Kommentaar

Ou vlae, nuwe vrae

Vlakvark 2019-08-28 Simbole van wapens van moord en verminking in enige Suid-Afrikaanse politieke party se flag moet ook summier verbied word. Alle Suid-Afrikaners moet fokus op die bevordering van geregtigheid en naasteliefde - doen aan andere wat jy verwag hulle aan jou mo

Paternoster

Reusedwerg 2019-08-28 O ja, kry nou die dag 'n omsend Whatsapp. These arty people talking about Mozart and all and has never even seen one of his paintings.

Elgin-Grabouw Krimifees | Elgin Grabouw CrimeFest

Sonya Rademeyer 2019-08-28 So jammer ek het nie hiervan geweet nie! Én ek woon nogals in die Strand🙈. Ek sou baie graag wou geluister het na Bettina Wyngaard.

Ou vlae, nuwe vrae

Rusty van Druten 2019-08-28 Everything in life is relative, we all know that. The relativity that exists between the old SA flag with all its positive history sans Afrikaner nationalism and the new flag conjures up interesting debate. If one believes in cultural realities while many

Ou vlae, nuwe vrae

Johannes Comestor 2019-08-28 Sarie beindruk my telkens met haar sinvolle kommentaar. Bettina Wyngaard word klaarblyklik toegelaat om 'n vrye se op LitNet te he - iets wat my reeds jare lank ontsê word. Iemand soos Sarie behoort toegelaat te word om ter wille van balans ook 'n vrye s

Ou vlae, nuwe vrae

Gilbert wessels 2019-08-27 Tydens apartheid kon die witmense hul mondebuitspoelboor alles en nog wat en die swart mense moes hul bek hou en dankbaar wees. Nou dat die bordjies verhang is, is ons witmense dikbek want ons is ongewoond aan iemand wat vir ons sê: "stil jy”. Is dit d

Skryfkompetisie: "Blou Oktober"

Karin Dennis 2019-08-27 Dit is die mooiste diepste offer vir n MA. Voel of mens langs jou by MA se graf staan en jou diep seer deel.

Vrouedag-skryfkompetisie: Kortlys

Ransché Lindoor 2019-08-27 Veels geluk almal 🤗

Ou vlae, nuwe vrae

Riaan van Vuren 2019-08-27 Of ook die artikel https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/ons-oranje-blanje-blou-dit-gaan-oor-vryheid/

Ou vlae, nuwe vrae

Riaan van Vuren 2019-08-27 Betina kan gerus die lees https://www.politicsweb.co.za/opinion/on-the-banning-of-the-flag

Ou vlae, nuwe vrae

G van Wyk 2019-08-27 Die ou vlag is vir ons Afrikaners 'n simbool van vryheid van die onderdrukking van die imperialistiese Britse regering. Ons mense is in konsentrasiekampe dood onder hulle wrede oorlog. Die stem en vlag is dus n simbool van ons republiekwording en losmakin

Ou vlae, nuwe vrae

Leon Retief 2019-08-27 Barend van der Merwe, Bettina beroep haar maar op Godwin's law, en wanneer dit, asook "toksiese witheid" aan die hare bygesleep word, dan is enige verdere gesprek nutteloos.

Vrouedag-skryfkompetisie: Môre is nog ’n dag  

Sarita Gouws 2019-08-27 Mooi geskryf Desere!

Waarom kunsmuseums of waarom hoegenaamd kuns?

Arrie de Beer 2019-08-27 Apologie: Ek het bedoel: Nico M Ferreira en nie Nico van Rensburg nie, wie se insette, soos ons weet, op 'n heel ander oktaaf lê.

Waarom kunsmuseums of waarom hoegenaamd kuns?

Arrie de Beer 2019-08-27 En oor Nico M Ferreira se sinspeling daarop dat die Rupert-museum moontlik onwettige rotskuns uitstal, kan 'n mens maar net hoop hy het intussen geleentheid gehad om die sandsteenrotsnavorser en -kunstenaar, Richard "Ginger" Townley Johnson (1911-1994), t

kykNET Silwerskermfees 2019: Wat’s in die spieël? Dagboek van ’n filmfees

Johan cR 2019-08-27 Toorbos .. .n intelektuele kragtoer...geen toekenning?? Onverklaarbaar...maar die moewie gaan van self spreek..moenie worry!

Waarom kunsmuseums of waarom hoegenaamd kuns?

Arrie de Beer 2019-08-27 Nico van Rensburg Ek skat Lamé Raubenheimer sal dankbaar wees om te hoor dié kafee in Pta is nog springlewendig en aan die gang.

