Elders gesien: Ouers se bagasie wat die kinders dra
2022-11-28"Die ontmoeting met Ita was ’n heilige ervaring; ’n herinnering dat die dinge wat ons aan kinders doen en vir hulle sê ’n lewenslange impak het."
Elders gesien: COVID-19 – hou mekaar veilig
2020-10-20"Ja, mens moenie in vrees lewe nie, maar ons moet ook nie dwaas en dom wees wanneer dit kom by maatreëls teen COVID-19 nie."
Elders gesien: Gebed vir die afbreek van Hangberg
2020-06-22"My God, my God, waarom het U dan die armes van die Wes-Kaap verlaat? Hoe durf U toelaat dat ampsdraers, soos JP Smith, die armstes van die armes se huise in die reën afbreek, in die middel van ’n pandemie in die provinsie wat die swaarste deur COVID-19 getref is?"
For the love of the land: ’n onderhoud met Ivor Price en Kobus Louwrens
2019-12-13"Ons wou ’n boek vir gewone Suid-Afrikaners skryf. Die mense wat bedags by radiostasies inskakel omdat hulle omgee oor wat in die politiek en die ekonomie gebeur. Die mense wat so dikwels in die slaggat val om in lelike Twitter- en Facebook-gevegte oor landbou en grond betrokke te raak. Baie van hulle is mense wat nogtans daartoe verbind is om aan ’n beter Suid-Afrika te help bou."
Elders gesien: #AmINext en Afrikaanse liedjies
2019-09-06Die gerekende joernalis, Ivor Price, het op 5 September 2019 in die gees van die #AmINext-protes die volgende oor die objektifisering van vroue in Afrikaanse liedjies op Twitter gesê:
