Visvang is goed

  • 2

Sien Angus, nie KI of stories nie ... Die rivier het mooi visse, vang en teruggooi.

Hans Richardt 
  • 2

Kommentaar

  • Avatar
    Hans Richardt

    Angus, jag, visvang en braai is mos KULTUUR?
    As man ouer is, mag jy slaap en hoef jy nie mee te doen aan gevolge van visvang nie ...
    Hengelaars spandeer op visgerei en lidmaatskap by hengelklub en federasies.
    Dis 'n sport vs sports van visvang.
    Dis amper soos werkloses vs immigrante wat werk om te oorleef, beter as in land van oorsprong. As jy bereid is om enige werk te doen, sonder eise, sal jy wel geholpe raak in SA. Luister na lang politieke korrekte retoriekredenasies op RSG vanoggend en dink by myself, 'n man met graad wat vir vier jaar werkloos is? Is dit dalk houdingsprobleem van werklose, wat sy "droomwerk” soek. As jy werkloos is, hoe gaan jy entrepreneur word sonder geld? Maklik om op radioprogram te praat oor entrepreneurs, dis ander saak in praktyk, waar jy reeds teen verlies werk met begin van enige nuwe besigheid (uitrusting, voorraad en ander kapitale kostes)!
    Neem bv visvang, jy het tog visgerei van soort nodig en dan is dit nie eens die ander kapitale uitgawes, bv sambreel/gazebo, hoed, koelkas ... Wat nog van lopende uitgawes soos dit wat in koelkas moet kom, brandstof en vleisie en kole?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top