’n Stap – en alleen by Dalebrook se getypoel

  • 1

Ena Jansen deel op Facebook:

Foto’s: Ena Jansen

“Across the bay the mountains of Hottentots Holland stood out clear and blue. Hunger, I thought: it is a hunger of the eyes that I feel, such hunger that I am loath even to blink. These seas, these mountains: I want to burn them upon my sight so deeply that, no matter where I go, they will always be before me. I am hungry with love of this world.” (Mrs Curren se gedagtes wanneer sy in haar groen Hillman met Vercueil en sy hond bo van Boyes Drive uitkyk oor Valsbaai.)

Heeldag weer hieraan gedink toe ek eers bo verby Wolfskop met my Wednesday walkers aan die stap was en later alleen by Dalebrook se getypoel gaan swem het. ’n Salige dag, mede danksy hierdie passasie in Age of Iron wat my altyd so ontroer.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top