Vanne van spesialisdokters

  • 6

Ek weet nie of dit al voorheen op die net verskyn het nie. Ek was nou die dag by die buitepasiënte-afdeling van 'n plaaslike hospitaal. Vroeër jare het hulle glo jou dieselfde naam as jou beroep gegee, bv Smit vir perdehoefbeslaner ens. Ek sien toe die lys van verskeie dokters en spesialiste in die ingangsportaal. Ek het probeer om die vanne by verskillende spesialisgebiede te koppel.

Ortopediese chirurg: Drs Schoeman. Walker. Geilvoet (Nederlands)
Kardioloog: Dr Hartman (Hartmans Nederlands)
Plastiese chirurg: Dr Skinner
Pediater: Drs Kleynhans, Borstlap
Algemene chirurg: Dr Ward
Uroloog: Dr Upton Dr Cox/Cocks
Oogchirurg: Dr Reed
Neurochirurg: Dr Spine
Kaakchirurg (Maxillofacial): Dr Beard 
Ginekoloog: Drs Bush Koekemoer Kraamwinkel
Vaskulêrechirurg: Drs Blood, Vein
Gastro intestale chirurg : Drs Winterbottom. Bolhuis.

Daar kan nog ander mediese spesialiste wees. 

Reusedwerg

  • 6

Kommentaar

  • Beste Reusedwerg,
    Napoleon was nie 'n ou wat nonsens gevat het en selfs nie geskroom het om twee Pouse gevange te neem nie.

    In geskiednisboeke kan 'n mens lees:
    "Between the hours of 2 and 3 on the morning of July 6, 1809, French troops under the orders of Napoleon Bonaparte scaled the walls of the gardens of the Quirinal Palace in Rome and penetrated into the part of the palace occupied by papal servants. After an hour of violent skirmishes with the Swiss guards, they arrested Pope Pius VII, spiriting him away in the night to Savona, near Genoa. He would not return to Rome for another five years."

    "The kidnapping was the climax of the combative relationship between the global leader of the Church and the brash Emperor. From the beginning of Pius VII’s papacy in 1800 to the fall of Napoleon in 1815, the two men were continually at loggerheads, with the French military leader regularly infuriated by the pope’s refusal to meet his demands.
    But it wasn’t the first time such a thing had happened: in 1796, during the French Revolutionary Wars, Napoleon's troops had invaded Rome and taken the previous pontiff, Pope Pius VI, as prisoner to France, where he died in 1799. The following year, after the papal seat sat vacant for six months, cardinal Chiaramonti was elected to the papacy, taking the name Pius VII. But because the French had seized the papal tiaras when they had arrested Pius VI, the new pope was crowned on 21 March 1800 with a papier-mâché tiara"

    Napoleon lyk dit vir sou die spul hier plaaslik vinnig reg geruk het, want 'n ou wat nie skrik vir Pouse nie, klink vir my na die regte ou vir die takie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top