Kommentaar

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

Nadia 2019-01-24 Hi vraestelle oor wiskunde geletterdheid en memos asb n ook religiese studies asb van jaar 2017 en 2018 asb

Engels nou amptelik UP se enigste taal van onderrig

Charl Adams 2019-01-24 In 1964 sing Bob Dylan sy bekende liedjie, The times they are a-Changin'. Come gather 'round people Wherever you roam And admit that the waters Around you have grown And accept it that soon You'll be drenched to the bone. If your time to you Is

Pos beskikbaar: Hoof uitvoerende beampte (HUB) – Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (Pretoria)

Johnnes Comestor 2019-01-24 Deel van die SAAWK-visie is die bevordering van die gehalte van Afrikaans. Wat het die Akademie die afgelope jare gedoen om taalsuiwerheid te bevorder?

LAPA se nuwe druknaam laat die wenkbroue lig

Ansie Ehrke 2019-01-24 Ek sien vreeslik uit daarna om te hoor wanneer Wênkbrou die eerste manuskripte gaan ontvang! Ek is baie bly om te sien Lapa steek voelers uit na nuwe uitdagings en stories wat lekker lees - die tipe lees wat mens hoendervleis gee ...

Totsiens Café Riche

Nici Harmse 2019-01-24 Toe ek in 1984 kuns by die Technikon studeer het, moes ons ’n lynskets van geboue in Pretoria doen. Die plein was my keuse. Ek het dit op ‘n manier (kan regtig nie onthou hóé nie) reggekry om tot op die dak van die poskantoorgebou te kom om die plei

Engels nou amptelik UP se enigste taal van onderrig

Milton Webber 2019-01-24 Onberekenbare verlies. Jammer dat vandag se studente dit nie besef nie - aan albei kante van die spektrum.

Engels nou amptelik UP se enigste taal van onderrig

Sarie 2019-01-24 Ja nee bou maar vir Akademia uit ons ons sal help waar ons kan. Los maar die universiteite met hul tweedeklas Engels. As die gehalte van die universiteite wat so Engels word verbeter is dit goed, maar ek hou nie asem op nie. Hulle word maar nog Afrika-kol

’n Vakansie tydens my kinderjare

Hester van Sittert 2019-01-24 Jeanine, jy het my nou laat terugdink aan die liedjie van toeka. Baie mooi geskryf.

Tegnologie, graad 7, kwartaal 1: PowerPoint-skyfies

LitNet 2019-01-23 Hallo! Om die PowerPoint-skyfies af te laai, klik jy slegs op die rooi skakel - die naam van elke hoofstuk - en die skyfies sal outomaties oopmaak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Hoe om kinders te hanteer wat na 1994 gebore is

Hans Richardt 2019-01-23 Dirk Rigter en Reusedwerg, is daar taal soos Suid-Afrikaans? Is daar regtig voorspoed geloof in Calvinisme? Glo jul Peter Marais se stelling in New Times dat sg Hollandse setlaars die bruin mense se inheemse taal Afrikaans gesteel het? Moet sê, jul g

Totsiens Café Riche

Hans Richardt 2019-01-23 Ongeag, dit was koffiekroeg in vrot deel van Pretoria. Selfs in 1980's was dit snaakse plek. Histories, maar in slegte omgewing. Ek het ontbyt in 2018 daar geëet, maar die omgewing het my onveilig laat voel. Duidelik het stadsraad gevoel die hoofsaakl

Op soek na handskrif vir snelskrif

Yolande 2019-01-23 Ek sal ook bitter graag snelskrifhandboek wil opspoor.

LAPA se nuwe druknaam laat die wenkbroue lig

Tinus Viviers 2019-01-23 Dis nou wat ek noem vernuwing. Ek sien uit daarna om van hierdie titels onder oë te kry. Hopelik kan ek ook 'n bydrae lewer.

Engels nou amptelik UP se enigste taal van onderrig

Usiris 2019-01-23 Die enigste alternatief vir Afrikaans is om private universiteite te skep.

Engels nou amptelik UP se enigste taal van onderrig

Marie Steyn 2019-01-23 Nie eers 'n taalverandering sal sekere mense laat slaag nie. Jy het dit of jy het dit nie! Ons almal weet wie het dit!

LAPA se nuwe druknaam laat die wenkbroue lig

Mickey 2019-01-23 Dit blyk dat die Wenkbrou-eposadres wat verskaf is, nie werk nie ...

Engels nou amptelik UP se enigste taal van onderrig

Charles 2019-01-23 Die antwoord en sleutel tot sukses: Akademia (privaat inisiatief) , en ek beveel aan ons suidelike (Kaapse) Afrikaanse broers en susters begin DRINGEND in dieselfde rigting dink as ons noordelike volkie. Afrikaans sal derhalwe aanhou floreer in die Priva

The art of prayer (in Zimbabwe)

Lien Botha 2019-01-23 An evocative and heartbreaking piece of writing. Perhaps one day, civil society will balance our brief time on this earth and the mess of "corrupt ruling parties" will be no more. May the mhondoro be with you.

Kan die gedrukte media oorleef?

