Kommentaar

Die gay-kwessie as geskilpunt in die kerk

Raed-na-Gael 2019-10-15 Hy het van die dinge alles geweet toe hy gevra het "maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op die aarde vind"? (Indien wil weet - Luk 18:8)

Breyten Breytenbach (1939–2024)

Hans Richardt 2019-10-15 Bewonder Breyten se broer Jan, maar vir sy vaardighede as soldaat.

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Barend van der Merwe 2019-10-15 Ek kan beslis meer as net hallo en totsiens se in 'n Afrikataal en ek verkies om mense se regte name te gebruik en nie hulle Europese name nie. Jy is nogals in 'n lekker gerieflike posisie waar jy links en regs klappe kan uitdeel. Ek kry nie die idee d

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Dawid Botha 2019-10-15 Dankie, Wannie. Moenie ophou praat nie. Jy het dit baie goed en Mooi gestel. Ek kan jou verseker daar is heelwat huise op n Bolandse dorp waarin daar groot teleurstelling en treurigheid was oor die Grondwethof se uitspraak.

Iets is nie lekker by Beeld nie

Sarie 2019-10-15 Ek wonder as Steve nie in die sanggroep was wat die uitkoms van die lied sou wees.

Skrywersonderhoud met Ernst Grundling oor Sushi en Shosholoza

Henri Craemer 2019-10-15 Dit klink na 'n fasinerende boek. Ek het groot respek vir die Japanese kultuur ontwikkel a.g.v. my blootstelling aan die vegkunste. Our die boektoer: waar in Jhb? Ek sal baie graag daar wil wees.

Krotoa: uit ’n historiese oogpunt

Louis de Villiers 2019-10-15 Die resensent is utters krities op wat sy beskou as histories versinsel of onakuraathede. Baseer sy hierdie indrukke op feite of is dit slegs dat sy sekere “feite” minder aanvaarbaar of geloofwaardig vind? Die werklikheid is dikwels nie baie aantrekli

Iets is nie lekker by Beeld nie

Hans Richardt 2019-10-15 Selfbestuur maak liberale baie suur..

Die gay-kwessie as geskilpunt in die kerk

Hans Richardt 2019-10-15 Reusedwerg, die bybel se inhoud was kwansuis net hoorsê getuienis in hof en die hofuitspraak weerspieël dit. Vir ons ouer Calvinistiese morele opgevoedes, wat deur die Sondagskool en katkisasie roetine was as kinders en glo ons is belydende lidmate in

Etzebeth

Hans Richardt 2019-10-15 Reusedwerg, eenvoudig. Die Audi Alterem Partem regsreël was net geïgnoreer en die MRK ondersoek was bunduhof.

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Suid-Afrika Eerste Erdvark 2019-10-15 My beskeie voorstelle: 1) skaf alle nasionale en provinsiale staatsdepartemente van onderwys summier af; en 2) skaf die nasionale departement van Hoër Onderwys summier af. 3) deel die totale jaarlikse staatsbegroting vir alle onderwys en opleid

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Sarie 2019-10-15 Wonder of die skrywer by een van hierdie braaivleisvure aangesit het om te weet wat daar aangegaan het? Haar afsin of moet ek liewer sê haat van die Afrikanerkultuur kom telkens na vore in haar artikels. Sy toon ‘n gebrek aan insig oor moedertaalonderr

Alexandra Fuller: Falling: The Story of a Marriage

Mrs. Diana Mincher 2019-10-15 Treurig en laat my dink aan Weenen-alles verniet.

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Berdéhan Brand 2019-10-14 Dialekte en variante is ryk & beskrywend, sê ek net. Dit erbarm emotiewe gewaarwordinge wat standaardafrikaans nie altyd so mooi kan sê nie. Rou & skreiend.

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Koos 2019-10-14 Eerlikwaar, ek begin net lees aan Betina se goed dan weet ek reerds hier kom dit. Kritiek, kritiek en weereens kritiek. Geen balans nie, wonder waarom skryf sy enigsins in Afrikaans.

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Jan Rap 2019-10-14 Bettina Wyngaard, jy's reg jy sê 'n taal sterf uit as mense dit nie meer praat nie en al klaar praat mense nie meer Afrikaans nie; luister maar na die sepies. En hoekom sal Afrikaans mense uitsluit? Swart leerders daag by Afrikaanse skole op en eis om in

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Hans Richardt 2019-10-14 Abel, ongeag van, was daar vele voor ABO wat wel nie-liniêre oorlogvoering taktiek gebruik het. Jan Smuts was Oxford gegradueerde en London balie advokaat. Om sommermeer die jonger Boere generaals as ongeskoolde boere voor te hou, is ook nie korrek nie.

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Hans Richardt 2019-10-14 Abel, wat min weet, is dat Unita bv na Ops Protea, die dorpies in Kunene provinsie gestroop het, van kragopwekkers in Xangongo, tot toilette, opwasbakke en selfs waterpompe. Sonder statiese radar en vaste radio stasies in Kunene provinsie, was kommunikasi

Iets is nie lekker by Beeld nie

Jan Rap 2019-10-14 " . . . .Beeld se regsgesinde trefpubliek . . ."?? So volop soos 'n eenhoring.

Iets is nie lekker by Beeld nie

chris duplessis 2019-10-14 Spyker op die kop ..... ons Netwerk24 media het irrelevant geraak. Hulle moet nou nes die Amerikaanse media cater vir die paar linkses en LGBTs wat nog koop en lees ....

