Charles2019-10-08Oulike opmerkings:)
Wat myself betref, probeer ek aktief Nederlands lees en bietjie die Nederlandse doen en late volg, alhoewel die praat en luister nie so goed op dreef is nie. Hulle se dat Vlaams en Afrikaans van al die Nederlandse dogtertale glo die
Johannes Comestor2019-10-08"Lektor" is dikwels die lui vertaling van "lecturer." 'n Dosent kan 'n junior lektor, lektor, senior lektor, mede-professor of professor wees. "Dosent" is die omvattende begrip terwyl "lektor" rangorde aandui.
Sarie2019-10-07Wat van so baie kinders wat sonder ouers moet grootword ? Daar is baie van hulle wat sonder ouers moet grootword, in enkelouerhuisgesinne grootword en party wat nie eers weet wie hul pa is nie. Die vraag is ook wat het verkeerd geloop In die demokratiese
Gustaf Claassens2019-10-07Indien daar nie iets soos ras bestaan nie, moet antropologie nie langer as as 'n vak regoor die wêreld doseer word nie. Denke dat ras 'n vergissing is, is in lyn met die nuutste stanpunte (modegier) dat daar OOK NIE meer iets soos geslag is nie.
Poli
Abel2019-10-07Hans, ek weet baie min van die militêre goed. Sou jy dan wou argumenteer dat daar eintlik geen kans is dat enige weermag suksesvol in 'n 'nie-liniêre' situasie kan wees nie. Veral dan nie as jou soldate oor 'n lae IK beskik soos jy te kenne gee die ge
F C Boot2019-10-07Beste Bettina
Ek lees altyd graag jou rubrieke al verskil ek dikwels van jou.Maar hierdie rubriek is 'n klomp snert waarby jy nou apartheid intrek.
Ek het my skoolloopbaan voltooi aan 'n seunskool en glo my ons was dikwels stout
en het 'n pakslae gek
Charles2019-10-07Ja swaer....
Moenie bekommer nie...ons fut is nog lank nie uit nie...ons sal nie gaan lê nie maar sal aanhou baklei teen die skepsels en die onreg wat hul pleeg, maar dink ons nie sien of van weet nie!
Dis verby met die hsm, en dit is klaar 'n gro
Hans Richardt2019-10-07Abel, lees ook op oor Mao Tsedong se People's war.
Ongelukkig was kerk en staat nie geskei van mekaar en was besluite te stadig geneem.
In Vietnam het Vsa oorlog verloor, want hul troepe was van lae IK.
Elke nie-liniêre oorlog het 4 vlakke-
Sosiaa
Hans Richardt2019-10-07Abel, die Boere generaals het eers goeie taktiek gehad, na Piet Cronje gevangene geneem was en Piet Joubert dood is.
Lees Art of Warfare.
Nie-liniêre oorlogvoering, is selfs vir VSA met ruimte tegnologie onoorwinbaar.
Abel2019-10-06Hans, kan jy bietjie meer vertel oor die boere se gebruik van nie-liniere oorlogvoering en die Chinese kuns van oorlog? Wat sou jy dink moes die boeregeneraals se ‘krygstaktiek’ gewees het?
Hans Richardt2019-10-06Breyten Breytenbach, Kakiebosch? Heel toepaslik.
In ABO was onderskeid gemaak tussen Boere, vanaf plase en Takhare (Afrikaners), vanuit dorpe! Ek glo dat ons nou in ’n era van Anglikaners leef, veral in Kakiebosch. Met Anglikaners wat Engels praat en
Braam2019-10-05Gerard Moerdyk was ’n Broederbonder en VRYMESSELAAR. Dit is in hulle styl om hulle "tekens" in hul bouplanne te inkorporeer. Daar is baie sulke tekens waarmee hy die volk van die tyd bedrieg het.
Vrymesselary het ’n sterk verbintenis met Egipte in
Hans Richardt2019-10-05Ek kritiseer nie die stuk nie.
