Kommentaar

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Psalm vir my ma

Driekie Grobler 2019-08-27 Pragtig verwoord, Carma.

Vrouedag-skryfkompetisie: Mutti Malherbe

Ina Booyse 2019-08-26 Waarom kan ek nie deel word van jul span nie

Vrouedag-skryfkompetisie: Guardian angel

Gadiel 2019-08-26 Besonders mooi! Jy kan trots wees ❤️

Vrouedag-skryfkompetisie: Guardian angel

Susanne Pike 2019-08-26 Welgedaan, liewe Danielle. 'n Ma en dogter wat ewe trots op mekaar kan wees. ❤️

Kollektiewe neurose oor verlede

Hans Richardt 2019-08-26 Dirk Rigter, ek het oor niks neurose nie, net dit. Die brief was in my naam, maar my inhoud verwyder en met redaksie se opinie vervang. Niks anders as politieke korrekte sensuur nie!

Kollektiewe neurose oor verlede

Hans Richardt 2019-08-26 Reusedwerg, my skrywe met 1928 vlag by, was weereens nekom gedraai deur Litnet Redaksie. Die swartes in SA het politieke kollektiewe neurose oor verlede. Litnet probeer my voorhou as politieke korrekte, wat ek nie in hiernamaals sal wees nie. Alles deu

Vrouedag-skryfkompetisie: Guardian angel

Soné 2019-08-26 Dis soooo mooi, Danielle, absoluut briljant!

Vrouedag-skryfkompetisie: kaalvoetvrou

Albina 2019-08-26 Hi Cornelis, is hierdie die regte plek om te gesels oor die kommentaar? Ek en jy? en, is die kommentaar vir almal om te sien? Vergewe maar, ek is glad nog nie vertroud met die blad nie, wil nou nie myself buite orde plaas nie!

NouNet-mening: Beteken bo vyftig dat jy breindood is?

Riette Salzmann 2019-08-26 Hendie, dis bittersoet. Ek het so lekker gelag vir jou gemaklike skryfstyl, maar jy het tog 'n realiteit aangespreek wat my ook laat wonder wat van ons samelewing se 'common sense' geword het. Ons het immers lewenservaring. Ek hoor altyd die jonges kla da

Vrouedag-skryfkompetisie: Guardian angel

Lona 2019-08-26 Danielle, wat ‘n pragtige gedig. Ek ken jul hartseer en glo dat jy jou ma sal wil beskerm❤️

Waarom kunsmuseums of waarom hoegenaamd kuns?

Arrie de Beer 2019-08-26 Dit is met 'n uiters kundige en beroepservare oog en hand dat Martie hier skryf. Ek het van agter in die lokaal só na haar gesit en kyk waar sy notas maak en gedink: waar is die dae van top-geslypte Afrikaanse joernaliste? Martie se skryfwerk vonk

Gelyke Kanse ontvang internasionale steun: JM Coetzee en Robin Renwick steun die inisiatief

Barend van der Merwe 2019-08-26 Mens kan seker die empaaier try tackle ja.

NouNet-mening: Beteken bo vyftig dat jy breindood is?

Reusedwerg 2019-08-26 Ek weet hoe dit voel. Ek is op 38 tot werkloosheid "gedwing". Jy het 'n keuse om te loop of te bly maar indien jy bly, sal jy nie maak soos ons sê nie maar maak soos ons maak. Ek het geloop. Was nie lank werkloos nie. 'n Goeie 5 of so jaar. Ek het almal

Kollektiewe neurose oor verlede

Dirk Rigter 2019-08-26 Hans, jy hét 'n keuse om te voel oor die verlede nes jy wil. Daar is geen beletsel op enige iemand se gevoelens nie. Sommige van ons het berou oor die foute van die verlede, maar dit maak ons definitief nié neuroties nie.

Paternoster

Reusedwerg 2019-08-26 Die "Arty Farty's" bring snob waarde aan 'n plek. Hulle betrek enige ou dorp of plek met karakter, restoureer dit met enige verf behalwe die oorspronklike. Verf ou meubels wat van egte soliede hout gemaak is. Open vegan-koffiewinkels wat kolwyntjies, pann

Kollektiewe neurose oor verlede

Reusedwerg 2019-08-26 Hans ja, het jy enige voorstelle?

