Kommentaar

Do the coloured people have a culture?

Melvin Plaatjies 2019-10-18 Dit was nou regtig n opvoedkundige leesstuk. Dit wat ek ook al van selfsprekend begin aanvaar het dat khoisan afstammelinge (kleurlinge) nie kultuur het nie; het jy lig gebring. Meer van sulke onderwerpe en inligting sal die trots weer terug bring dankie

Die gay-kwessie as geskilpunt in die kerk

Barend van der Merwe 2019-10-18 Die Bybel is reeds verander en aangepas. Daar is woorde met hoofletters geskryf om te pas by die leer van triniteitsteologie, terwyl Hebreeus eintlik geen hoofletters het nie. Ek dink nie dis 'n slegte idee om die Bybel te herskryf en al die onsmaaklilhed

Mense uittie Kaap uit

Marion 2019-10-18 WOW

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Charles 2019-10-18 Wyngaard, praat jy van die een waartydens die Brits - en Engelsgesinde kleurlinge die terugkerende Boere (wat hul bloed vir hul land en logieserwys hul taal gestort het) uitgejou het en bespoeg het en waartydens meer as 27,000 onskuldige boeremense (meest

Die gay-kwessie as geskilpunt in die kerk

Gustaf Claassens 2019-10-18 Suid Afrika se eie oneindige "Brexit debat." Ai tog!

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Gustaf Claassens 2019-10-18 Vleis is inderdaad duur en Rum dalk goedkoop in die Vrystaat, Hans. Ook baie waar dat vrywillige assosiasie onderspeel word in 'n wêreld wat wat aan 'n geforseerde 'gelykheidsvirus' ly. Net om in die praktyk te vind dat party meer gelyk is as ander. Mens

Gaan Engels dan Afrikaans vervang?

Reinhard 2019-10-18 Aan alle partye, Wat baie belangrik is om in oorweging te bring is beide Engels en Afrikaans se veranderinge oor die vormings-jare. Beide tale is gebore uit Germaanse tale en beide bevat woorde wat uit bv. Latyns en Frans kom. Ek self het lank geso

Remembering and forgetting: Reflections on Francois Smith’s novel Kamphoer

louwene louw 2019-10-17 Ek lees nou vir Kamphoer vir die derde keer. Dis asof ek dit nie kan klaar lees nie; alhoewel ek dit van tyd tot tyd moet neersit, bly dit my boei. Die voorafgaande sprekers met hulle toeligting en verwysing na die tyd van van die Anglo-Boere-oorlog en d

Antwoord op Angus se brief oor Afrikaans van 3 deser

Jan Rap 2019-10-17 Angus, ek lees nou jou stukkie van 23 Januarie 2017 raak waar jy vra of Afrikaans ook nie maar Nederlands is wat agteruitgegaan het nie. Dit kan 'n interessant debat wees of 'n taal agteruitgaan as hy bietjie van die grammatika afskud - Nederlandse gramma

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Jan Rap 2019-10-17 Hans, dis goed dat tegniese terme in Afrikaans ontwikkel word soos einste ook maar in Engels, Russies, Duits, Frans ens ontwikkel word soos die tegnologie groei. Wat Afrikaans betref dink ek tegniese terme word bloot weer afgestof want hierdie terme het i

OZ vroue naai vir geld ...

Misty 2019-10-17 Seks is my lewe!

Musiekonderhoud: Neil Nachtrein oor Op plekke waar ons eens was

Estelle Meyer 2019-10-17 Wat 'n voorreg om hierdie te lees. Neil bly 'n nederige ou wat harte diep raak met sy uitsonderlike vermoë om met woorde te toor. Mag ons nog vele albums uit sy pen hoor.

Musiekonderhoud: Neil Nachtrein oor Op plekke waar ons eens was

Chris Monson 2019-10-17 Neil Nagtrein's talent both as a musician and poet is remarkable! His music creates atmosphere and draws emotion. He is sure to get the recognition he deserves before long. Wonderful album!