Iets is nie lekker by Beeld nie

chris duplessis 2019-10-14 Lees iemand nog Beeld ?

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Hans Richardt 2019-10-14 Abel, het jy al fliek Forest Gump gekyk? Gewonder hoe die hoofkarakter in Vsa weermag toegelaat was? Lees McNamara's Folley om te verstaan. Soek gerus "gangs in Usa military" op. Die bendes het groot invloed op beheer en bevelstrukture. Nie-liniêre oo

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Hans Richardt 2019-10-14 Abel, ek versprei nie "gerugte" nie. Lees asb "McNamara's Folley: The use of low - IQ troops in Vietnam". Robert McNamara het 100 000 troepe gestuur. Google asb "Mongol Tactics and organisation", waar mobiele oorlog deur Ghenghis Khan begin was. Nie-l

Iets is nie lekker by Beeld nie

Robert van Staden 2019-10-14 Wat 'n klomp haarklowery.

Lank lewe Crito!

Sandra Pretorius 2019-10-14 Bla-bla-bla. Much ado about nothing. Dit verstom my dat intellektuele en akademici so kan aangaan en aangaan en aangaan oor 'n ding wat eintlik nie eintlik eens van enige belang vir die mensdom is nie.

Die gay-kwessie as geskilpunt in die kerk

Reusedwerg 2019-10-14 Hans, ons sien nog net die ore van die seekoei. Daar is reeds soveel beskrywings van die Bybel dat nog 'n klomp waansinnigheidwaansin op pad is. Ek voorsien dat een of ander bose beroerling of verrukking die woorde man en vrou uit die Bybel sal wil laat v

Iets is nie lekker by Beeld nie

Willie Nel 2019-10-14 Beeld is nie 'n koerant vir die regse spektrum nie. Inteendeel... Feit is dat "Die Land" genommineer was en dat MTN sy borgskap onttrek het. Blykbaar was die lied toe aanvaarbaar en Demi was gehuldig as 'n kunstenaar met 'n blink toekoms. Is hierdie nie

Etzebeth

Reusedwerg 2019-10-14 As ek in Etzebeth se skoene was sou ek met 'n hofgeding teen die MRK begin het. Tweedens by die lieplappers wat die aantygings gemaak het. Derdens by die klub aan wie hulle behoort en sommer ook hul voorvaders en die die se niggies of neefs. Ek het nie 'n

Soekmekaar deur Dana Snyman: 'n lesersindruk

dana snyman 2019-10-14 Baie dankie vir hierdie leesverslag, Barend. Ek waardeer dit dat jy my raak lees.

Graad 7-sertifikaat?

Reusedwerg 2019-10-14 Hans net hulle oë traan.

Lank lewe Crito!

LitNet 2019-10-14 Weens 'n tegniese fout het LitNet se blogs kortstondig en vir 'n paar uur lank van die lug af verdwyn. Die saak is nou opgelos en alle blogs is weer beskikbaar om te lees. LitNet-redaksie

Gelyke Kanse

Hans Richardt 2019-10-14 Ek dink gelyke kanse is ook kunsmatige idee, want selfs 2 kinders uit dieselfde huishouding presteer nooit dieselfde nie, al gee hul ouers gelyke kanse aan albei. In die howe is gelykheid voor die reg ook kunsmatige idee.

Graad 7-sertifikaat?

Hans Richardt 2019-10-14 Reusedwerg, inderdaad. Dan is daar mense sonder geslag wat ook nie bou nie...

Die gay-kwessie as geskilpunt in die kerk

Hans Richardt 2019-10-14 Daar is vele plekke in nuutste bybelvertaling in ou en nuwe testament wat gaan oor verhoudings tussen man en vrou in huwelik. Met uitspraak teen kerke, gaan daar nou nuwe politieke korrekte bybel verskyn, om na lewensmaat te verwys? Die hofuitspraak het

US-taalbeleid en Gelyke Kanse: Konstitusionele Hof se volledige uitspraak

Marianne de Jong 2019-10-14 In aansluiting by Theodorus du Plessis: Daar kan ook gerus gekyk word na die gehalte van die skoolonderrig en onderrigmateriaal van Afrikaans, veral as tweede of vreemde taal. Werklik goeie kursusse vir die aanleer of effektiewe gebruik van Afrikaans k

Crito reageer op Bettina Wyngaard

Crito 2019-10-14 Seer geagte mevrou Bezuidenhout, wil u nie so vriendelik wees nie om te sê watter resensies oor boeke wat wyd en verantwoordelik geresenseer is nie by die Crito-joernaal ingesluit is nie? Dan sal Crito, ewig bereidwillig die uwe, vir u verduidelik hoekom

LitNet-spens: Monoloog uit "Kopstukke"

Ree-quinzo 2019-10-14 Is lekker

Anti-alles

Loretta Szikra 2019-10-14 Sjoe Stanley, harde, koue, naakte waarheid baie goed hier gepen!!

Breyten Breytenbach (1939–2024)

Nicolaas 2019-10-14 En om te dink dat die taal van 'n groot skrywer nou onderdruk word. Gelukkig het Breytenbach mettertyd agtergekom (al het dit baie lank gevat), daar is 'n ideologie van onderdrukking van alles wat anti-Afrika is. Hy wat so vurig die onderdruktes help bevr
Top