Ou vlae, nuwe vrae

Flagellationus anderus 2019-08-27 Aangesien hier nou vergelykings tussen vlae getref word, is dit interessant dat daar nog nie 'n muis gepiep het oor die Union Jack– die vernaamste simbool van kolonialisme in die geskiedenis– nie. Bykans 'n herhaling van die "debat" oor Afrikaans. Die

Paternoster

Raed-na-Gael 2019-08-27 Reusedwerg... hê hê hê! "Arty Farty's"? Ek het lanklaas iets skerp gehoor. Anders as Dirty Harry se "make my day .. punk", hèt dit my dag gemaak. Ek vertaal dit na "kunspoeppers" ( kwasi kunstighede wat uitgepoep word) deur soos jy sê 'mense met

Ou vlae, nuwe vrae

Charles 2019-08-27 Ek betreur die skrywe se duidelike gebrek aan oorspronklike gedagtes en progressief-liberaal geïnspireerde kognitiewe denkfoute; waar die heersende totalitêre duld-geen-teenspraak-meerderheids-ideologie sonder sprake van 'n oorspronklike gedagte klakke

Kollektiewe neurose oor verlede

Hans Richardt 2019-08-27 As my groepie nou geld steel, kan ek die misdaad regverdig, deur dit aan regstel aksie en raskwotas toe te dig? Ek dink die kollektiewe gewete word onderdruk deur die kollektiewe neurose oor verlede van apartheid, al is jy dan ook 'n millenium van geboo

Waarom kunsmuseums of waarom hoegenaamd kuns?

Nico M Ferreira 2019-08-27 Ek wou eers kommentaar lewer op "Die Filosofiekafee" wat nou 'n "Stellenbosse instelling" geword het - asof die kafee in Pretoria 'n stille dood gesterf het. Toe kom ek af op die laaste paragraaf hierbo wat oa verwys na "die betowerende uitstalling van

Vrouedag-skryfkompetisie: Te danke aan juffrou F

Chandre Stallenberg 2019-08-27 Pragtig❤️

Ou vlae, nuwe vrae

Barend van der Merwe 2019-08-27 Ek dink die feit dat jy die Afrikaners met Nazi's vergelyk, is 'n goeie aanduiding daarvan dat 'n debat oor hierdie onderwerp niks sal bereik nie. Nazisme het ten doel gehad om sogenaamde minderwaardige mense uit te wis. Met al sy euwels kan mens nie dies

Vrouedag-skryfkompetisie: Bloumaan

Melissa 2019-08-27 Sjoe, hoe loop die trane nou, hartroerende gedig!!

Ou vlae, nuwe vrae

Desere Barnard 2019-08-27 Ek stem saam. Afriforum is toksies en 'n verleentheid. Ongelukkig sit blykbaar heelwat lande met hierdie ver-regse element. VSA-Trump en trawante, VK-Nigel Ferrage en Brexit, Frankryk-Marie Le Pen ens.

Jong lesers: The Twits deur Roald Dahl

Amelia Loots 2019-08-27 Goeiemore Is The Twits van Roald Dahl in Afrikaans beskikbaar?

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Psalm vir my ma

Carma Shaw 2019-08-27 Baie dankie, Driekie 😊

Ou vlae, nuwe vrae

Sarie 2019-08-27 Dis dus duidelik dat die nuwe vlag onder die skyndemokrasie bestel onlosmaaklik deel is van ‘n bepaalde stel waardes soos deur die NDR uitgespel. Dit sluit die grootskaalse onderdrukking van minderheidsgroepe gebaseer op ras en kleur. Dit sluit die ontm

Boekresensie: Mans en hulle wonde deur Cas van Rensburg

Barend van der Merwe 2019-08-27 Lyk soos presies die ding wat ek op my leeslys moet plaas dankie!

"Philippolis": 'n gedig deur die veertienjarige Terry Botha

Barend van der Merwe 2019-08-27 Maggies, ja nee, dit is 'n dorpie wat mens se hart steel. En ek het lekker gelees aan jou vers.

Kollektiewe neurose oor verlede

Hans Richardt 2019-08-27 Reusedwerg, my enigste voorstel is dat as my briewe geplaas word, soos ek dit skryf, sonder politieke korrekte inmenging van Litnet Redaksie, daar geen verwarring sal wees nie. Ek ly aan geen neurose, as individu of in kollektief, oor "verlede" nie! Ek

NouNet-mening: Beteken bo vyftig dat jy breindood is?

Elsie Rautenbach 2019-08-27 Hier in ons mooie SA dink die regering en besighede as jy 50+ is staan jy met jou een voet in die graf en die ander een op 'n piesangskil en eintlik kan ons nog soveel waarde toevoeg en leiding gee. Die jonger geslag het verseker ordentlike leiding nodig

Oproep om referate: Ontlaering 2020

Johannes Comestor 2019-08-27 Die Voortrekkers het laers getrek om hulle lewens en eiendom te beskerm. Ontlaering impliseer letterlik dat die Afrikanerdom en Afrikaans tans maar aan die gevaar van vernietiging blootgestel kan word. Waarom? Omdat Afrikaners en Afrikaans polities byderw

Vrouedag-skryfkompetisie: Moeder Teresa in die wiskundeklas

Heidi Redelinghuys 2019-08-27 Asemrowend!

Vrouedag-skryfkompetisie: Sterk vrou

Driekie Grobler 2019-08-27 Baie mooi, Estia.

Vrouedag-skryfkompetisie: feniks

Driekie Grobler 2019-08-27 Pragtige gedig, Evanthe

Vrouedag-skryfkompetisie: Moeder Teresa in die wiskundeklas

Driekie Grobler 2019-08-27 Uitsonderlike gedig, Susanne.
Top