Kallie Kriel en Dirk Hermann verduidelik “selfbeskikking”

  • 2

Selfbeskikking vs staatsbeskikking? Geen vreemde idees deur beheer in jou eie gemeenskap oor taal, kultuur, onderwys en sekerheid te vat nie. Dis wegbeweeg van afhanklikheidsindroom, onder preteks van een SA vir almal, met vervalle swak openbare dienslewering vir almal wat dit gelate aanvaar as die demokratiese norm van sg gelykheid in geforseerde etniese amalgamasie-beleid. 

Hans Richardt 

  • 2

Kommentaar

  • Baie dankie Hans, waardeer man. Ons SAL NIE gaan lê nie! Ons bou ons EIE toekoms in ons dierbare Vaderland!

  • Avatar
    Hans Richardt

    Charles, waarom is selfbeskikking ’n probleem vir baie politieke korrektes? Moet ons almal voortsukkel met staatsbeskikking vol korrupsie, diskriminasie en nepotisme na net een kant toe? Vir 25 jaar sukkel ons om pas van agteruitgang te stuit en nog steeds is daar Zindsi Mandela en Lesufi.
    Tog was daar vanaf die 1400's etniese amalgamasie van Europese skipbreukelinge. Vir my maak hierdie rassekwessie net nie meer sin nie. Soen om te versoen is ook 'n element van volksmoord en dus nie uitweg nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top