Etzebeth

  • 3

Daar is geen konsekwentheid in politieke korrektheid nie! Neem net Etzebeth-sage vs bv BLF by MRK.

Hans Richardt 
  • 3

Kommentaar

  • As ek in Etzebeth se skoene was sou ek met 'n hofgeding teen die MRK begin het. Tweedens by die lieplappers wat die aantygings gemaak het. Derdens by die klub aan wie hulle behoort en sommer ook hul voorvaders en die die se niggies of neefs. Ek het nie 'n beskaafde woordeskat om sulke laakbare eenogige emosionele stront van die klaer en sy gespuis verbaal uit te druk nie. Ek is soos in gatvol verby. Iemand moet die mense in die bekke ruk. As hulle nie standvastige teenargumente het nie, word jy as rassis uitgekryt. Jy kan deesdae iemand onder sy ma se rok uitvloek, maar rassis is erger as bloedskande.

  • Hans Richardt

    Reusedwerg, eenvoudig. Die Audi Alterem Partem regsreël was net geïgnoreer en die MRK ondersoek was bunduhof.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top