Die Katalane

  • 1

Tyranny of the minority: The Сatalonia litmus test proves European elites ignore referendums.

Die tirannie van demokrasie is verwater in EU. Waar daar deur Plato verwys was na die tirannie van die onopgevoede meerderheid, is die tirannie van demokrasie bewys deur die minderheid van die EU-politici, wat blatant die feit geïgnoreer het dat die meerderheid Katalane vir onafhanklikheid van Spanje gestem het. Hierdie plaas Spanje en EU weer terug in die Franko-era.

Hans Richardt 
  • 1

Kommentaar

  • Ek glo nie daar is baie lande wat "happily for ever after" leef nie. Wat nou in Spanje uitborrel is volgens my net die ore van die seekoei. Duidelike bewys dat in een land, onder dieselfde bevolkingsgroepe nie harmonie is nie. Sodra daar 'n gedwonge integrasie beleid op jou afgedruk/forseer word, gaan jy harig raak.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top