Konstitusionele Hof dien Afrikaans ’n gevoelige slag toe: Danie van Wyk reageer op US taalbeleid-hofbeslissing

Eva is nie 'n Nagedagte van die Here nie. 2019-10-17 FC Boot, meer as 10 miljoen mense in Suid-Afrika praat isi-Zulu. Miskien moet dit die algemene taal van onderrig wees in die land.

Konstitusionele Hof dien Afrikaans ’n gevoelige slag toe: Danie van Wyk reageer op US taalbeleid-hofbeslissing

Eva is nie 'n Nagedagte van die Here nie. 2019-10-17 https://afrikaans.com/english/the-origin-and-history-of-afrikaans-afrikaans-has-a-story/

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Jan Rap 2019-10-17 Angus So van die os op die jas: Die evolusieteorie is nog vol gate maar ek glo van hierdie gate sal mettertyd gevul word en sekere aannames sal seker ook nog oorboord gegooi word. Jy sal nou by my wil weet nou maar wat dan en as ek jou nie kan antwoord

Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans

Jan Rap 2019-10-17 Beste Angus Die begrip dat mens nie in taal dink nie is so logies en eenvoudig dat geen navorsing daaroor nodig is nie. Taal, soos in rekenaarwese (programmering), is slegs die vorm waarin die resultaat van die brein se verwerking van inligting manifeste

Tog eienaardig ...

Jan Rap 2019-10-17 Beste Angus Nee die Engelse frikatief [r] is baie moeiliker om uit te spreek as die Afrikaanse triller [r] (ek gebruik jou terminologie). Luister maar hoe sukkel Afrikaners en Italianers en Duitsers met daardie sagte Engelse [r]. Tot so'n mate dat dit

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Hans Richardt 2019-10-17 Ons wit Afrikaners stook nou soet papsak tot brandewyn en drink dit op ys. Vleis is te duur om te braai deesdae, so dis somner net saam kuier... Die Afrikaners in Vrystaat het deesdae wêreldkampioen Rum, so dis Rum en Coke... Bettina Wyngaard moet regt

Die gay-kwessie as geskilpunt in die kerk

Hans Richardt 2019-10-17 Angus...toegegee. Ek sal nog steeds wanbetalers vir onthouding van tiendes en offergawes ondersteun. Eintlik het die hofuitspraak die bestaande bybelinhoud onwettig verklaar. So Angus, jy sal seker 'n nuwe vertaling steun waarin bv staan: "..die man sa

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Hans Richardt 2019-10-17 Jan Rap, so paar jaar gelede het ek gesê ek steun selfbestuur van taal en kultuur. Ek betaal sedertdien my geldjie maandeliks en bly nou in Orania. Ten minste is daar al amper studentebehuising vir die Bo-karoo kollege waar bouverwante kursusse vir wit m

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Hans Richardt 2019-10-17 Jan Rap, vir gaan dit daaroor dat Jan Marais skenking gegee het in 1912 om Stellenbosch te bring van "kollege", na volwaardige universiteit, met voorwaardes dat Afrikaans gelyke kanse kry soos Engels. Die probleem is, dat bv Universiteit van Transkei ve

Iets is nie lekker by Beeld nie

Hans Richardt 2019-10-17 Wie gee om? Ek sou wanbetaler van tiendes en offergawes gewees het, as ek in NG kerk was.

Musiekonderhoud: Neil Nachtrein oor Op plekke waar ons eens was

Louisa Weideman 2019-10-17 Whow, wat 'n "spot on" onderhoud met Neil Nachtrein! As die hele wêreld net kan hoor dat Neil sê lirieke en musiek diepte het wat harte aanraak en mense kan bekeer van die "rokkie-bokkie-sokkkie" -musieksindroom.

Iets is nie lekker by Beeld nie

Astra 2019-10-17 Gays behoort op alle vlakke gelyke regte te geniet. Maar ongelukkig, veral onder die swart kulture, HIER IN ONS LAND, is dit by verre nie die geval nie. Die NG-kerk doen baie om die weg te baan vir meer aanvaarding. Baie Afrikaners ook. Skrywers en dies m

Die gay-kwessie as geskilpunt in die kerk

Angus 2019-10-17 Wys my 'n gelowige wat streng volgens die wette van die bybel leef, en ek wys jou iemand wat baie diep ver weg in die tjoekie toegesluit behoort te word.

