Kommentaar

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Charles 2019-09-03 Afrikaans is ook GROOT in die Kaap (ironies genoeg, waar ons vandaan kom) Barend, dit kan jy darem nie ontken nie!

Vrouedag-skryfkompetisie: feniks

Evanthe 2019-09-03 Baie dankie Driekie

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Ode aan my man se vrou

Sonja Smith 2019-09-03 Dankie vir jou mooi woorde, Elize!

Homoseksualiteit en die beskawing

Pieter Redelinghuys 2019-09-02 Beste Raed-na-Gael, Jou heftige reaksie oor my stelling dat mans nie n "inherente" of "natuurlike" seksuele afkeur vir mekaar het, maar dat dit kunsmatig geskep moet word vind ek hoogs amusant omdat hierdie stelling afgelei kan word deur wat Plato voo

Ek is geen liberale wit Afrikaner nie

Desere Barnard 2019-09-02 Jy voel oor NIKS skuldig of jammer nie? Sjoe.

Paternoster

Reusedwerg 2019-09-02 Hans, grond kan jy koop, maar agtergrond nie. Ek beweeg nie in daardie kringe nie. Ek het 'n weersin aan aanstellerigheid en spoggerigheid. Ek raak mos dan moedswillig in sulke mense se geselskap. Ken sulke mense. Neusoptrekkerig, snobbe. Plein pyn waar d

Mikro, Sangiro, FA Venter, PJ Schoeman

Raed-na-Gael 2019-09-02 Dit was darem jare terug, ek glo jou.

Homoseksualiteit en die beskawing

Raed-na-Gael 2019-09-02 Hans ..ja, Die weersin is nie net, soos ek al gehoor het, 'n Victoriaanse - era kultuur element nie. Hyself erken, deur na 'n vC-se filosoof ( 3 eeue) te verwys, dat weersin daaraan 'n inherente element van die beskawing is. Athene was in die tyd van Pla

Stellenbosch Poësiekring met Lina Spies

Roger Bryssinck, Oud-voorzitter Vrienden van Zuid-Afrika. 2019-09-02 Graag mijn groeten overmaken aan Lina Spies. Zou het op prijs tellen mocht zij contact met mij opnemen.

Nuttelose uurglas

Elisma 2019-09-02 Wow, ek kan so identifiseer, soos die pad van rou.

Khoekhoegowab, ti ǂnīsasib

Brian Stoffels 2019-09-02 Pragtig!

NouNet-mening: Bendegeweld op die Kaapse Vlakte – ’n humanitêre krisis

Breytie 2019-09-02 Wangedrag kan nie uitgeskakel word deur magsvertoon van polisie en soldate nie, net soos mense nie gedwing kan word om mekaar lief te hê deur 'n wet af te forseer nie. Daar is 'n oorsaak vir hierdie toestand – een wat identifiseerbaar is en reeds in bo

Ons sal nooit vergeet nie

Charles 2019-09-02 Baie dankie Frik!

Fees van die jaar: 'n oorsig van Innibos 2019

Neels 2019-09-02 Ons woon in Nelspruit en woon die fees elke jaar getrou by. Mens kom op n punt waar jy regtig verveeld raak met die normale Bobby en Karlien op die hoof verhoog, dit klink elke jaar dieselfde, musiek uit dieselfde groeg gekerf. Dalk soek mens net iets mee

Ons sal nooit vergeet nie

Hans Richardt 2019-09-02 Een ding is verseker, dit was nooit "wit vs swart" oorlog. Daar was baie meer swartes van Gebiedsmagte en SAW verwond en gedood, as wit dienspligtes. Dit was 'n era waaraan nou net nostalgie kleef.

Homoseksualiteit en die beskawing

Hans Richardt 2019-09-02 Raed-na-gael, ek het nog altyd gewonder oor die affêre van opdruk, by mense wie nie belangstel in goed nie, bv gemengde huwelike, homoseksuele en geslagtelikheid. Hoekom moet ander se privaat persoonlike keuses vir die kollektief van die wyer gemeenska

Mikro, Sangiro, FA Venter, PJ Schoeman

Hans Richardt 2019-09-02 Raed-na-gael, jy weet seker dat FA Venter die Swartluiperd-stories onder 1 van sy vele skuilname geskryf het?

Rassisme, nasionalisme en die Gereformeerde tradisie: ’n onderhoud

Barend van der Merwe 2019-09-02 J.A.: Ek support alle kerkskeurings. Daar is genoeg ruimte op ons karoovlaktes vir elke sekte! Johannes wonder of jy nog 'n goeie boerkind is. Ek het reeds klarigheid oor die saak.

Mikro, Sangiro, FA Venter, PJ Schoeman

Raed-na-Gael 2019-09-02 Dan sleep ek maar my gunstelinge van der jare toet nader. Karl Kielblock en Speurdersersant Lindenhof - " Mooier as die blomme" oa en dan die Swartluiperd-reeks. Ek het dit nagte en naweke om verslind en nie opgehou tot die einde nie.

