Totsiens, Naomi Bruwer!

  • 1

Verteenwoordigers van die uitgebreide LitNet-familie het vandeesweek in die Stellenbosch Hotel afskeid geneem van Naomi Bruwer, wat by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal aansluit. Kloksgewys van links: Mégan Otto en Lize Vorster van Moore Stephens-rekenmeesters, LitNet Akademies-direksielid Jos Floor, Naomi Bruwer, Etienne van Heerden, Pieter de Villiers (Redakteur: LitNet Akademies Godsdienswetenskappe), Francis Galloway (Redakteur: LitNet Akademies Geesteswetenskappe), Chris Brunette (Redakteur: Spesiale Projekte), Naomi Meyer en Menán van Heerden (Inhoudsbestuurders) en Marli van Eeden (Assistent-inhoudsbestuurder).

  • 1

Kommentaar

  • Avatar
    Francois Verster

    Jy sal seer gemis word, Naomi. Dit was altyd lekker om jou (met jou kamera gereed) by geleenthede raak te loop. Voorspoed!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top