
Is jou kind in graad 1 en wonder jy wat hulle alles vanjaar in wiskunde sal moet baasraak? Hier is 'n oefentoets wat voltooi en self aanlyn nagesien kan word.
Klik op hierdie skakel om die toetsie oop te maak.
9
Is jou kind in graad 1 en wonder jy wat hulle alles vanjaar in wiskunde sal moet baasraak? Hier is 'n oefentoets wat voltooi en self aanlyn nagesien kan word.
Klik op hierdie skakel om die toetsie oop te maak.
9
Kommentaar
Ek wil graag weet of daar enige werk wat graad 1's nou doen beskikbaar is asb.
Hallo Alida! LitNet kan help met oefenvraestelle, soos hierdie een. En dan is daar nog vraestelle en ander skoleinhoud op ons skoleblad: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is nog nie so baie oefenvraestelle vir graad eens beskikbaar nie, maar uit persoonlike oogpunt kan ek dalk noem Pearson se Slimkoppe-reeks (daar is boeke vir Afrikaans, Engels, Wiskunde en Lewensvaardighede, sover ek weet). Ook onderafdelings hiervan, soos Skrif, en Woordsomme, en Gesyferdheid. Dis wel nie gratis nie. Kyk by 'n Bargain Books naby jou, as daar is, want hulle beskik gewoonlik oor hierdie reeks. Daar is ook lekker leesboeke vir vroeë lesers, ook die Slimkoppe-reeks. Of kyk na hierdie alles-in-een-werkboeke, beskikbaar vir alle grondslagfaseouderdomme, al is hierdie 'n voorbeeld van 'n Graad R-boek: http://www.nb.co.za/Books/19843. Kontak vir NB-uitgewers sommer direk, as jy wil. Ons sal van LitNEt se kant af aanhou om soveel moontlik gratis inhou te plaas en help waar ons kan. Hou LitNet dop vir nog nuwe materiaal. Hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie Naomi vir jou hulp ek wardeer opreg. Mag ek vra en enige vraestelle vir graad 2🙏
Baie dankie!
Middag ek wil graag uitvind of daar toetse is wat ek met my graad 1 dogtertjie by die huis kan doen asb
Goeiedag, kan u asb vir my Graad 1-Wiskunde en Afr-assesseringsvraestelle stuur. Dankie, waardeer.
Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat ons op LitNet beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die LitNet-redaksie
Graad 1
Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat gratis op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud in PDF-formaat af te laai. Hoop dit help! Groete, die LitNet-redaksie