Homoseksualiteit en die beskawing

Raed-na-Gael 2019-09-02 Pieter, jy skryf.. 'Hierdie advies is baie insiggewend deurdat dit lig werp op die feit dat mans nie 'n "natuurlike" seksuele weersin vir mekaar het nie maar dat dit kunsmatig geskep moet word.' Sluit jy my en dan alle manne hierby in? Sorry ou pêl. Ek

Mediaverklaring: Kommer oor outomatiese bevordering in die grondslagfase

Bella van Zyl 2019-09-02 Asseblieffffff ... helpppp!!! Skole is in 'n toestand ... take en vraestelle word ingeoefen by baie skole ... die dag voordat die toets/eksamen geskryf word. Geen werksetiek ... geen dissipline ... onnies bedank op strepe. Die vraag is ... waarom Onderwys

Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt: eenstopskolehulp

LitNet 2019-09-02 Hallo Michelle, die meeste van ons vraestelle is in Afrikaans beskikbaar. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet afgelaai kan word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur en kyk of daar vraestelle is wat jou

Fokusberoep: Onderwyseres

LitNet 2019-09-02 Hallo Doreen, ek stel voor jy skakel 'n instansie soos Boland Kollege of 'n universiteit soos Universiteit Stellenbosch se Departement Opvoedkunde en vra wat hulle voorstelle is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder: LitNet

"Seed of unease" by Latheem-Nair Gabriels

mark reid 2019-09-02 i have listened to this song over and over, WOW, just cant get enough, the vocals are superb, so are the lyrics. Amzed that I have not heard his music on any of our radio stations(WHY????)

Rassisme, nasionalisme en die Gereformeerde tradisie: ’n onderhoud

JA Schlebusch 2019-09-01 Baie dankie vir jul terugvoer Johannes en Barend. Ek noem dit nie uitdruklik in die onderhoud nie, maar my historiografiese oorsig oor die ontwikkeling van die huidige gangbare standpunte oor rassisme en nasionalisme impliseer natuurlik nie noodwendig

My skemertyd

Anze 2019-09-01 Baie dankie Driekie ek waardeer baie

My skemertyd

Anze 2019-09-01 Baie dankie kosbare Annelise vir jou mooi kommentaar. Ek waardeer opreg

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Ode aan my man se vrou

Elize Moulder 2019-09-01 Sonja. Omdat ek die storie, die mense, die verwoestende verloop vd siekte en die rou hartseer ken, loop my trane oor oor hierdie pragtige ode aan Sandra. Hulle was alles wat jy beskryf. As vorige kollega onthou ek hoe hul liefde vir mekaar ons ander ge

Lesersindruk: Sewentig vrae oor evolusie vir Christene deur Albert Alberts

Pienkes du Plessis 2019-09-01 Stem grootliks saam met die resensent – die eerste helfte is hoogs insiggewend. Alberts is bepaald kundig ingelig. Maar eintlik is die laaste 15/20 vrae die dood in die pot. Ongelowiges t.o.v. die Abrahamitiese god aanvaar glad nie Alberts se antwoorde

My skemertyd

Driekie Grobler 2019-09-01 Prag gedig, Anze

Vrouedag-skryfkompetisie: Onthou die engel

Dian Ferrus 2019-09-01 Absoluut hartverskeurend! "Engele dra nie wit nie" eina!

My skemertyd

Annelise Kriek 2019-09-01 Anze ... jou vermoë om rou emosie in woorde te omskep slaan my asem weg. Jy is geseën met 'n ongelooflike talent. Ek salueer jou! Baie geluk.

Advertensies – die samespel van beeld en teks

Swaleha ismail 2019-08-31 Uitstekende artikel.

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Wilhelm Fourie 2019-08-31 Hierdie is 'n baie interessante bydrae. Natuurlik moet alle nie-Engelssprekendes op 'n manier saamwerk. Ek stem egter nie saam dat Standaardafrikaans net op ras geskoei is nie. Afrikaans is sekerlik deur die Apartheidsregering misbruik, maar die standaard

Gelyke Kanse: Afrikaans, die sondebok

Wilhelm Fourie 2019-08-31 Johann Rossouw se analise van veral my alma mater (Stellenbosch) is absoluut reg. Die huidige rektor stel hoofsaaklik belang in die wit Engelssprekende studente uit die Suidelike Voorstede van Kaapstad en die verengelsde deel van die bruin gemeenskap. Die

NouNet-mening: Oor vrouelogika en ander geite

Jan Rap 2019-08-31 Baie lekker gelees hieraan. Wat logika betref - onthou dat Marie Curie een van die min persone was, indien nie die enigste nie, wat 'n Nobelprys in Fisika EN Chemie gekry het.

Vrouedag-skryfkompetisie: Kortlys

Albina 2019-08-31 Baie baie geluk! Elke stuk is so besonders!

NHI, yea of nay?

F C Boot 2019-08-31 Die amperse ineenstorting van Provinsiale hospitale het tot 'n opbloei van die privaathospitale en klinieke gelei.Die regering is behep met allerhande onuitvoerbare idees en gedurige kaderontplooing het daartoe gelei dat van die provinsiale hospitale in s
Top