Kommentaar
Die verevrou beeld wêreld van volstruise epies uit
Fanie Nel 2019-05-23 Het dieselfde gewaarwording ervaar, baie goed vewoord!
Bird Eiland: die skoot in die anus – feit of stadslegende?
hertzog de villiers 2019-05-23 Falsifikasie de luxe.
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Andries Gerhardus Henning van der Walt 2019-05-23 Ek is nie een van die intellektuele soort wat eintlik hier kommentaar kan lewer nie. Ek is 'n gewone middelklas mens, die soort wat maklik aanstootlike kommentaar lewer op kritiek op Steve Hofmeyr. Ek is nie 'n Steve Hofmeyr-aanhanger nie. Ek gee nie om v
Bird Eiland: die skoot in die anus – feit of stadslegende?
Hans Richardt 2019-05-23 Goeie redenasie. Die skrywer laat na dat anus groot konsentrasie bloedvate bevat, wat selfs aambei-operasie lewensgevaarlik maak. Na bewering was loop in anus gedruk voor skoot afgetrek was. Die korrel voor op sluitstuk sou anus uitgeruk het.
Bird Eiland: die skoot in die anus – feit of stadslegende?
Johan Beyers 2019-05-23 Die artikel vat die waarheid agter hierdie geskietery mooi saam. Dit sou fisies onmoontlik gewees het om sonder ernstige inwendige skade so 'n voorval te kon oorleef. My eerlike opinie is dat hierdie boek saamgeflans is uit 'n magdom waarskynlike onwaarhe
Ons raaiselpad met alzheimersiekte deur Elise Nel: ’n resensie
Zesta Vorster 2019-05-23 'n Roerende, in-diepte resensie deur iemand wat self die pad gestap het! Baie dankie - gaan die besonderse boek lees om ook duideliker te kan sien ...Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG
Meyer 2019-05-23 @Jaco Die handleiding stipuleer dat dit 40-53 bladsye moet wees, inaggenome dat een bladsy = ±een minuut. Korter spreekbeurte kan die tempo versnel, terwyl langer spreekbeurte moontlik die tempo kan vertraag.
Graad 9: Wiskunde, oefenvraestel en memorandum
pauline 2019-05-23 het U enige vraestelle in engels vir graad 9
Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2011)
Elda 2019-05-23 Ek soek geografie vraestel en memo vir junie 2017 in Afrikaans graag 12
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
Anelle Jacobs 2019-05-22 Hallo. Ek is Anèlle. Ek opsoek na vraestelle Kwartaal 2 vir graad 3 asb?
Vroeë artikels oor die Anglo-Boereoorlog wat in internasionale vakkundige tydskrifte verskyn het
Anita 2019-05-22 Waar kan die boeke gekoop word?
Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum
Linda van Wyk 2019-05-22 Baie dankie vir die vraestelle wat julle oplaai. Dit help regtig baie met die voorbereiding. Enige kans vir ander vraestelle soos SW, aardrykskunde en geskiedenis, Lewensvaardighede, en engels tweede taal?
Die mees polities-korrekte allesomvattende stelling
Raed-na-Gael 2019-05-22 Dirk, en die gevalle, grootliks in die meerderheid, waar daar swangerskappe uit "liefde" ontwikkel?
Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum
Linda 2019-05-22 Baie dankie.
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
Linda 2019-05-22 Enige graad 5 vraestelle + memos vir vakke, Geografie, Wiskunde, Engels tweede taal , Afrikaans huistaal, Natuur wetenskap en Geskiedenis beskikbaar vir kwartaal 2.
Sê my velkleur hoe ek klassifiseer word en hoe dom of slim ek is?
Ai ja jai 2019-05-22 Helen-Rose en al die seergemaaktes, gee vir ons 'n akademies gefundeerde analise en verduidelik waarom die navorsingsartikel verkeerd of swak is of tot foutiewe gevolgtrekkings gekom het. Mens vat nie navorsing aan met emotiewe tirades nie, jy bewys stap
’n Oepe Brief: vestaan jou storie voo djy wil praat van hoe dom ek en my kallidness is
Wonder 2019-05-22 Hoekom val jy nie die meriete van die artikel aan nie? Jy het nie 'n enkele gevolgtrekking/ bevinding/ metode uitgelig en aangeval nie, jou hele skrywe is rasgedrewe. Kom met goeie argumente en trek die navorsing uitmekaar as jy 'n punt beet het, anders l
Monumentaal
Pickering 2019-05-22 Opvallend is die klem op die organiese. Afrikaans, anders as ander tale, is 'n soort wilde loot wat vanself groei. Die beitel en die tegniek (waarmee geleer is om te dig, en wat moeisaam ontwikkel is) is nie nodig nie. Dit sê iets van die stand van die t
Verkiesingsuitslae en kultuurbelange
Johnnes Comestor 2019-05-22 Danie Bosman, jou naamgenoot, die liedjieskrywer, was familie van my. Ek is dankbaar dat jy steeds op die regte spoor is.
