Kommentaar

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

Susan nel 2018-11-21 Ewige lewe is nie aan tyd gekoppel nie en hemel nie aan 'n plek nie. Die hemel behoort aan die Here alleen en niemand was al in die hemel behalwe die Here alleen nie. Ewige lewe beteken om God te ken. Gaan lees die skrifte.

Grond: die effek van die Groepsgebiedewet op klein dorpies in die Karoo

Debbie 2018-11-21 In Ermelo, Eastern Transvaal, it was the Indian community that was forced out of their business area near the centre of town. The Indian businesses were moved a few kilometers out of town into their 'own' Indian area.

Kantelpunt: ’n onderhoud met Sophia Kapp

LidiaTheron 2018-11-21 Baie goeie bespreking.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018

Cindy Matthee 2018-11-21 Boereverneuker

First Man

Charles 2018-11-21 Hierdie film het nie net in die VSA nie, maar wêreldwyd, geflop. Dit sal "Hollyweird" hopelik voortaan twee keer laat dink voordat hulle hul manipulerende boodskap contra nasionalisme en die idee van nasiestate; en die naiewe, onnatuurlike en walglike

Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwag deur Albert Blake: ’n lesersindruk

JC 2018-11-21 Die "Suid-Afrikaanse Oorlog" van 1899 tot 1902 ? Jy bedoel seker die Anglo-Boereoorlog van 1899 tot 1902. SEKERLIK is "geskiedkundige revisionisme" Libtards se HEEL GUNSTELING [EN MEES WALGLIKE] tydverdryf! (dank die Here ek het vroegtydig padgegee uit

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Nella 2018-11-21 Goeiedag. Kan iemand my dalk 'n link gee vir EBW Besigheidstudies vraestelle en memos vir gr 8? Ek het vraestelle by Teacha gekoop maar dit was glad nie die werk wat ons kinders doen nie.

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Chantell 2018-11-21 Dit is baie goed om natuurwetenskap te kry.

US-konvokasie 2018: Kom pad toe

Helena 2018-11-21 Dankie Jeremy, dit was nou n konvokasietoespraak wat mens kon geniet.

Fragmente oor die Hanekam

Carma Shaw 2018-11-21 Dit is 'n pragtige gedig. Werklik goeie werk gedoen hier 😊

Afrikaanse letteren in Boedapest

Charles 2018-11-21 Baie dankie Yves, maar ongelukkig stem ek nie saam met jou volgende stelling nie: "In een land als Hongarije, waar sinds bijna een decennium het autocratisch bewind van Viktor Orban voor angst, verdeeldheid en maatschappelijke onrust zorgt, is een beeld v

Huppelkind deur WO Kühne: ’n resensie

Klaus Kuhne 2018-11-21 Dankie Dirk!

Miriam Van hee in gesprek met haar vertalers

Charles 2018-11-21 Baie dankie Yves, ek probeer tans AL die werke van die groot Nederlands-skrywende meesters wat in Afrikaans vertaal is kry. Ek het reeds: Fiksie: Oorlog en terpentyn (sommer twee eksemplare al gekoop, so lief is ek daarvoor!) El negro en ek Nooit mee

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018

C Matthee 2018-11-21 Boereverneuker

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

F C Boot 2018-11-21 Beste Barend Dit is dan die rede waarom jou begrip van 'hemel' en 'hel' op bygelowe en vals doktrines baseer is. Lekker dag

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2018-11-21 Hallo Martie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus daardeur vir nog graa

Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders

LitNet 2018-11-21 Hallo Surette, ons vra kundiges om vir ons vraestelle op te stel en stel nie noodwendig spesifieke streke of jaartalle se vraestelle beskikbaar nie. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas

Lyk my ons is Engels

Koos 2018-11-21 Hierdie is n raakbeskrywing Jan Rap.Dit gaan oor die skuldgevoel wat ook in die skole geleer word. Dis eientlik suiwer breinspoeling wat die arme kinders moet deurgaan deur als wat hul eie is te moet haat. Afrikaans word dan nog 'n deel wat opgeoffer moet

Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders

Surette Van Niekerk 2018-11-20 Ek is opsoek na hersiening vraestelle vir nou November 2018 se wiskunde vraestel (Vrystaat)

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018

Tessa Kruger 2018-11-20 Korrupsie

US-konvokasie 2018: Breyten Breytenbach reageer op Jeremy Vearey se toespraak

Gustaf Claassens 2018-11-20 Daar's "ou honde" soos Breyten wat nie kundigheid en logika inboet nie. Sy gevorderde grysheid konstateer eerder 'n gevestigde soort ervaringswysheid. Goddank hy het nie een van die meelopers geword wat moedertaal op die altaar plaas bloot omdat dit modeg

(How) can decoloniality inform "educational (curriculum) knowledge" selection?

gert 2018-11-20 Hierdie is ‘n uitstekende artikel – die reaksies, behalwe die persoonlike aanvalle wat ek betreur, wys hoe in die kol die artikel is. Dit wys op die kennisprobleme in die samelewing, die grootskaalse uitsluiting van gemeenskaps- en inheemse kennis, en

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

martie 2018-11-20 hi kan ek asb vraestelle en memoranda kry vir graad 6

Afrikaanse letteren in Boedapest

Dewald Koen 2018-11-20 Dit is verblydend om te verneem dat daar soveel belangstelling in die Afrikaanse taal- en letterkunde in Europese lande is. Yves doen wonderlike werk om studente aan Afrikaans (tesame met Nederlands) bloot te stel.

