Die gerekende joernalis Ivor Price het op 5 September 2019 in die gees van die #AmINext-protes die volgende oor die objektivering van vroue in Afrikaanse liedjies op Twitter gesê:
Thought I’d share some thoughts on the recent #AmINext movement and Afrikaans pop songs turning women into sex objects. pic.twitter.com/EHoUyLL9Um
— Ivor Price (@ivorprice) September 5, 2019



Kommentaar
Baie dankie Ivor. In ons huis was die gesprek al oor die Afrikaanse sangers. Ons is eg Afrikaans, maar wanneer dit by sommige Afrikaanse sangers kom, moet ons die liedjies sensor vir ons kinders/kleinkinders voor dag hulle daarna kan luister. Dit is hartseer😢
Ons ondersteun jou.
Groete