Kommentaar

Ôs ly an ’n Mandela-kompleks, askies Afrika!

Jan Rap 2019-10-10 Goeie genade - het probeer lees maar . . . . dis steurend.

Huis, woning, tuiste: Leë huis revisited

M Kruger 2019-10-10 Sjoe. Dit is onvergeeflik goed geskryf. Baie, baie talentvol.

MA in Kreatiewe Skryfkuns by die Universiteit van die Vrystaat

Charl-Pierre Naude 2019-10-10 Ek kan hierdie kursus sterk aanbeveel.

Voorburg/Bridgewater, verlede en hede (deel 1)

Ger5t van der Merwe 2019-10-10 Opnuut tot die besef gekom dat die oorspronklike Helderbergkom wat eens produktiewe landbougrond was, nou deur geboue en strate (alles harde oppervlaktes) oorgeneem is. Groot verlies vir landbou asookvir aanvulling van ondergrondse water.

Graad 7-sertifikaat?

Reusedwerg 2019-10-10 Nee Tiens die graad nege sertifikaat is iets soos die ou dae se weermag range. As jy drie strepe gehad het, kon jy lees en skryf. Twee strepe kon jy lees of skryf. Een streep ken jy iemand wat kan lees of skryf. Dieselfde met die graad nege papier. Jy lee

Lyfstraf: ouerlike reg of aanranding?

Reusedwerg 2019-10-10 Daar is mos altyd drie kante aan 'n storie. Vir party kinders werk lyfstraf vir ander nie. Ek het in die era van lyfstraf groot geword. Ek het baie slae gekry. Sommige gevalle was dit geregverdig ander kere nie. Ek was naderhand dikvellig en het dit maar

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

albrecht holm 2019-10-10 Uit watter digbundel van DJ Opperman kom "sproeireen"?

Afrikaans en Vlaams

Hans Richardt 2019-10-10 Charles, die Vlame praat tuis Vlaams, maar agv politieke korrektheid, word Standaard Nederlands buite huis gepraat. In SA word Afrikaans in kombuis gepraat en Engels buite. Ek het net eergister met ene Du Toit by my oornagplek gesels, hy in hoogdawerend

Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?

Marie Luyt 2019-10-10 Dr B.B. Keet (in hierdie artikel "Bennie Keet") was natuurlik een van die eindvertalers van die 1933-Bybel in Afrikaans.

kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019 vir fiksie

Eddington Esterhuizen 2019-10-10 Geluk Deborah en mag jy nog meer verfrissende skrywes oplewer!

Winnie Mandela se dood ontbloot ons almal se donker kant

Ivan Kortje 2019-10-10 Vergifnis is op so baie se lippe maar so min in mense harte. Net God trek regtuig lyne met n krom stok. Net soos die geskiedenis van 27 000 vroue en kinders vermoor is deur die Engelse so belangrik is vir ons die geskiedenis van Winnie en Dr.Allan Boesak

’n Hervoorstelling van die begrip Grond tydens ’n ondersoek na die rol van Grondgebaseerde onderwys in Suid-Afrika

Gustaf Claassens 2019-10-10 Vir 'n sinvolle gesprek is dit noodsaaklik dat alle feite in berekening gebring word, nie net die wat jou argument ondersteun en pas nie. Die hoofbeswaar is teen die 1913-wet ingevolge waarvan grond (so word beweer) onregverdig tussen wit en swart verdeel

Pophuise en pampoenkoekies vir die onthou

Karen Hart 2019-10-10 Baie dankie, Sameerah, Stephanie en Alet! My dag begin sommer met 'n vonkel met sulke wonderlike boodskappe. Dankie dat julle saam met my die herinneringe deel.

Oor kritiek

Marietjie le Roux 2019-10-10 Met ander woorde: Steur jou net aan die kritiek van hulle wat vir jou sê wat jy wil hoor.....

Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?

Patrick Oertel 2019-10-09 Dankie, Christi. Ek het begin dink dat ek al persoon is wat verstaan. Dit is belangrik dat Apartheid alleen nie die blaam dra nie. Jan Smuts het die stigting van die Unie gedryf. Dit was sy idee en passie. Sy gestelde missie was om vrede tussen die twe

Pophuise en pampoenkoekies vir die onthou

Alet Erasmus 2019-10-09 Dankie Karen vir die mooi "onthou"! Dit is kosbaar! Kuierkombuisgroete 'Alet

Pophuise en pampoenkoekies vir die onthou

Stephanie 2019-10-09 Heerlike kinderdae toe ons nog regtig en ernstig gespeel het! Ek gaan definitief pampoenkoekies bak en terugdink aan die goeie ou dae ...

Pophuise en pampoenkoekies vir die onthou

Sameerah Frost 2019-10-09 Dankie Karen vir die reis in jou kinderdae. Those were the days my friend, we thought they will never end. Pragtig

Verbruikerstudies-vraestel: November 2011

bets joubert 2019-10-09 is dit moontlik om verbruikersvraestelle aan te vra

Crito reageer op Bettina Wyngaard

Zandra Bezuidenhout 2019-10-09 Dit val op dat Crito die werk van sekere resensente, asook andere se besprekings van bepaalde publikasies, gereeld ignoreer. Dit laat 'n mens wonder oor die integriteit en oordeelsvermoë van die spook genaamd Crito.

Margaret Atwood en The testaments

Marietjie le Roux 2019-10-09 Die verskil tussen 1994 se bewindsoorname en die onvermydelike val van die huidige regime is dat lg. 'n Eerstewêreldland met n uitstekende infrastruktuur en onderwysbeleid geérf het. Daarvan is niks oor nie. Wee die arme drommels wat die kastaiings uit

Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?

Jan Rap 2019-10-09 Besef Christi van der Westhuizen ooit dat daar apartheid in Europa is? Duitsers mag byvoorbeeld nie in Portugal stem nie, of Spanjaarde in Frankryk nie ens ens.

Man van Cirene deur FA Venter: ’n resensie

clara freeman 2019-10-09 Baie treffend!

Oor kritiek

Trisa Hugo 2019-10-09 "Moenie jou steur aan kritiek van mense na wie toe jy nie sal gaan vir advies nie." Dankie vir hierdie uitstekende advies, en 'n nugter, weldeurdagte stuk.

Crito reageer op Bettina Wyngaard

Trisa Hugo 2019-10-09 Daar is darem 'n bitter groot verskil tussen “Haar woorde vloei sonder inspanning en laat jou met die gevoel dat Noorman ’n lekkerleesboek is wat jy nie hoef te ontleed nie.” (wat ek terloops in konteks van die verdere woorde gelees het en verstaan

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015

Linda du Toit 2019-10-09 Ek is op soek na gr 7 afr-eat November vraestelle. Dringend

Hemelroos

Andries Fourie 2019-10-09 Baie dankie LitNet. Ek waardeer die blootstelling!

kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019 vir fiksie

Christine Barkhuizen-Le Roux 2019-10-09 Taamlik laat, maar baie geluk, Deborah!

Oor kritiek

Ren'e 2019-10-09 Ek sukkel om te sien waar Crito nasty was. Behalwe die gebruik van die woord irriterend wat ongelukkig in die meeste gevalle waar is van die hagiografiese stukkies "resensies" wat mens deesdae in die plaaslike media lees. Wat jou dan oortuig om 300 rand o

Leeskringkompetisie: Rustenburg Leeskring as wenner aangewys

Estelle Maritz 2019-10-09 Laat weet bietjie wat Leeskringe volgende jaar bespreek.

Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?

Berdéhan Brand 2019-10-09 Om die kwessie vanuit 'n wetenskaplike/analitiese oogpunt as as algemene gesprekspunt voor te lê, is 'n diskoers en kom subjektief voor. Pro-aktiewe denke sal lankal nie meer "waarom" vra nie, maar die lokus verskuif van pre-95 na 2019 waar daar inderdaa

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2019-10-09 Hallo Roenel, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die meeste hiervan is in Afrikaans, en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Die vraestelle is ingedeel

’n Hervoorstelling van die begrip Grond tydens ’n ondersoek na die rol van Grondgebaseerde onderwys in Suid-Afrika

Koos 2019-10-09 Ek het so halfpad deur hierdie artikel geworstel. My opinie is dat van die vroegste tye af het oorloë van tyd tot tyd oor grond en uitbreiding gegaan. Het ju die land oorwin het jy die grond besit. Suid-Afrika se grskiedenis is in hierdie opsig nie ander

Tuin van Digters 2019: Mercy Kannemeyer se indrukke

Marietjie le Roux 2019-10-09 Ja, inderdaad. Waar ís die bruin en swart digters en skrywers? Om in aanmerking te kom vir erkenning op dergelike fees moet jy tog sekerlik jou hande uit jou mouer steek en iets skryf!En dan iets van gehate.

Oor kritiek

Francois Verster 2019-10-08 Vir wat dit werd mag wees, ek stem saam Bettina. Ek het ook eenkeer onder - waarskynlik die vorige een - deurgeloop en toe, omdat hy/sy nie eens die resensie wat ek (oor Dan Sleigh se Afstande in die destydse Rapport Boekeblad) vir/in die koerant geskryf

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Roenel de jager 2019-10-08 Ek het vraestelle en memo in tegnologie en ebw en geografie en so nodig wat in afrikaans opgestel is en nie in engels nie

Oor kritiek

Alta 2019-10-08 Baie dankie, Bettina!

Ôs ly an ’n Mandela-kompleks, askies Afrika!

Wietz Marais 2019-10-08 Daar loop nie stroop uit mode van immigrante nie. Wanneer laas het jy gedwaal deur die strate van Jo'burg CBD? Hmm?. Hillbrow? Hmm? In die Diepsloot squatter camp? Al gesien hoe kyk dit daar? Al gesien hoe Nigeriërs openlik dwelms verkoop aan skoolkinde

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Hans Richardt 2019-10-08 Abel, die VSA het nooit oorlog met Noord-Korea klaargemaak nie, daar is nog steeds wapenstilstand, geen vredesakkoord. Daarna Vietnam, Afghanistan, Irak... Maak jou eie afleidings. Baie min bv Harvard-gegradueerdes in VSA-weermag. Die VSA maak oorlog, maa

Graad 7-sertifikaat?

Tiens 2019-10-08 Ek glo daar is tog 'n plek vir die Graad 9 sertifikaat. Dis seker bedoel vir die ouens wat elke jaar druip en jaar na jaar deurgesit word of bly waar hulle is. Nou kan hulle in Graad 9 die skool verlaat en darem wys hulle het 'n kwalifikasie. Daarmee kan
Top