Baasskap behou of selfbestuur, Johnathan?

  • 1

Is selfbestuur van taal en kultuur dan behoud van wit Afrikaners se "baasskap"? Of gaan dit daaroor dat wit Afrikaners hulself verset teen imperialistiese geforseerde etniese amalgamasie, wat tans deur regspraak en politieke korrektes gedryf word?

Ons hou van orde Jansen, die voortdurende chaos wat liberale veroorsaak, mors geld en tyd. Ons mag kollektiewe groepe vorm om onsself te bestuur. Dit gaan oor vryheid van keuse en assosiasie, Johnathan, nie oor baasskap nie. As jy nie jouself daarmee wil vereenselwig nie, is dit jou vryheid van keuse.

Hans Richardt

  • 1

Kommentaar

  • Hans Richardt

    As sg opinievormers herkolonialisering voorstaan, mag ek dit teenstaan, as my grondwetlike plig. Vreedsame verset dmv SELFBESTUUR.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top