Margaret 2019-01-23 My geloof is: indien die gedrukte media, en hier ter sprake, spesifiek die koerant, homself( ja, 'hómself' ... as vrou, ervaar ek geen intimidasie nie) bevestig, as ń betroubare en wetenskaplik nagevorsde bron, van diverse, onpartydige inligting, SAL hy

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie deur Pieter Odendaal: ’n resensie

Charles 2019-01-22 Miskien moet Mnr Odendaal 'n bietjie meer lewenservaring/oordenking opdoen /doen; en dan weer probeer en iets produseer wat kan meeding met die ander uitstekende Afrikaanse digbundels wat tans beskikbaar is. Daar is beslis baie beter te kies en te keur i

Gillette se advertensie skeer ná aan die vel

Charles 2019-01-22 Op nommer 28 op die lys van die top 50 mees gehate YouTube-video's van alle tye, is Gillette se omstrede advertensie op die oomblik net onder Taylor Swift se "Look What You Made Me Do", Lil Pump se "Gucci Gang", en Miley Cyrus 'we can't stop". Met die ui

Apartheid: Britain’s bastard child by Hélène Opperman Lewis: book review

Hennie Taljaard 2019-01-22 Pdf weergawe van "The Fall and Rise of the Afrikaner in the South African Economy" kan hier afgelaai word: http://scholar.sun.ac.za/handle/10019.1/19323

Tegnologie, graad 7, kwartaal 1: PowerPoint-skyfies

Ricardo 2019-01-22 Goeie dag Hoe gaan ek te werk om te PowerPoint skyfies te sien/download?

Graad 11-wiskundevraestel: vraestel 1

vicky somala 2019-01-22 baie dankie

Graad 11-wiskundevraestel: vraestel 1

vicky somala 2019-01-22 reg so

Rubriek: Wiskunde-eksamenhulp (intermediêre fase) vir ouers

LitNet 2019-01-22 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakke. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by, en dit kan gratis as PDF-doku

Nathan Phillips, Nick Sandmann en die MAGA-saga

kla-kous 2019-01-22 Min goed is swart en wit. https://www.thegatewaypundit.com/2019/01/must-read-covington-student-being-targeted-by-media-releases-statement/

Totsiens Café Riche

joan labuschagne 2019-01-22 So word ons hele land stukkie vir stukkie afgebreek! Skande!

Skryfkompetisie – Tyd: Hier is die wenners!

Nicolaas 2019-01-22 'n Digter hoef nie alles uit te spel nie, mens noem dit beelde. Myns insiens is Gisela Ullyatt se gedig goed geskryf en hoort onder die top drie. Ek dink 'n kompetisie soos hierdie behoort meer as een beoordeelaar te hê vir 'n wyer perspektief.

Totsiens Café Riche

Melt Myburgh 2019-01-21 Ai Yuri, ek is jammer ek het die koffie by Café Riche saam met jou misgeloop. Ons sal nou maar 'n dop op 'n ander plek moet drink. Enige plek saam met jou is in elk geval 'n paleis.

Hoe om kinders te hanteer wat na 1994 gebore is

Hans Richardt 2019-01-21 Hoe leer ons nog tradisionele Calvinisme vir kinders in totale aanslagtyd van geforseerde etniese amalgamasie politieke korrektheidbeleid-era? Dis deur jong kinders die tradisies aan te leer, deur hul na bv kerk van jongs te vat, kulturele geleenthede by

Nathan Phillips, Nick Sandmann en die MAGA-saga

Leon 2019-01-21 Nog 'n hoogdrawende sedepreek. Soos 'n hert in dorre streke smag ons na die leerstellings van die Deug... Die trommer is nie omring nie, en het na die skoliere gestap. Wie tart wie deur 'n trom in jou gesig te slaan? Maar 'grinnik' is 'n sonde, asook oog

Rubriek: Wiskunde-eksamenhulp (intermediêre fase) vir ouers

Jane Segal 2019-01-21 dringend opsoek na Wiskunde vraestelle van die afgelope 2 jr ASB

Wupperthal in puin ná verwoestende brand

Carma Shaw 2019-01-21 Wat 'n hartseer gebeurtenis. Ek hoop daar sal 'n positiewe nadraai wees. Sterkte vir al die mense daar.

Kan die gedrukte media oorleef?

Eep Francken 2019-01-21 Ek is jammer om te hoor dat die Ooskaapse Burger nie meer 'n dagblad is nie. In Nederland het koerante-uitgewers van België meer as een papieren koerant gered. Vooral die populêre koerante beleef moeilijke tye, vir wat ons noem kwaliteits-koerante gaan

Hoe om kinders te hanteer wat na 1994 gebore is

Reusedwerg 2019-01-21 Hans, ek het 'n antwoord/oplossing vir jou probleem. Ongelukkig is dit in vandag se tye nie haalbaar nie. Daar is verskeie redes daarvoor wat voor die hand liggend is. Die gonswoorde van die "sokkel jare" het teruggekom en gaan almal nou aan die gat kom b

Hoe om kinders te hanteer wat na 1994 gebore is

Dirk Rigter 2019-01-21 Hans, hoe lyk die "wit Afrikaners" se kultuur wat jy wil laat herleef? 'n Braai met volkspele en die mans almal getooi in kortbroek safari-pakke met 'n kam in die lang sokkies? En vir afronding 1liter Klipdrif, 2 liter Coke en in die parkeerarea 'n 3lite

Verdraaide geskiedenis?

F C Boot 2019-01-21 Geskiedenis word geskryf en verdraai om te pas deur diegene aan bewind. As jy dus aanhoudend jou weergawe bly voorlê en dit in die geskiedeniskurrikulum inskryf sal dit naderhand deur 'n nuwe geslag as die waarheid aanvaar word. Bly dus aanhoudend sê

Sanri Steyn, die rustelose mummie: ’n onderhoud met Theresa van Baalen

Marti 2019-01-21 Van Jeugboeke gepraat: Ken jy die Tillerman Trilogie van Cynthia Voigt? Daar is ook verskeie ander boeke wat hierby aanhaak, oor van die karakters wat in die trilogie voorkom. Van my heel beste jeugboeke!
Top