Program | Programme

Besprekings | Bookings | christy@libertybooks.co.za | 072 350 3592
R50 per sessie of R300 vir die naweek | R50 per session or R300 for the weekend
Vrydag | Friday | 9 Aug
15:00 | Trail’s End | Stitching together the fabric of a fractured society {English} | Christy Weyer Loedolff
Below the mystery of the whodunnit, South African crime novels explore the socio-historic and psychological harm that encompasses crime.
- Máire Fisher
- Sally Andrew
- Michéle Rowe
- Joanne Hichens
17:00 | Trail’s End | Supporting the sleuths| Wie steun die speurders? {Afrikaans & English} | Jono Amid
It takes a village to solve a crime; even strong detectives understand that. | Nie eens Benny Griesel werk alleen nie. Dié outeurs span die net wyer as net die speurder.
- Jeanette Stals
- Andrew Brown
- Sally Andrew
- Deon Meyer
Saterdag | Saturday | 10 Aug
10:00 | Trail’s End | Staan opsy, kêrels! {Afrikaans} | Izak de Vries
Vroueskrywers trap diep spore in die krimigenre, en vroulike lesers neem die voortou!
- Irna van Zyl
- Karin Brynard
- Bettina Wyngaard
- Chanette Paul
12:00 | Trail’s End | Boek of bars? {Afrikaans} | Jono Amid
Hoe hanteer ons bekendste skrywers die druk om aan te hou produseer?
- Deon Meyer
- Karin Brynard
- Rudie van Rensburg
- Bettina Wyngaard
15:00 | South Hill | Misdaad se sagter kant | Gently does it {English & Afrikaans} | Izak de Vries
These authors have won major accolades, but share another trait: vulnerable investigators uncovering violations. | Hierdie outeurs ken hul storie van voor tot agter, maar hul kwesbare speurfigure meet almal kragte teen bedrewe boosdoeners.
- Sally Andrew
- Martin Steyn
- André Krüger
- Rudie van Rensburg
17:00 | South Hill | Wraak & Vigilantes {Afrikaans} | Jono Amid
Gemeenskappe raak keelvol vir geweld, en neem die reg in eie hande. Hoe gemaak met vigilantes en wraak?
- Bettina Wyngaard
- Irna van Zyl
- Chanette Paul
Sondag | Sunday | 11 Aug
09:00 | South Hill | Plaasmoord | Farm Murders {Afrikaans & English} | Bettina Wyngaard
Volksmoord? Politiek? Die hartseer gevolg van ’n ongelyke samelewing? Wat sê dié wat daaroor skryf? | Farm murders: an orchestrated attempt to drive white people away, or a sick side-effect of a violently unequal country?
- Julian Jansen
- Andrew Brown
- Karin Brynard
- Deon Meyer
11:00 | South Hill | Krimi’s oor grense heen {Afrikaans} | Jono Amid
Hoe voel dit wanneer jou boek verfilm word? Om te hoor jou vertaling vol Afrikaanse woorde wen lof in die VSA? Wat sê die Nederlanders van Cream Soda, en die Turke van intense ondervragingsessies? Hierdie skrywers se woorde het reeds wye draaie gemaak oor landsgrense heen.
- Julian Jansen
- Deon Meyer
- Martin Steyn
- Rudie van Rensburg
13: 00 | South Hill | An unconventional angle | Uit ’n ander hoek {Afrikaans & English} | Jono Amid
Marching to the beat of their own drum, some crime busters simply refuse to conform. | Spioene, kuberkrakers en dies meer vorm deel van hierdie opwindende outeurs se rolverdeling.
- Peter Church
- Carina Diedericks-Hugo
- Jo Nel
- André Krüger
Outeurs van verskillende uitgewerye neem deel | These authors represent many different publishers
Catalyst Press | Human & Rousseau | Jacana | LAPA | Penguin | Queilllerie | Tafelberg | Wenkbrou


Kommentaar
So jammer ek het nie hiervan geweet nie! Én ek woon nogals in die Strand🙈. Ek sou baie graag wou geluister het na Bettina Wyngaard.