Dis geskryf, op dieselfde manier as klimaatsverandering aktiviste praat en skryf.
By klimaatsverandering is menslike oorbevolking die grootste probleem, maar almal ontwyk die "hoe" om bevolkingaanwas drasties te verminde
Jan Rap2019-10-04Indien 'ras' nie bestaan nie, hoe weet die regering wie kom in aanmerking vir regstellende aksie, en na wie verwys Ramaphosa as hy praat van 'my people'?
Andries G H van der Walt2019-10-04Ek het in die jare 1970 by die Transaler ge werk as hoofverslaggewer en later assistent-nuusredakteur toe Willem de Klerk redakteur was. Die groot probleem met Die Transvaler, feral toe Beeld in 1974 sy verskyning gemaak het, is dat die bestuur van Persko
Marthinus Willemse2019-10-04Een van die moontlike redes vir Perskor se ondergang was dat hulle in die 1990’s die kontrak om Telkom se telefoongidse te druk, verloor het.
Dit was op `n stadium die mees gesogte drukkontrak in die land. Toe die kontrak na baie dekades se druk deu
Gogo Debruin2019-10-04Jy maak goeie stellings en voorstelle.
Neem bv. die oor musiek en die HipHop generation (HHG). Ek veronderstel die HHG is ook baie bedrewe op "social media" en kan dus maklik 'n beweging soos #IAmStaying aan die gang sit. Dis duidelik dat Suid-Afrikan
Ronél Dunn2019-10-04Ek moet asseblief net my spelfout korrigeer - verskeidenheid word baie beslis nie met 'n lang 'y' gespel nie! Ek dink my kop en vingers was nie in harmonie nie.
Hans Richardt2019-10-04Abel, ek verstaan dat jy met politieke korrektheid bril gelees het, wat "Mandela-effek" veroorsaak. Plaasmoorde, eiendom onteiening, asielsoekers ens?
Lees asb weer noukeurig.
Hans Richardt2019-10-04Abel, waar ANC bespreek word, is ras ter sprake. Die dinge soos regstel aksie, raskwotas en BBBEE, asook regspraak oor diskriminasie, is rsgedrewe, alhoewel hy dit nie uitdruklik so skryf nie. Die kruks is dat Europese ontnugtering gaan oor uitsluiting va
Jan Smit2019-10-04Hi, ek is 'n 67 jaar oud en 'n pensionaris van Klerksdorp. Ek skryf gediggies vandat ek 18jaar oud was. My eerste bundel laat druk in 2016 na baie se spaar. My tweede bundel se gedigte is klaar by die drukkers, ek wil net weet of daar nie iemand is wat my
Hans Richardt2019-10-04Angus, dis die "Mandela-effek" wat Demokrate nou beleef, want hul het die "polls" van politieke korrekte media geglo en nie stadions vol Trump ondersteuners gewys nie. Hul verbeelde oorwinning, het hulself mislei, want hul het geglo, net soos SANEF in SA,
Mariann Ochse2019-10-04My kleindogter, Lize Booyens, is in Laerskool DF Malherbe, Vanderbijlpark. Sy moet 'n mondeling voorberei en het besluit op DF Malherbe. Uiteraard sal ek die stof moet baie vereenvoudig want sy is net sewe jaar oud. Waar kan ek enige illustrasies kry, wan
Hans Richardt2019-10-04Ek wil net noem, dat Europese lande en spesifiek Nederland dan, skielik die "Mandela-effek" beleef het en ook gewaarwording dat die idees miskonsepsies was.
Die "Mandela-effek" het hoegenaamd geen verband met die persoon, Nelson nie. Google die "Mandela-
Abel2019-10-04Ek wil eintlik ten hemele praat oor die rasbeheptheid van hierdie bespreking. Heinrich se artikel het absoluut niks met Afrikaners en hul voorsate te make nie. Dit is 'n analise oor hoe daar in sommige Westerse samelewings, veral dan die Nederlande, ged