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Loretta Szikra 2019-08-26 Baie dankie Ani. xxx

Vrouedag-skryfkompetisie – Vir Madelie: Dominus cum spiritu tuo

Charleine Olivier (Collins) 2019-08-26 Baie dankie, Loretta. Ek waardeer jou en jou saamlees! Ja, as die enigste een van drie kinders wat normaal gebore is en oorleef het, is sy beslis n wonderwerk en groot genade.

Vrouedag-skryfkompetisie: Teresa – ’n vrou wat ék onthou

Loretta Szikra 2019-08-26 Baie dankie vir die inloer en mooi kommentaar R Human.

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Loretta Szikra 2019-08-26 Ook dankie vir Charmaine en R Human vir die saamlees en mooi kommentaar, ek waardeer opreg.

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Loretta Szikra 2019-08-26 Baie dankie liewe Frans. Ek waardeer die saamlees baie.

Vrouedag-skryfkompetisie – Vir Madelie: Dominus cum spiritu tuo

Loretta Szikra 2019-08-26 'n Pragtige huldeblyk wat jou dierbare dogter met trots kan lees Charleine.

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Ani 2019-08-26 Dis pragtig Loretta! Dis mooi woorde om n seer les te beskryf. Baie goed gedoen! xxx

Vrouedag-skryfkompetisie: jy

Elizabeth 2019-08-26 Absoluut hartverwarmend pragtig.

Vrouedag-skryfkompetisie: Moeder Teresa in die wiskundeklas

Susanne Pike 2019-08-26 Berdéhan, jou kommentaar hier beteken vir my onmeetbaar baie. Baie dankie hiervoor.

Vrouedag-skryfkompetisie: Erfgoed

Miggie Krauspe 2019-08-25 'n Pragtige eerbewys aan 'n moeder wat duidelik baie bemin en geliefd is. Dis pragtig geskryf.

Vrouedag-skryfkompetisie: kaalvoetvrou

Cornelis Potgieter 2019-08-25 Jy brei die ROU. Klei MEESTERLIK en vorm dit soepel-behendig tot n Meesterwerk IN Taal en Sin, TOT SINN!!

Vrouedag-skryfkompetisie: Te danke aan juffrou F

Keith Meyer 2019-08-25 Woordgimnas.

Vrouedag-skryfkompetisie: Maria

LP Louw 2019-08-25 Pragtige en diep woorde. Ek lees dit weer en weer, dink en lees weer. Dankie.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Nina du Plessis 2019-08-25 Pragtige gedig tannie Sunita!

Vrouedag-skryfkompetisie: jy

Andre 2019-08-25 Dit is jy hierdie, Marieks.

Vrouedag-skryfkompetisie: Eendag in die hemel se sonkamer

Ransché Lindoor 2019-08-25 Pragtig ❤

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Barend van der Merwe 2019-08-25 Johannes - hy wil knaend die Sol Plaatje Universiteit se naam verander en dit 'n Afrikaanse universiteit maak. Sy rasionaal is dat die Noordkaap kamstig Afrikaans is. Funny want die Noordkaap se soort Afrikaans is mos nie Afrikaans volgens julle beleerde

Vrouedag-skryfkompetisie: Moeder Teresa in die wiskundeklas

Berdéhan Brand 2019-08-25 Hierdie is nie 'n beskeie bydrae nie; inteendeel. Afrikaanse poësie beleef 'n herlewing. Moderne poësie en substansie is hier ter sprake. Die keuring van Susanne Pike se gedig is 'n goeie keuse.

Vrouedag-skryfkompetisie: Te danke aan juffrou F

Ransché Lindoor 2019-08-25 Puik 👌🏽

Vrouedag-skryfkompetisie: jy

Engela Geyer 2019-08-25 Meer werd as smaragde en robyne - hartlik geluk en groot dankie.

Vrouedag-skryfkompetisie: jy

Marika van Heerden 2019-08-25 Dis die mooiste, hartroerendste stuk skrywe wat ek in n lang, lang tyd gelees het. Met min woorde het jy die hele omgewing, wese en trant geskep en my ingetrek tot die laaste woord. Dankie!

Vrouedag-skryfkompetisie: jy

Sally Lazanas 2019-08-25 How utterly moving. Not one extra word, not one repeated sentiment. I felt taken on a soul journey of my own , all the particulars of our very human, relationships - the fine detail of what warmth means and the sorrow of a great loss.
Top