Heide Wojtech2019-08-18Kon nog nooit boeklees nie omdat ek self deur my pa gemolesteer is en dit net te seer maak. Eers op 60 besef watse skade dit en al die antidepressante aan my gedoen het. Sukkel met angs en insomnia. Dit is hel.
Fanie Olivier2019-08-18Baie dankie vir jou regstelling, Peter. Die verwysing in die teks soos dit verskyn het, is inderdaad na die uitspraak van die Appèlhof [University of the Free State v Afriforum and Another 2017 (4) SA 161 (HHA)]. Dankie oor die vermaning rondom die gebru
Abigail George2019-08-17There's a light that increases when the dreams that I dream come true, the intrinsic nature, internal and external that I write with, that I measure with humility and kindness, and it is never a waste of time to love, to be kind, to say thank you, and ple
Xxx2019-08-17My oorlede vader was WB Coetzer na wie verwys word as n “ Rand Lord” wat met met n Rolls gery het en n Boere Hoggenheimer was. Snaaks dat ek nooit voorheen die nydige skinderstorie gehoor het nie. Was dit dalk omdat hy nie ultra konserwatief was nie?
Karen Hart2019-08-17Dankie, Johann. Ja, Volmoed en sy mense sal altyd deel wees van my. Dit was die wonderlikste kinderjare. Ek is diep in my hart dankbaar dat ek nog met Volmoed-mense soos jy daardie jare se onthou kan deel, veral oor my pa.
Koos Holtzhausen2019-08-17Die Katalane hanteer die taalkwessie, myns insiens, op 'n verstandige wyse. Lesings word op Youtube opgeneem in die dosent se eie taal en onderskrifte in 'n ander taal, byvoorbeeld Engels. Die klasse word gebruik om die lesings te bespreek (in die student
Abigail George2019-08-17I don't have a favourite poem, but "Like writer father, like poet daughter" comes close. I never have lazy days when it comes to writing poetry, although I'm a bit of a workaholic. I think of Antigone, I think of Joan of Arc whenever I think of inspirati
Yolanda Groep2019-08-17As Civic leier stem ek saam dat die bendegeweld op ons Kaapse Vlakte baie kompleks is, ons gemeenskap, die polisie, regering sal moet saamwerk om ons kinders n beter veilige hawe te bied. Skole buite-muurse aktiwiteite soos sport, skole sielkundiges, goei
Abigail George2019-08-17Alone, or lonely, Poetry, or short story. Craft, or blood, sweat, and tears. Politically-conscientious, or radical fourth-wave feminist. Even at 40, I have to stop, force myself not to hug my narcissistic mother, not to touch her, or love her in the face
Abigail George2019-08-17I lead a lonely life (whispered a few voices, suppose Ezra Pound's Alba had also led pretty much an uneventful life, and life when I was a socialite life was a series of parties, see lonely life, and a series of men, see lonely life, and a series of serio
Abigail George2019-08-17I think that I relate mostly to Frida Kahlo, and when I write poetry I wear a bracelet of thorns that adorns my arm, and a necklace of thorns whenever I write a short story, and narrative and context are as important to me as the omnipotent hour, and the
Abigail George2019-08-17I just want to transform my pain into absolute creativity, and my suffering into imagination, and to lead this kind of double life quietly, without the clinical depression, armed with just notebooks, and journals at my side, and black Croxley scribblers.
Samue! Williams2019-08-17Kyk hoe maklik lees en lekker lag ek nou! Afrikaans my taal! Met my eerste besoek aan Namibia was ek stom geslaan oor die locals se Afrikaans. Ek wou nog my storie in Engels storie en dan kom hulle agter dat ek Afrikaans is, man dan issit an!
Charleine Olivier (Collins)2019-08-17Gaan daar nog gedigte geplaas word? Ek het op 10 Augustus 'n e-pos ontvang dat my gedig aanvaar is, maar daar is nog geen nuwe gedigte sedert 15 Augustus geplaas nie.
Handré Brand2019-08-16Uitstekende artikel. Die implikasies van alkoholgebruik en -misbruik behoort as ń primêre voorkomingstegniek wyd en deurlopend bekendgestel te word, veral in omgewings waar misbruik aan die orde van die dag is.
Abigail George2019-08-16Colette Pretorius, sometimes it seems as if I lead a double life as poet, and short story writer. There's anguish, but also unbelievably-transformative and redemptive powers when it comes to the writing of the poetry, but I think that I live vicariously t
Johann H Claassen2019-08-16Lekker sopperige storie vir die winter. So bly dat jy jou pa en vir Volmoed ook deel gemaak het van die bestanddele. Ek het lekker gelees en jy moet dan nou maar kook tot iemand jou kom haal.
Christene Haggard2019-08-16My geboortedorp. Wonderlike om te sien sulke Groot geeste kom werk hier. Glo die gemeenskap het ook gebaat. Mag daar nog wonderlike skeppings uit julle penne vloei. Seen en voorspoed vir skrywers as ook organiseerders.