
T H U R S D A Y 2 5 J U L Y
KWV BUILDING COMPLEX, Long Street: Gallery
OFFICIAL FESTIVAL OPENING
18h30 Art Walkabout: “My African Wild Dogs”, Festival Artist: Jean Theron Louw
19h15 Prysuitdeling: Amateurskrywersbondkompetisie: Ernie Mellet
19h30 Guest Speaker: Prof Jonathan Jansen
F R I D A Y 2 6 J U L Y
KWV BUILDING COMPLEX, Long Street: Odeon - Authors’ Sessions
09h00 - 10h00 Dot Mitchell: He Said Yes – The Story of Derek A. Crumpton
10h00 - 11h00 Anne Dreyer: Be mindful of Etiquette
11h00 - 12h00 Colin Johnson: The Two Tangled Trees
12h00 - 13h00 Patricia Schonstein: The Poetry of Portraits, Dorpies and Plaas
KWV BUILDING COMPLEX, Long Street: Gallery
13h00 - 14h00 Art Walkabout: “My African Wild Dogs”, Festival Artist Jean Theron Louw
KWV BUILDING COMPLEX, Long Street: Odeon - Authors’ Sessions
14h00 - 15h00 Theo Kemp: Strafjaart
15h00 - 16h00 Don Pinnock: The Last Elephants
16h00 - 17h00 Jan-Jan Joubert: ’n Hele Ander Lewe, hoe om biografieë met plesier te Lees
17h00 - 18h00: Melissa A. Volker: In conversation with Karina Szczurek
KWV BUILDING COMPLEX, Long Street: Auditorium
18h30 - 20h00 SA post-election political landscape, a panel discussion: Prof Jonathan Jansen, Jan-Jan Joubert & Prof Christi Van Der Westhuizen (Made possible by a generous sponsorship by Chas Everitt Montagu)
20h00 - late Entertainment: James Mundey & Richard Thompson of Big Karoo Band
S A T U R D A Y 2 7 J U L Y
KWV BUILDING COMPLEX, Long Street: Odeon - Writer’s Workshop
0900 - 12h00 Skrywerswerkswinkel: Ernie Mellet, Amateurskrywersbond
MONTAGU MUSEUM - OLD MISSION CHURCH, Long Street: Authors’ Sessions
09h00 - 10h00 Irma Joubert: Die storie-deel van historiese romans
10h00 - 11h00 Finuala Dowling: A Life in Poetry
11h00 - 12h00 John Maytham: Being Human
12h00 - 13h00 Tania Smit, Dorothy Rabie & Sebastiaan Pretorius: Hekelwoorde van my Hart
KWV BUILDING COMPLEX, Long Street: Stoep
13h00 - 14h00 David Grier: A Talk about His Cookbooks
KWV BUILDING COMPLEX, Long Street: Odeon - Authors’ Sessions
14h00 - 15h00 Wilhelm Verwoerd: Verwoerd: My Journey through Family Betrayals
15h00 - 16h00 Duncan Brown: Rewilding our Lives
KWV BUILDING COMPLEX, Long Street: Auditorium
16h30 - 17h30 Paneelbespreking; die platteland, onontbeerlike deel van die landbouwaardeketting: Niel Joubert & Jannie Strydom
KWV BUILDING COMPLEX, Langstraat: Ouditorium
18h00 - 21h00 Adam Small, ons salueer jou. Tribal Echo: Nuwe toonsettings van Adam Small se gedigte deur Frazer Barry, met musiek deur die Tribal Echo-trio. Dit is deel van ’n besonderse huldeblyk wat gewy word aan die gevierde digter wat in Junie 2016 oorlede is. Tribal Echo neem die gehoor op ’n musikale reis deur die annale van Suid-Afrika, die strate van die Boland, die Bo-Kaap, en na die hart van Afrikaans. Die gedigte kry nuwe lewe met uiteenlopende musiekgenres wat elke toonsetting uniek maak. Frazer Barry deel intieme inligting oor die toonsettingsproses en die navorsing wat gedoen is. Die groep sê die volgende oor Adam Small se werke: “Oom Adam beteken baie vir ons as kreatiewe kunstenaars, aangesien hy soveel moeite gedoen het om die gees van sy tyd vas te vang. So byvoorbeeld het hy by verskeie tydslyne van sy lewe inspirasie gevind in current affairs en die issues van die samelewing. Hy het aan diegene op die buitewyke van die Suid-Afrikaanse samelewing, wat nie ’n stem gehad het nie, vir altyd ’n stem gegee. Ons voel dus dat die erns en die gewig van sy werk na ’n nuwe generasie oorgedra moet word. Ons hoor die musiek in sy prosa en digkuns en ons kan die verskeie musikale tydslyne optel, soos byvoorbeeld die doodsmarse, die rock, die goema, die Boland-koortjies, die riel, die rymklets … dit is als daar!” Tribal Echo Trio bestaan uit: Frazer Barry - Sang/Kitaar/Bekfluit, Deniel Barry - Sang/Perkussie & Earl Witbooi - Sang/Baskitaar
Kaartjies: R70 per persoon (Nie in naweek- of dagpasse ingesluit nie)
S U N D A Y 2 8 J U L Y
MONTAGU MUSEUM - OLD MISSION CHURCH, Long Street - Authors’ Sessions
09h00 - 10h00 Jopie Coetzee: Aangeraak in die Maalstroom van die Paasgebeure
10h00 - 11h00 Shirmoney Rhode: Voorlesings uit Nomme 20 Delphi Straat en nuwer gedigte
11h00 - 12h30 Paneelbespreking, Van Kerk na Gemeenskapbouers, ’n nuwe rol vir godsdienstige instansies: Carel Anthonissen, Spiwo Xapile & Michelle Boonzaaier
***
TICKETS AT MONTAGU TOURISM OFFICE
Full Weekend R150
Single Day R100
Single Session R50
Square Tomate and Rouxbean Coffee will be at the KWV Building Complex with snacks and coffee for sale throughout the Festival.


Kommentaar
Die program en die meeste items is Engels, al is Montagu oorheersend 'n Afrikaanse dorp.