US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een
’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees in vandag se uitgawe oor: Deon Meyer oor sy stryd in die Zuma-tyd | Saartjie én INK 5 jaar by Woordfees! | Alles oor Mi(SA) – 3 volle blaaie | Fotoblad – Só lyk Katvoet-akteurs voor die gordyn lig | Marita van der Vyfer praat oor “alleen roei om die wêreld”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed