’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar.
Lees vandag in INK:
-
Spesiale bylae – 4 blaaie oor Tinarie
-
GodgOdgoD – Nee, dit is nie laster nie!
-
Seemeeu, Kanarie vlieg hoog
-
Verevrou van vlees en papier
-
Spesiale hulde aan Nellie du Toit
Klik hier om dit in PDF-formaat af te laai.



Kommentaar
Die Woordfees het met die App en die INK-uitgawe op LitNet beskikbaar regtig ’N positiewe bydrae vir feesgangers gemaak! Baie dankie!
Daar is net EEN beswaar wat ek op die stukke wat ek bygewoon het moet maak: die ergste vloekery, vind ek onnodig! Katvoet veral was dit regtig erg! My vriendin (40jr oud) wat drama aan Universiteit Stellenbosch studeer het, is ook van mening dat dit onnodig en te veel was! ’n Vloekwoord om soms gebruik te word is aanvaarbaar, maar dit hoef nie uitgeryg te word!