Die mees polities-korrekte allesomvattende stelling
Charles 2019-05-22 Baie dankie! Jy slaan die spyker op sy kop!
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
LitNet 2019-05-22 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gerus gratis af wat beski
Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

Rubriek: Wiskunde-eksamenhulp (intermediêre fase) vir ouers
LitNet 2019-05-22 Goeiedag, dalk kan ander ouers of opvoeders hier deelneem aan die gesprek. Van LitNet se kant af bied ons gratis oefenvraestelle en memo's. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestel
Spade Reën Sending (Blourokke)
Beatrice Grobler 2019-05-21 Ek wil asb niemand kritiseer nie, ek wil net graag 'n kollega respekteer. Hoekom mag hy nie sy verjaarsdag bekendmaak aan sy kollegas of dit vier nie?
Die mees polities-korrekte allesomvattende stelling
Hans Richardt 2019-05-21 Raed-na-gael, die tendens van die liberale humanis noem ek sommer emosionele plakkery. 'n Wit Engelse vrou uit Zimbabwe weet vir my te vertel dat selfwerksaamheid verkeerd is en dat elke witman ’n "verpligting" het om werk vir politieke swartes te skep
’n Oepe Brief: vestaan jou storie voo djy wil praat van hoe dom ek en my kallidness is
Stuiwer 2019-05-21 Ja-nee dommigheid siennie colour nie. Oekie slimgeid nie, ma colour sien net discrimination va alle kante.
Die mees polities-korrekte allesomvattende stelling
Dirk Rigter 2019-05-21 So, iemand se dogter of vrou word verkrag en raak swanger en sy sê sy wil die fetus aborteer. En dan noem jy haar 'n liberale humanis! Is dit jou idee van moraliteit?
Van plat tot volrond en rondborstig in my taal
Asha 2019-05-21 Trotse namakwatjeent ... welgedaan jy is tog so pruut.
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)
Melissa 2019-05-21 Dankie vir die dienste. Ons waardeer dit baie en dit help die kinders net so baie.
Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda
LitNet 2019-05-21 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat gratis op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Na
LitNet Akademies Weerdink: Skottelbraai in Ghoema-land: die grense van Steve Hofmeyr se identiteitspolitiek
Mercia Swart 2019-05-21 Baie goed gestel. Ek stem volmondig saam.
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)
LitNet 2019-05-21 Hallo! LitNet bied gratis oefenvraestelle en memo's wat jou seun kan gebruik om sy wiskunde te oefen. Hier is 'n indeks na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens
Verkiesingsuitslae en kultuurbelange
Danie Bosman 2019-05-21 Al regeer enige party het Suid-Afrika reeds in 'n onomkeerbare meerderheid van armoede, werkloosheid, hongersnood, misdaad, en baie ander onbeskaafdhede verval. Weens die onverantwoordelike bevolkingsgroei en korrupsie wat reeds gepleeg is en die massas wHuwelik binne gemeenskap van goed: Die effek van ’n egskeidingsbevel op ’n bateverdelingsooreenkoms
TINUS HERBST 2019-05-20 Is binne gemeenskap van goedere getroud. Ses jaar alle onkoste gedra; onkoste aangegaan voor huwelik. Huis op my seun se naam, hy kom te sterwe en bemaak die huis aan my. Besig met egskeiding, uitstaande skuld op huis en sy dring aan op die helfte van die
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
Trots Afrikaans 2019-05-20 Francois Verster, en die liberales speel reg in die radikales se hande. Hulle is doodstil oor die haatuitsprake, hulle draai teen hulle eie mense wat hul liefde vir die land en vir hul mense in 'n vreedsame lied uitbeeld. Hierdie radikales gebruik die lib
LitNet Akademies Weerdink: Skottelbraai in Ghoema-land: die grense van Steve Hofmeyr se identiteitspolitiek
Trots Afrikaans 2019-05-20 Objektief? Belaglik.