Marietjie le Roux2019-05-20Breytie, ek is self 'n Zacharias-aanhanger. Jy het dit mooi opgesom. Denkende mense sien die dwaasheid van die gelykheidsorde in.
Marthie de Beer2019-05-20Olivia, jy het 'n besonderse talent met woorde. Ek is "wit" maar wragtig, ek sien geen andersheid in kleur nie - jy klink na die tipe mens waarmee ek lekker sal kan gesels!
Bly om vir jou te ontmoet.
LitNet2019-05-20Hallo Roelf! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, in
LitNet2019-05-20Hallo Melanie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer,
Gustaf Claassens2019-05-20'n Mooi ode wat seer sekerlik waardeer sal word. Dis dalk ook gepas vir ons as lesers (wat ons dikwels slim probeer hou) om Bettina se goeie wense te onderskraag aangesien ons as lesers nog minder bewus is van die groot werk, tyd en opoffering wat gemaak
Frederick Pier2019-05-20Ek is verheug oor hierdie inisiatief om die taal en kultuur van ons mense ten toon te stel vir ons jonger geslagte. Ons taal en kultuur moet behoue bly.
Daar is egter een vraag wat wel nie beantwoord word nie en let wel dis nie uit disrespek dat ek die v
Wilma2019-05-19Halli tannie SD, ek het die eerste keer van die boeke bewus geraak met ’n besoekie by oom Jan en die museum. Ek gaan maak altyd daar ’n draai om te groet. Die boeke was, en is, fantasties ek lees hulle oor en oor en kan net nie wag vir enige ander wer
Francois Williams2019-05-19Elodie, het 'n Franse-Chinese meisie geken eens, sy was besig met my beste vriend Eliot van Boston op daai stadium; sy het Franse wyn bemark in China ... mooi naam ... sy was ook oulik.
Francois Williams2019-05-19Hoekom is steeds so baie jong wit vroue verslaaf aan nikotien so diep binne in die 21ste eeu, wonner mens. Freudiaanse vragie of poëtiese geregtigheid ... luister na die stem alleen, growwerig of hoe?
Francois Williams2019-05-19KB is die MAN, man ... beste skrywer in Afrikaans van die 21ste eeu, verseker en meer ... Laaste boek wat my so oor die kop kon bliksem was Mens Alleen van Jan Rabie ... en dit toe ek twaalf was!
Puik KB, doet zo voort ou vriend maar laat die boeke bietj
Francois Williams2019-05-18BEFOK! Sal hierdie bitter graag wil kyk, ja Lungi was ook 'n stugge-stil soort mens,.maar KB was haar ridder in 'n wit ou Benz en sy was soos 'n windhaan of eerder -hen vir hom ...
Francois Williams2019-05-18Hierie is die derde in die reeks en almal is BEFOK ... ek ganie seg hoe ek my kopie kon bekom hier in die Filippynse eilande nie; Mindanao om presies te wees, maar dalk 'n ander dag ... HOOGS aanbeveelt ... hoop KB het 'n spasie as ek weer dalk volgende j
johan van Rensburg2019-05-18Wanneer mens die insetsels van Pienaar en Claassens teen mekaar opweeg is dit duidelik dié van liberalis teenoor meer behoudend. Een van "kom Afrikaner, kom ons staan nou maar alles af" of "nee, ons is geregtig op ’n plekkie in die Afrikason waar ons o
Kevin Meissenheimer2019-05-18Is dit nie wonderlik en bevrydend om daardie transformasie in jou binneste te ondergaan nie? Ek wou ook Afrikaans in 'n blik druk terwyl ek my verwonder aan die rykheid van ander tale se dialekte en aksente, bv die Skotse aksent of Cockney-dialek. Nou waa
Chris Marnewick SC2019-05-17Wel Andries, wat kan ek sê? Wie sou kon dink, daardie dag toe ek as jou junior voor regter Piet Thirion in Pietermaritzburg gestaan het en hy jou genooi het om na die saak saam met hom muurbal te speel, en hy my afgekraak het as "'n f...n Prog", dat ek e
Breytie2019-05-17Meer as 100 jaar gelede het die filosoof F W Nietzsche gewaarsku: “Equality is a lie concocted by inferior people who arrange themselves in herds to overpower those who are naturally superior to them. The morality of “equal rights” is herd morality,