
Die SA Akademie stel vir 2019 ’n beperkte aantal studiebeurse beskikbaar vir M- en D-studie in enige vakrigting (geestes- of natuurwetenskappe). Die uitkoms van die betrokke studie (’n proefskrif of verhandeling of enige ander vereiste vorm) moet in Afrikaans wees.
Die sluitingsdatum vir die aansoeke is 31 Augustus 2018.
Die uitslae sal in die eerste week van Desember 2018 bekendgemaak word.


Kommentaar
Wanneer open aansoeke vir 2020 en wat is die vereistes?