in die bank gewerk. Ek glo Ingrid se laaste ete was saam met ons, toebroodjies en koffie uit Pat se koffiebottel. Daardie oggenduur toe sy by die polisiestasie
Estelle Olivier2018-11-05Kan nie wag vir die program nie. Het self 35 jaar geboer. Dankie vir die program. Glo daar is n groot toekoms vir die boere in ons land. Sterkte Kabous.
Anita Lubbe2018-11-05In die stadium is dit moeilik om te sien hoe die programme gesinchroniseerd kan wees. My man kyk net na ekonomiese gesprekke en musiek en ek wil meer poësie- en skrywersgesprekke of tonele bywoon . Ek sou graag dat ons min of meer oor dieselfde tye versk
F C Boot2018-11-05Nou kom ek uit 'n geslag waar skolevoeding nog in was. Daar was geen sportveld by die laerskool was nie. Rugby is geoefen tussen dorings en miskoeke op 'n kleinhoewe aangrensend aan die skool. Daar waar meisies en beeste ywerige toeskouers was.
Kon ook n
Dorothy Badenhorst.2018-11-05Ek het my eie kinders groot gemaak, my eie huiswerk gedoen , saam in die tuin gewerk. Ek ken die omstandighede, baie moes werk, almal het geld nodig om 'n bestaan te maak.
Barend van der Merwe2018-11-05Ek dink dit is genoeg om te sê dat ek my nie aan Bybelversies steur nie. Bybelversies is ook gebruik om apartheid te ondersteun en vroue te onderdruk en tot vandag nog diskrimineer die kerk lustig teen gaymense op grond van die Bybel. Maar soos ek sê so
LitNet2018-11-05Hallo Joey, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons beskik nie oor vraestelle van al die vakke nie. Ons voeg egter vraestelle by vir die vakke wat ons wel kan, e
LitNet2018-11-05Hallo Ashna, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus daardeur om te sien of
Mattie en Robert Asselman, Nederland (via Annemarie en Gideon Botha)2018-11-04Dag Sareeta,
Leuk om te zien en te lezen hoe alles er aan toe gaat in Kammievlei.
Wij hopen ooit nog eens langs te mogen komen.
Jackie Digue2018-11-04Baie dankie, die vorms wat julle lewer om ons as ouers te help om ons kinders vir die eksamens te help voorberei is van onskatbare waarde! Nogmaals dankie.
Jeanette2018-11-04Chris,so eenvoudig is dit nou nie. Baie ondankbare, ondergewaardeerde werk. Dan nog eie lewe op agtergrond lewe. Ai, waar is jou empatie/mede-menslikheid?
Jo Els2018-11-04Ek kan heeltemal verstaan waarvan jy praat Bettina ... het dit al so baie gesien en beleef. In my jongjare het die "huishulp" net 'n naam gehad... iets soos Gloria of Beauty. Niemand het haar van geken nie. Niemand het haar lewe geken nie. Dis hoe dit was
Dana Snyman2018-11-04Dankie vir hierdie rubriek, Bettina. Jy laat my dink ... ook oor party van ons se geneigdheid om te praat van "die goeie ou soort".
Deon du Plessis2018-11-04Bettina, ek geniet altyd jou stukke. Hulle is weldeurdag, goed geskryf, en raak gereeld aan onderwerpe wat ons gerieflikheidshalwe maar eerder onder die mat invee.
Ek wil nie nou dieselfde speletjie speel as die "woke" witmense waarvan jy praat nie, MAAR
Jeanette2018-11-03Is rassisme nie net ’n wapen wat gerieflikheidshalwe deur mense misbruik word om eie belang te bevorder nie? In die proses word menslike behoeftes op alle vlakke, volgens Maslow se hiërargie, geskend. Dit sluit die volle spektrum in – van fisiese en
Jeanette2018-11-03Neem kennis van jou uitstekende antwoord. Ja, skandalig as Afrikaans deur radio en koerante, om nie eens van advertensies te praat nie, vermink word. Het self al, toe ek simultaan van Engels na Afrikaans getolk het by Ingenieurswese aan US, besef dat onsk
Nora2018-11-03Sjoe ... ek kan maar net sê ja dit is hoe dit was en ek het nooit daaroor gewonder nie. Ek sê dikwels “ek het nie van beter geweet nie”, en erger nog, ek het nooit daaroor nagedink nie. Ek voel gestroop van verskonings en voel so ontsettend spyt da