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Jean Oosthuizen 2018-11-20 Beste Michiël, Ek onthou daardie sinode baie goed hoewel ek nie self daar was nie. Ben du Toit het nog ʼn roerende artikel oor Franz in Rapport geskryf oor wat met hom gebeur het daar. Ek weet nie of jy nog die artikel het nie maar indien nie kan ek d

Wie het gelieg, die slang of God?

F C Boot 2018-11-20 Mr K Die fout wat jy maak is om aan te neem dat die boeke van die Bybel geplaas is in 'n presiese kronologiese volgorde en dus die verhale daarin vervat ook so neergeskryf is. Die eerste skeppingsverhaal is geskryf tussen 586-589 vC deur die bannelinge.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2018-11-20 Hallo! Hier is 'n skakel na al die graad 8-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

LitNet 2018-11-20 Hallo! Om die vraestel af te laai, kan jy op die skakel klik en dalk net 'n oomblik wag voordat die PDF-dokument oopmaak waarop die gratis vraestel beskikbaar is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 9: Wiskunde, oefenvraestel en memorandum

LitNet 2018-11-20 Hallo Chantelle, van LitNet se kant af bied ons graag oefenvraestelle aan wat lesers gratis kan aflaai en wat kan help om sekere vakke se inhoud te oefen en vas te lê. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litne

Graad 9: Wiskunde, oefenvraestel en memorandum

Chantelle 2018-11-19 Goeie naand hoe kan ek my seun help dat hy wiskunde makliker verstaan asb. Hy nou graad 9. En finansies het ek nie om hom ekstra klasse te laat loop nie ek is tans werkloos .

US-konvokasie 2018: Breyten Breytenbach reageer op Jeremy Vearey se toespraak

André Badenhorst 2018-11-19 Jip, die buk-Afferkaner hoog-gepoepholdes, maar laat ons nou nie fikseer op daardie gekheid wat homself opvreet nie. Breyten Breytenbach, die here weet, jy word gehoor.

Lyk my ons is Engels

Jan Rap 2018-11-19 Nee Joao, die meeste Afrikaners stel NIE in die taalstryd belang nie, vandaar die benoude oproepe wat hier en daar na vore kom om die taal te red.

US-konvokasie 2018: Breyten Breytenbach reageer op Jeremy Vearey se toespraak

Sarie 2018-11-19 Soos altyd laat dans jy my moedertaal. Sê dit soos dit is sonder enige voorbehoude. Dankie.

Wie het gelieg, die slang of God?

Mr K 2018-11-19 Natuurlik het god gelieg want dis ’n mensgemaakte konsep. Yahweh bestaan nie so ook nie die duiwel adam@eva noag en al die ander mities in die bybel nie. Kyk na al die bybellande vandag nou glo julle regtig die nonsens wat daai mense duisende jare terug

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Michiël Geldenhuys 2018-11-19 Jean se Boek. Julle gesprekke het my gedwing om die boek te koop en te lees. My seun, Franz - gay en 'n begaafde musikant/orrelis, was 'n paar jaar gelede by die Streek-sinode in Port Elizabeth as musiekbediener betrokke. Hy was in sy "dignity" geskok oo

Trevor in the land of fantasy by Sheila Cussons: book launch

Izak de Vries 2018-11-19 Johann, ek het nooit hierdie vraag gesien nie. Klaarblyklik het sy dit as kind reeds in Engels geskryf, en/of sy het dit later vir haar seuns oorgeskryf. Die seuns het in Engels en Spaans grootgeword.

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-11-19 FC ek het geen begrip van die hemel en die hel nie want ek dink nie daar is sulke plekke nie. Behalwe as ons nou praat van die hemel waar die wolkies ronddryf en die vliegtuie vlieg. Groete.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Rosemary 2018-11-19 Ek kan nie dink dat God so ondermyn word nie. Wil net vir jou sê dat sonder God, sou jy nie bestaan nie. Ek het respek vir almal se opinie, ek glo dat jy mag glo en dink wat jy wil. God is net heeltemal 'n ander saak. Ek staan op vir my God en ek sal g

Die P-woord is ’n Kaapse vetaling vannie V-woord.

F C Boot 2018-11-19 http://nederlandsvirafrikaanses.weebly.com/vuil-praat.html handige webblad om blapse te voorkom.
Top