Navraag: alternatiewe name vir "kortverhaalsiklus"?

  • 1

Goeiedag, ek is 'n student aan die Universiteit van Suid Afrika.

Een van my Afrikaanse modules vereis van my om twee alternatiewe benamings vir die kortverhaalsiklus te noem.
 
In die dokument "Generiese merkers in die kortverhaalsiklus" word die Engelse benamings gegee en as 'n mens dit direk vertaal klink dit nie heeltemal korrek nie.
 
Die ander benamings wat ek vir 'n kortverhaalsiklus het is:
 
• 'n saamgestelde roman en
• "short story sequence" wat direk vertaal as "kortverhaal-volgorde".
 
Enige raad sal waardeer word.
 
Vriendelike groete,
 
Justin
  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top