Dit gaan oor selfbeskikking, vryheid van keuse en assosiasie. Dit gaan nie oor versoening of "voete was" nie.
Hans Richardt
3Dit gaan oor selfbeskikking, vryheid van keuse en assosiasie. Dit gaan nie oor versoening of "voete was" nie.
3
Kommentaar
Nig Lêsoufie gaan aanhou karring en krap. Iemand moet net vir die knaap mooi verduidelik soos in die ou dae toe daar nog ordentlik aan mense verduidelik is.
Dankie Hans, ek stem volkome saam! Vryheid, selfbeskikking en vryheid van assosiasie – wat verstaan die mense nie daarvan nie, of moet iemand mooi vir hulle verduidelik soos Reusedwerg hierbo voorstel?
Die planne lyk goed.
Reusedwerg, verstaan is selfs moeilik vir politieke korrekte wittes. Alhoewel ons graag wit Afrikaanse skole wil hê, sal ander geforseerde etniese amalgamasie-beleid afdwing. Vryheid van assosiasie en keuse blyk probleem te wees vir baie in SA.