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Jan Rap 2019-10-17 Hans, die meeste besef nie eers hulle het gaan lê nie, daarom is dit nodig dat hulle daarop gewys word.

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Jan Rap 2019-10-17 Johannes Comestor, jy slaan die spyker op sy kop daar en jou stelling "Dit bevestig dat die bruin elite oor die algemeen dislojaal jeens Afrikaans is" is in die kol. 'n Aantal jaar gelede was Dr Franklin Sonn moerig oor iets en kondig toe vir sy gesin af

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Jan Rap 2019-10-17 Koos, Bettina skryf net KRITIEK. Sy kan mos nou kom staan en huil as daar kritiek op haar kritiek is nie.

In gesprek oor witwees in Suid-Afrika met Melissa Steyn en Christi van der Westhuizen / In conversation about whiteness in South Africa with Melissa Steyn and Christi van der Westhuizen

Hans Richardt 2019-10-17 Die "Mandela-effek" handel oor 'n verbeeldingvlug oor verlede, voorvalle van hoorsê word as werklikheid neergepen en dan daaroor gewroeg tot vervelens toe.

In gesprek oor witwees in Suid-Afrika met Melissa Steyn en Christi van der Westhuizen / In conversation about whiteness in South Africa with Melissa Steyn and Christi van der Westhuizen

Hans Richardt 2019-10-17 Jan Rap, groot omhaal van woorde, om eintlik te erken dat meeste sg liberale in SA, eintlik net hul post traumatiese depressie verwoord, wat hul nie kan verwerk nie oor hoorsê verlede. Ek dink nie dat psigiatriese ingrypings sal help nie.

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Hans Richardt 2019-10-17 Dit gaan nie oor ABO van vooraf veg nie, die vrae gaan oor Afrikaans wat benadeel is. Bv Jan Marais Nasionale Fonds was gestig om Afrikaans by US te bevorder. Sou die skrywer dan nie vrae gevra het as bv Rhodes-beurs by Universiteit van Kaapstad gegee w

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Hans Richardt 2019-10-17 Jan Marais gee in 1912 geld vir Het Jan Marais Nasionale Fonds om Afrikaans te bevorder aan US. Deesdae word hierdie fondse aangewend om beurse vir arm studente wat in Engels hul studies doen, te gee. Die ABO se voertaal was in Hollands en Afrikaans w

Luisterindruk: Gevlerktes deur Lizanne Barnard

Marié Jacobs 2019-10-17 Hi Lynette. Bestel by kitchenfloortango@gmail.com Laat weet as jy nie regkom nie. 👍

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Dannyboy 2019-10-16 Wat voor een absolute ou Sannie Suurtiet! En hier dog ek in my globale onskuld dat almal wat Afrikaans praat en skryf dalk net raakvlakke deel wat kleur en kultuur transendeer. Dank die Genade dat ons hier in Namibië blootgewoon net Afrikaans praat (

Partytjies is Pret

Tillie de Meyer 2019-10-16 Enige tema voorstelling vir 'n verlowingspartytie in des asb.. Dankie

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Koos 2019-10-16 Johan, ek hoop sy lees jou antwoord met n oop gemoed, anders gaan dot geen impak op haar maak nie

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Reusedwerg 2019-10-16 Liewe me Wyngaard. Ek vra nederig om verskoning oor my ongevraagde kommentaar soos in hierbo. Ek moes van beter geweet het om nie op jou skrywe te reageer nie. Ek sal in die vervolg my weerhou daarvan. Vrede vir jou.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Johan 2019-10-16 The Fall of Lucifer Pride in his own glory nourished the desire for supremacy. The high honors conferred upon Lucifer were not appreciated as the gift of God and called forth no gratitude to the Creator. He gloried in his brightness and exaltation, and
Top