Hans Richardt2019-09-05Reusedwerg, niemand het die reg om andersdenkendes te probeer oortuig nie. Is seks nie vir privaatheid nie?
Ek kry die indruk dat hy nou is soos die NMS oor ou landsvlag wat selfs haatspraak is as jy dit in die slaapkamer oor jou kop sou trek en jou voo
Reusedwerg2019-09-05Hi Pieter. Die lewe is maar moeilik. "You get born wet and cold and it gets worse" Vind berusting in jou besluit. Die lewe is keuses. Elke keuse wat jy ooit sal maak het gevolge. Vind vrede in jouself, leef jou droom. Jy hoef regtig nie jouself, jou lewen
Suid-Afrikaanse Varkerasie Nasie2019-09-05Geagte Me. Wyngaard,
Ons as burgers van die Suid-Afrikaanse varkerasie nasie is diep ontnugter en teleurgesteld in ons mede Suid-Afrikaanse soogdiere, die Homo sapiens sapiens as nasie. Geen verdere kommentaar nie.
WERKLOOSHEID lei tot armoede, hong
Hans Richardt2019-09-05Raed-na-gael, as mens in verlate wêreld rondom Vanwyksvlei op afgeleë plaas bly, moet jou verbeelding seker op hol gaan. FA Venter het onder 2 vroue skuilname ook liefdesverhale geskryf.
Wat ek probeer uitwys, is dat die ouer geslag wit Afrikaners stor
Pieter Redelinghuys2019-09-05Liewe Sê-Netters,
Hiermee bieg en bid ek om verskoning en vergifnis dat ek so n kontensieuse onderwerp soos Homoseksualiteit en die Beskawing durf aanraak. Ek weet dat julle lesers aan die intellektuele créme de la créme van die Stellenbosch se Afri
Vlakvark van Genealogiehoogte2019-09-05Geagte Me. Brits,
Soos altyd, baie dankie ook vir hierdie netjiese stuk skryfwerk gepak met pitkos vir nadenke. Ook vir die fokus op die opgrawings te Mosselbaai.
Die vraag ontstaan by my: "Wie het wie se gronde in Suid-Afrika 'gesteel'?" Wie is di
Hans Richardt2019-09-04Reusedwerg, jy verstaan dan die strekking van my brief. Dis ongelukkig die dinamika van menswees. Solank daar 'n voordeel is om jou as kennis te hê in 'n sirkel, dan is jy van nut. Verloor jy jou nuttigheid agv persoonlike krisis, dan is dit "swem Jannie
Hans Richardt2019-09-04Ditto Reusedwerg. Ek voel ook dat die man sy privaat voorkeure vir homself moet hou.
Vir my is daar darem niks so mooi en lekker, soos vrou met net genoeg vleis op die bene, om 'n stel stywe skokbrekers vir fyndraai se lekker jaag te gee...
Reusedwerg2019-09-04Genade, dankie tog. Ek het nie die moed om soortgelyke waarnemings op skrif te stel nie. Dankie daarvoor. Wat ek ook al agtergekom het met my vrou, ek weet nie of ander vrouens dieselfde vermoë het nie, is sy sien alles. Ek sal ure aan iets werskaf of i
Reusedwerg2019-09-04Barend, jou grapjas. Goed gestel. Deur die mens se bestaan is daar klieks of bendes. Jy sien dit vandag nog meer. Soos dit in die diplomatieke omgewing bekend staan, Jy het nie vriende nie, net belange. Is dit nie met vriendskappe ook so nie. Hoekom is me
Reusedwerg2019-09-04Barend, ja ons ouer garde het seker gemoedsbekakkings oor die weermag dae. Ek was daar langer as die voorgeskrewe twee jaar. As ek moet kyk na die voor en nadele daarvan sal ek waag om te sê die voordele oorskry die nadele. Ek het in 'n baie geslote plat
Reusedwerg2019-09-04Pieter, so wat daarvan of die pikkewyne, walvisse, rietrotte en of die beeste van Basan sulke neigings gehad het. Die voordeel is dat dit nie in hul mede skepsels se keelgatte afgedruk word nie.
Hans Richardt2019-09-03Lang omslagtige artikel. Wat as Nazis nie op Pervitin was nie, sou hul nog hul Blitzkrieg kon deurvoer?
Wat as Hitler nie ook op dwelms was nie, sou hy nog so uitstaande "charismatiese persoonlikheid" gehad het, soos wat sommige sielkundige boeke en skr
Pieter Redelinghuys2019-09-03Beste Barend,
Dankie vir jou skrywe en jou stawing daarvoor. Dokumentasie van homoseksualiteit onder pikkewyne deur Britse wetenskaplikes is vir dekades onderdruk en het net onlangs die lig gesien.
Beste groete,
Pieter.
F C Boot2019-09-03Beste Fritz
Die SAW was ‘n belangrike instrument om politieke doelwitte te bereik.Dit was egter ook instaat om die planne wat gesmee is om dit te bereik in die wiele te ry.Dit is om die rede dat ‘n mens kon lees: Monday 21 December 1992 01:02
P
Barend van der Merwe2019-09-03Die Afrikaner identifiseer nog sy grondgebied Frik. Hy doen dit al die afgelope 30 jaar en gaan oor 30 jaar van nou steeds rondsit en die "grondgebied" identifiseer. Want dis wat Afrikaners doen wat na vryheid strewe. Hulle sit rond en identifiseer die gr
Hans Richardt2019-09-03Desere Barnard, ek het in Namibië gebly na onafhanklikheid. Daar was nie soveel voortdurende emosionele plakkery oor apartheid en verlede, soos met duisende emosionele parasiete in SA nie. Ek het bv persoonlik die Kerkstraat bom beleef en ook 'n handgran
Barend van der Merwe2019-09-03Ek is seker die opleiding wat julle ontvang het was eersteklas, maar die diensplig self en die feit dat jy vrae daaroor vra, spreek boekdele. Persoonlik sou ek die opleiding ook wou deurgaan maar nie die diensplig nie. Maar ek was nog 'n kleuter in 1990 t
Reusedwerg2019-09-03Daar was eendag 'n stryery tussen 'n Griek en Italjaner. Die Griek sê, ons het die Parthenon. Die Italianer sê ons het die Colleseum. Die Griek sê ons het baclaves en olywe. Die Taljaners sê ons het spaghetti en pasta. Die Griek sê ons het skepe. Die
Barend van der Merwe2019-09-03Ek hoop dat mens darem 'n opsomming van die referate iewers te lese sal kry. Dit lyk baie interessant en ek gaan dit ongelukkig nie kan bywoon nie.