Ek wonder of "Black Centric forum" ook deur sommige LitNet-skrywers, onder andere Bettina Wyngaard, as rassisme beskryf sal word?
1Ek wonder of "Black Centric forum" ook deur sommige LitNet-skrywers, onder andere Bettina Wyngaard, as rassisme beskryf sal word?
1
Kommentaar
Nee Hans nee magtag man. Hoe durf jy die hoogaangeskrewe me Wyngaard van rasissme beskuldig. Sy laaik net nie die whitiese mense so kwaai nie. Dis hulle wat al die kak in die land gebring het en steeds veroosaak. Ek glo daaraan dat partykeer as mense dink jy is bietjie starrag, hou jou bek en laat hulle so aanhou dink. As jy jou bek oopmaak kom hulle agter jy is wragtag starrag. Ongelukkig doen mense dit nie.